¿ªÔÆÌåÓý

WILLOW LTE iemand?
Hallo Het iemand hier toevallig onlangs ('n week of twee gelede) 'n WILLOW LTE vir IQVIA in MemoQ vertaal? 9000 woorde. Dankie Samuel
By Samuel Murray · #1232 ·
Re: Effect
Klink alles vir my gaaf, Ann, maar moet mens nie in gedagte hou dat dit hier gaan om of mense dinge goed of reg doen, vergeleke met of medikasie goed of reg werk? Of is dit onsinnig om die twee van
By Leona Labuschagne · #1231 ·
Re: Effect
Hallo almal Ek gebruik afhangend van die konteks, graag 'uitwerking' (nie uitwerkings nie) wat medikasie op 'n persoon/siekte het, in plaas van 'effekte', maar wel 'newe-effekte' wat algemeen gebruik
By Ann Hiemstra · #1230 ·
Re: Effect
Ek verkies ook "uitwerkings", maar sal "effekte" gebruik as ek regtig nie anders kan nie. (Ek sien daar is vertalers wat soms "gevolge" gebruik, maar dit werk glad nie vir my nie.) Wat "doeltreffend"
By Leona Labuschagne · #1229 ·
Re: Effect
Ek sou ook graag wou hoor. Ek verkies "doeltreffend" en "uitwerking", maar het geen grondige rede daarvoor nie. Ek hou meer van die Germaanse klanke en dit laat die teks vir my minder tegnies klink,
By Charl Hattingh · #1228 ·
Re: Effect
'n Ander voorkeur wat ek al te?gekom het wat my so pas byval is dat "effective" nie as "doeltreffend" vertaal moet word nie, maar as "effektief". Is dit enige van julle se voorkeur, en kan julle s¨º
By Samuel Murray · #1227 ·
Effect
Hallo almal Ek weet daar is farma-vertalers wat aanvoer dat "effect(s)" nie as "uitwerking(s)" vertaal moet word nie maar as "effek(te)". Wat is nou weer die rede hiervoor? Ek proeflees 'n stuk waarin
By Samuel Murray · #1226 ·
Tegnologie???
Hallo Kollegas Ek sukkel met ¡°tegnologies¡± in ¡°Ons gebruik ¡¯n verskeidenheid sekuriteitsmaatre?ls en tegnologie? om jou persoonlike inligting te help beskerm.¡± Is daar ¡¯n ander manier,
By Leona Labuschagne · #1225 ·
immune cells
Hallo Leona, Ek antwoord in jou possie hier onder - my persoonlike woordkeuse Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai
By Ann Hiemstra · #1224 ·
immune cells
Skuus, Julle, alweer ek. Immunophenotyping: blood samples will be collected to assess immune cells composition with epigenetic method performed for all participants in all sites. Immunofenotipering:
By Leona Labuschagne · #1223 ·
Re: ... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'
Baie dankie, Ann, dis goed om te weet (en jy¡¯s ook ¡¯n engel.) ? Ek voeg dit by Arina se inligting op my lys vir hierdie opdrag. L : - )
By Leona Labuschagne · #1222 ·
Re: ... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'
Hallo Leona, Die term wat gebruik word waar weefsel (hier dan nou hartspierweefsel) 'stiff' word, is wel 'stug' (d.w.s. nie so elasties as wat dit normaalweg is/moet wees nie. Groete Ann Hiemstra
By Ann Hiemstra · #1221 ·
Re: ... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'
Arina, jou engel! Baie dankie ¡­ Lekker slaap, Almal L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 From:
By Leona Labuschagne · #1220 ·
Re: ... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'
Hi Leona Pharos se Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe s¨º die volgende oor stywehartsindroom: s., stywehart-: s., stiff heart. Klassieke term vir 'n multi-etiologiese harttoestand, gekenmerk
By Arina Wilson · #1219 ·
... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'
Dags¨º my mede-goud-uit-strooi-spinners Ja, ek is besig om so staaaadigaan weer op die perd te klim, maar joeg, hierdie is ¡¯n moerse perd ¡­ Ek het hulp nodig met die woord "stiff" in hierdie
By Leona Labuschagne · #1218 ·
Re: Metode van betaling vir werk gelewer?
Baie dankie, Charl en Helene, Dis goeie advies .? Groete [email protected]> wrote:
By Ann Hiemstra · #1217 ·
Re: Metode van betaling vir werk gelewer?
Samuel, sal jy my asb van die groep afhaal? Email disclaimer: This email may contain confidential information, be legally privileged, and is intended only for the person to whom it is addressed. If
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1216 ·
Re: Metode van betaling vir werk gelewer?
Hallo Charl Sal jy asseblief vir my ook ¡¯n skakel stuur? Goedgaan, Almal ¡­ Kind regards Leona ________________________________ Leona Labuschagne Sworn translator of SA High Court and
By Leona Labuschagne · #1215 ·
Re: Metode van betaling vir werk gelewer?
Hi Ann Ek gebruik ook Wise. So gemaklik. Jy kan ook verskillende geldeenhede ontvang. Groete Hel¨¦ne Email disclaimer: This email may contain confidential information, be legally privileged, and is
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1214 ·
Re: Metode van betaling vir werk gelewer?
Hi Ann, Paypal is in elk geval hopeloos te duur en vat te lank. Ek gebruik Wise vir al my internasionale betalings. Jy stel dit in ¡¯n minuut of twee op, jy kry die beste koers (midmarket rate) en
By Charl Hattingh · #1213 ·