severe and serious > erg en ernstig
Hallo almal, Dit wil voorkom of daar iewers in TM's 'n glips vassit: Maak asseblief seker hiervan:
?a 'severe reaction' is 'n 'erge reaksie'? ('n mens sal erge simptome daarvan ervaar, maar nie daarvan doodgaan nie)
(as 'n erge reaksie baie erg? (very/extremely severe) is, is dit ook 'n baie erge/hewige reaksie).
en 'n 'serious condition', is 'n 'ernstige toestand' - dit kan 'n mens moontlik daarvan laat? doodgaan.
Lekker dag
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria!
|