Hallo almal
Hoe sou julle "genderqueer" vertaal? Ek het dit net so gelos, maar die kli?nt query dit nou.
Wikipedia s¨º "genderqueer" en "non-binary" beteken dieselfde ding, so "niebin¨ºr" sou seker ook kon werk. Cambridge s¨º die twee terme beteken dieselfde ding, maar volgens Oxford is daar 'n besliste betekenisverskil.
As ek Oxford reg verstaan, is "non-binary" iemand wat beslis nie manlik of vroulik is nie, en "genderqueer" is iemand wat potensieel wel manlik of vroulik is maar die idee van manlik-en-vroulik verwerp.
Interessant genoeg s¨º Webster byna die teenoorgestelde as Oxford.
Samuel