¿ªÔÆÌåÓý

Re: Taalgebruik: albei, beide, sowel as | Maroela Media


 

On 07/05/2022 08:23, Ann Hiemstra wrote:

Ek vind dit handig.
Dankie, Ann.

Die eerste deel van daai artikel kom woordeliks uit SAAZ en die tweede deel woordeliks uit die HAT. My mening hieroor is ietwat anders.

Ten eerste verstaan ek glad nie die logika wat s¨º "albei van hulle" is verkeerd en "hulle albei" is korrek nie. En wat my betref is "albei van hulle het verloor" nie verkeerd nie. Dit klink vir my na 'n poging om 'n ?verouderde en formele soort frase voor te staan.

Wat "sowel as" betref dink ek die stryd is verlore. Om "sowel as" te gebruik, is m.i. ingeburger -- dit kom baie algemeen voor -- hoewel ek dit s¨¦lf nog as 'n fout beskou (weens my opvoeding) en daarom verander na bv. "asook" of "en".

Wat my betref is "sowel X as Y" hiperformeel, en daarom gebruik ek gewoonlike "beide X en Y" (gelukkig ondersteun HAT my gebruik van "beide").

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.