Keyboard Shortcuts
Likes
Search
TransPerfect
开云体育Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het? Ek is nuut daar en wonder hoe ek ’n Word-dokument wat ek vir hulle hersien het, in hul Program Director opgelaai kry. Die dokument lê in my TP-vouer. ? Natuurlik het ek hulle gevra, maar ek het nog niks gehoor nie en die sperdatum kruip nader. ? Ek kan ook by 072?282 5813 bereik word. ? Tony |
On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:
Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het?Ja. Ek is nuut daar en wonder hoe ek ’n Word-dokument wat ek vir hulle hersien het, in hul Program Director opgelaai kry. Die dokument lê in my TP-vouer.Jy moet by Program Director aanmeld. Daarna moet jy na die korrekte deel gaan (TPT of TDC). Aan die bokant, gaan na die "Inbox"-oortjie. Klik dan op die projek wat jy besig is om te doen. Direk onder die eerste oortjies is 'n tweede ry oortjies. Klik op die verskillende oortjies van links na regs totdat 'n knoppie genaamd "Get/Deliver" klikbaar word. Klik daarop. Onderaan die skerm verskyn dan 'n "Upload"-knoppie. Jy kan ook soms sleep en los op die skerm sélf. Nadat jy die lêer opgelaai het, klik "Complete All" en dan "Close". As jy dit reg gedoen het, behoort die projek nou óf weg uit die lys te wees óf dit sal in skuinsdruk wees (met 'n persentasieaanduiding). As dit nie in skuinsdruk is nie, kyk weer op die tweede ry oortjies van links na regs by watter oortjie "Get/Deliver" beskikbaar is. Ek weet nie wat 'n "TP"-vouer is nie. Samuel |
Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)? On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 20/06/2022 17:16, Samuel Murray wrote: |
Dankie!!
toggle quoted message
Show quoted text
TP = TransPerfect. Ek stoor my werk onder die kli?nt se naam. -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 20 June 2022 17:17 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote: Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het?Ja. Ek is nuut daar en wonder hoe ek ’n Word-dokument wat ek vir hulleJy moet by Program Director aanmeld. Daarna moet jy na die korrekte deel gaan (TPT of TDC). Aan die bokant, gaan na die "Inbox"-oortjie. Klik dan op die projek wat jy besig is om te doen. Direk onder die eerste oortjies is 'n tweede ry oortjies. Klik op die verskillende oortjies van links na regs totdat 'n knoppie genaamd "Get/Deliver" klikbaar word. Klik daarop. Onderaan die skerm verskyn dan 'n "Upload"-knoppie. Jy kan ook soms sleep en los op die skerm sélf. Nadat jy die lêer opgelaai het, klik "Complete All" en dan "Close". As jy dit reg gedoen het, behoort die projek nou óf weg uit die lys te wees óf dit sal in skuinsdruk wees (met 'n persentasieaanduiding). As dit nie in skuinsdruk is nie, kyk weer op die tweede ry oortjies van links na regs by watter oortjie "Get/Deliver" beskikbaar is. Ek weet nie wat 'n "TP"-vouer is nie. Samuel |
开云体育Ek sekondeer! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 17:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect ? Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)? ? On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
开云体育O ja – jy’s hoogs agbaar, onse Samuel! ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, June 20, 2022 5:25 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect ? Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)? ? On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|
开云体育Eerlikwaar, as mens kyk watter lede van die sogenaamde homo sapiens almal in die parlement “agbare lede” genoem word, verdien Sam om “tienbare lid” van Zalang genoem te word! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Monday, 20 June 2022 18:59 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect ? O ja – jy’s hoogs agbaar, onse Samuel! ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie ? Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)? ? On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
|