¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

onderwys x opvoedkunde

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo almal

?

Ek vertaal ¡®n dokument waarin na onderwyskwalifikasies verwys word uit Engels in Afrikaans. Hierin word verwys na die kwalifikasie ¡°Advanced Diploma in Education¡±. Op die universiteit se webwerf kry ek Gevorderde Onderwysdiploma maar ook Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Weet iemand wat in die Opvoedkunde of onderwys betrokke is dalk wat die korrekte vertaling sal wees. Of sou mens hier maar liewer die Fakulteit Opvoedkunde moet bel en ¡°uit die perd se bek¡± hoor wat hulle dit noem?

?

Dankie by voorbaat

Anita

Virus-free.

¿ªÔÆÌåÓý

By SUN kry ek:

Let asseblief op: ? Die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (GDO) vervang die vroe?re Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) vir studente wat vanaf 2017 inskryf.

?

Dan, onder 4.1 van die? https://www.sun.ac.za/english/Documents/Yearbooks/Current/Opvoedkunde.pdf:

?

¡°°Õ´Ç±ð±ô²¹³Ù¾±²Ô²µ²õ±¹±ð°ù±ð¾±²õ³Ù±ð²õ

Jy kan met enige een van die volgende groepe kwalifikasies (a tot h) toegelaat word tot die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde.

a) ? voormalige (v¨®¨®r 2018) vierjarige BEd (480 krediete, vroe?r NKR-uittreevlak 6* en vanaf 2013 NKR-uittreevlak 7**) of

b) ? nuwe (vanaf 2018) vierjarige BEd (480 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of

c) ? voormalige algemene eerste graad (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6)* of diploma (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6), plus ? Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)* of

d) ? nuwe algemene eerste graad (360 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of diploma (360 krediete, NKR-uittreevlak 7), plus ? Gevorderde Onderwysdiploma (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)¡±.

?

Waaruit blyk dat die GDO ¡¯n ho?r kwalifikasie is as ¡¯n GOD.

Wat die betrokke Engelse name is, sou mens by die Univ. Stellenbosch moet vra. Daar is verskeie moontlike vertalings.

?

Dalk kan hierdie kontak jou help:

Faculty Officer:

?Postgraduate Diploma,
?Honours and Master's? ?programmes

??Ms Carmen Jordaan

+27 21 808 9111
cdj@...???

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Saturday, 26 November 2022 16:02
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] onderwys x opvoedkunde

?

Hallo almal

?

Ek vertaal ¡®n dokument waarin na onderwyskwalifikasies verwys word uit Engels in Afrikaans. Hierin word verwys na die kwalifikasie ¡°Advanced Diploma in Education¡±. Op die universiteit se webwerf kry ek Gevorderde Onderwysdiploma maar ook Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Weet iemand wat in die Opvoedkunde of onderwys betrokke is dalk wat die korrekte vertaling sal wees. Of sou mens hier maar liewer die Fakulteit Opvoedkunde moet bel en ¡°uit die perd se bek¡± hoor wat hulle dit noem?

?

Dankie by voorbaat

Anita

?

Virus-free.

¿ªÔÆÌåÓý

Baie dankie, Tony

?

Ek sal dan hou by Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Maar gaan m?re die universiteit bel om net seker te maak van die verskille tussen die verskillende kwalifikasies.

?

Groete

Anita

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, November 28, 2022 11:47 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] onderwys x opvoedkunde

?

By SUN kry ek:

Let asseblief op: ? Die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (GDO) vervang die vroe?re Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) vir studente wat vanaf 2017 inskryf.

?

Dan, onder 4.1 van die? :

?

¡°°Õ´Ç±ð±ô²¹³Ù¾±²Ô²µ²õ±¹±ð°ù±ð¾±²õ³Ù±ð²õ

Jy kan met enige een van die volgende groepe kwalifikasies (a tot h) toegelaat word tot die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde.

a) ? voormalige (v¨®¨®r 2018) vierjarige BEd (480 krediete, vroe?r NKR-uittreevlak 6* en vanaf 2013 NKR-uittreevlak 7**) of

b) ? nuwe (vanaf 2018) vierjarige BEd (480 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of

c) ? voormalige algemene eerste graad (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6)* of diploma (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6), plus ? Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)* of

d) ? nuwe algemene eerste graad (360 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of diploma (360 krediete, NKR-uittreevlak 7), plus ? Gevorderde Onderwysdiploma (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)¡±.

?

Waaruit blyk dat die GDO ¡¯n ho?r kwalifikasie is as ¡¯n GOD.

Wat die betrokke Engelse name is, sou mens by die Univ. Stellenbosch moet vra. Daar is verskeie moontlike vertalings.

?

Dalk kan hierdie kontak jou help:

Faculty Officer:

?Postgraduate Diploma,
?Honours and Master's? ?programmes

??Ms Carmen Jordaan

+27 21 808 9111
cdj@...???

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Saturday, 26 November 2022 16:02
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] onderwys x opvoedkunde

?

Hallo almal

?

Ek vertaal ¡®n dokument waarin na onderwyskwalifikasies verwys word uit Engels in Afrikaans. Hierin word verwys na die kwalifikasie ¡°Advanced Diploma in Education¡±. Op die universiteit se webwerf kry ek Gevorderde Onderwysdiploma maar ook Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Weet iemand wat in die Opvoedkunde of onderwys betrokke is dalk wat die korrekte vertaling sal wees. Of sou mens hier maar liewer die Fakulteit Opvoedkunde moet bel en ¡°uit die perd se bek¡± hoor wat hulle dit noem?

?

Dankie by voorbaat

Anita

?

Virus-free.

¿ªÔÆÌåÓý

Ek het vanoggend die Fakulteit Opvoedkunde gebel en hulle het my verseker die ADE is ¡®n onderwysdiploma, dus Gevorderde Onderwysdiploma, maar hulle gebruik die Engelse afkorting, ADE daarvoor.

Dis nou interessant ¨C dat die jaarboek die naam in Afr. gee, maar die universiteit se onderwysdepartement die Engelse afkorting gebruik¡­

En is die Gevorderde Onderwysdiploma nou iets anders of dieselfde as ¡¯n Gevorderde Diploma in Opvoedkunde?

Sent: Tuesday, 29 November 2022 16:57

Waaruit blyk dat die GDO ¡¯n ho?r kwalifikasie is as ¡¯n GDO.

Tony, ek is self nie heeltemal seker ek die regte inligting gekry nie, maar in my dokument gaan dit oor die kwalifikasies wat SUNSEP aanbied. SUNSEP is die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde. Die meeste van die inligting oor hulle is slegs in Engels beskikbaar. Ek het op hulle webblad gegaan en hulle gebel en gevra om met ¡®n persoon te praat wat my met Afrikaanse name van kwalifikasies kan help. Die persoon was baie seker dat dit ¡®n onderwysdiploma is. Maar ons praat hier net van ADE, oftewel die Advanced Diploma of Education.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Tuesday, November 29, 2022 5:21 PM