¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Tony ? Ek sal dan hou by Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Maar gaan m?re die universiteit bel om net seker te maak van die verskille tussen die verskillende kwalifikasies. ? Groete Anita ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, November 28, 2022 11:47 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] onderwys x opvoedkunde ? By SUN kry ek: Let asseblief op: ? Die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde (GDO) vervang die vroe?re Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) vir studente wat vanaf 2017 inskryf. ? Dan, onder 4.1 van die? : ? ¡°°Õ´Ç±ð±ô²¹³Ù¾±²Ô²µ²õ±¹±ð°ù±ð¾±²õ³Ù±ð²õ Jy kan met enige een van die volgende groepe kwalifikasies (a tot h) toegelaat word tot die Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. a) ? voormalige (v¨®¨®r 2018) vierjarige BEd (480 krediete, vroe?r NKR-uittreevlak 6* en vanaf 2013 NKR-uittreevlak 7**) of b) ? nuwe (vanaf 2018) vierjarige BEd (480 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of c) ? voormalige algemene eerste graad (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6)* of diploma (360 krediete, vroe?re NKR-uittreevlak 6), plus ? Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)* of d) ? nuwe algemene eerste graad (360 krediete, NKR-uittreevlak 7)** of diploma (360 krediete, NKR-uittreevlak 7), plus ? Gevorderde Onderwysdiploma (120 krediete, NKR-uittreevlak 7)¡±. ? Waaruit blyk dat die GDO ¡¯n ho?r kwalifikasie is as ¡¯n GOD. Wat die betrokke Engelse name is, sou mens by die Univ. Stellenbosch moet vra. Daar is verskeie moontlike vertalings. ? Dalk kan hierdie kontak jou help: Faculty Officer: ?Postgraduate Diploma, ??Ms Carmen Jordaan +27 21 808 9111 ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal ? Ek vertaal ¡®n dokument waarin na onderwyskwalifikasies verwys word uit Engels in Afrikaans. Hierin word verwys na die kwalifikasie ¡°Advanced Diploma in Education¡±. Op die universiteit se webwerf kry ek Gevorderde Onderwysdiploma maar ook Gevorderde Diploma in Opvoedkunde. Weet iemand wat in die Opvoedkunde of onderwys betrokke is dalk wat die korrekte vertaling sal wees. Of sou mens hier maar liewer die Fakulteit Opvoedkunde moet bel en ¡°uit die perd se bek¡± hoor wat hulle dit noem? ? Dankie by voorbaat Anita ?
|