Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
GDPR-Alert - solved!
Die 2FA is nou in werking. Op Outlook.
toggle quoted message
Show quoted text
Dis deur my itoloog (IT-goeroe) gedoen langs ¡¯n ander roete gedoen, maar kom volgens hom op dieselfde neer. Wat ek geleer het is dat die dubbele kontrole wat die EU vereis op die e-posprogram ge?nstalleer word en nie op die diensverskaffer (Telkom, Mweb ens.) nie. En dat die "avatar" daardie sirkeltjie bo regs met jou foto of voorletters is. Definisie 2 hieronder: 1. HINDUISM a manifestation of a deity or released soul in bodily form on earth; an incarnate divine teacher. 2. an icon or figure representing a particular person in a video game, internet forum, etc. "conversation is depicted in a balloon over the avatar's head". -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen Sent: Monday, 05 December 2022 19:41 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie. Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar verbykom nie. Daar kan dalk ¡¯ subskripsieprobleem by Microsoft wees. Sal aanhou probeer. -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 11:09 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote: Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
DANKIE, Tony!
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Tony Moen Gestuur: 07 December 2022 08:44 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solved! Die 2FA is nou in werking. Op Outlook. Dis deur my itoloog (IT-goeroe) gedoen langs ¡¯n ander roete gedoen, maar kom volgens hom op dieselfde neer. Wat ek geleer het is dat die dubbele kontrole wat die EU vereis op die e-posprogram ge?nstalleer word en nie op die diensverskaffer (Telkom, Mweb ens.) nie. En dat die "avatar" daardie sirkeltjie bo regs met jou foto of voorletters is. Definisie 2 hieronder: 1. HINDUISM a manifestation of a deity or released soul in bodily form on earth; an incarnate divine teacher. 2. an icon or figure representing a particular person in a video game, internet forum, etc. "conversation is depicted in a balloon over the avatar's head". -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen Sent: Monday, 05 December 2022 19:41 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie. Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar verbykom nie. Daar kan dalk ¡¯ subskripsieprobleem by Microsoft wees. Sal aanhou probeer. -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 11:09 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote: Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
to navigate to use esc to dismiss