Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Afrikaanse taalpraktisyns
Hi Anne, is dit nou aanvullend tot ZaLang?? Groete, Kas On Mon, 07 Mar 2022, 16:12 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
Re: Longman HAT blykbaar nou op ViVA
Dit is nie so omslagtig nie. Ek het nog nooit 'n papier-HAT gekoop nie, en kry dit nog elke jaar deur die elektroniese weergawe te "koop"/bestel van Pearson wat dit van die begin af uitgee, en toe aangekondig het hulle gaan nie meer nie. Maar nou oortuig is om dit steeds te doen. Ja, natuurlik sal 'n mens daarvoor moet betaal.
toggle quoted message
Show quoted text
Groete. Marianne Marianne Peacock Taalpraktisyn/Language practitioner Geakkrediteerde lid van SAVI/Accredited member of SATI Lid van Safrea/Member of Safrea 0766871702 (S/C) E-pos/Email: marpeacock@... -----Original Message-----
From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, 17 February 2022 4:11 PM To: peg-sa; [email protected] Subject: [ZaLang] Longman HAT blykbaar nou op ViVA Hallo almal Ek kry vandag 'n e-pos dat die HAT nou op ViVA beskikbaar is. 'n Mens moet daarvoor betaal. Dis 'n taamlik omslagtige proses om te registreer, en die soekfunksie is ook nie watwonders nie, maar so kry 'n mens darem weer toegang tot HAT aanlyn. Die HAT is egter nie op dié oomblik via ViVA toeganklik nie -- dalk kom dit later eers. Groete Samuel == |
Longman HAT blykbaar nou op ViVA
Hallo almal
Ek kry vandag 'n e-pos dat die HAT nou op ViVA beskikbaar is. 'n Mens moet daarvoor betaal. Dis 'n taamlik omslagtige proses om te registreer, en die soekfunksie is ook nie watwonders nie, maar so kry 'n mens darem weer toegang tot HAT aanlyn. Die HAT is egter nie op dié oomblik via ViVA toeganklik nie -- dalk kom dit later eers. Groete Samuel == |
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Baie dankie, Elsabe, waardeer dit! Ek teken ‘gelate’ aan, want dit (soos o.a. ‘bedees’) het ek nou die dag besef gebruik ek nooit meer nie! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Elsabe Birkenmayer
Sent: Wednesday, 16 February 2022 13:28 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Afrikaans vir 'attachment' ?
Onpartydig? Objektief? ? Sterkte. Ek hopp jy voel gou beter. ? Groete Elsabé Birkenmayer 0823721939
|
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Onpartydig? Objektief? Sterkte. Ek hopp jy voel gou beter. Groete Elsabé Birkenmayer 0823721939
|
Re: Afrikaans vir 'attachment'
Leona, sonder deeglike oorweging kom verbintenis of betrokkenheid by my op.? Groete Minette On Wed, 16 Feb 2022, 12:06 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Hello Almal Ek het dringend hulp nodig met die woord ‘attachment’ in die volgende sin (konteks streshantering). ?Is hondsiek en kan nie dink nie ... Sielkundewbk gee ‘gehegtheid’ ? Engels: Mindfulness is a practice that will help you learn to calmly observe your thoughts and feelings, without judgment or attachment. ? My poging sover: Aandagtigheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens kalm??? waar te neem, sonder veroordeling of ?????? (Ek wonder oor ‘kalm’ ook ...) ? Groot seblief en baie dankie by voorbaat ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
Re: Push? (sosiale media)
开云体育Baie dankie, Chavoux, veral vir die tik van die lekker lang verduideliking! Ek bêre dit vir die volgende keer – en sal dit dan met groot waardering gebruik (en selfs, danksy jou, vir my kli?nt die storie agter die storie kan vertel) ... __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Wednesday, 09 February 2022 20:10 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) ? Hallo Leona |
Re: Push? (sosiale media)
Hallo Leona
Jammer vir so mosterd na die maal te antwoord. Ek wou net 'n programmeerder perspektief gee wat miskien kan help vir die toekoms. "Push" van 'n boodskap in hierdie konteks verwys tipies daarna dat dit boodskap aktief gestuur word (bv. vanself op jou skerm verskyn) in teenstelling met 'n passiewe boodskap (soos bv, e-pos) waar die ontvanger van die boodskap iets moet doen om die boodskap te sien (die e-pos gaan oopmaak en lees) en wat nie tyd-sensitief is nie. Die tipe tegnologie wat gebruik word, verskil heelwat. In jou geval sal die konteks seker die beste vertaling bepaal. Van die amptelike terme is die een wat vir my die naaste aan die idee van "push" kom, "porboodskap" (alhoewel dit ook gebruik word vir 'n porboodskap wat die gebruiker vra om inligting in te voer ("prompt" in Engels)). As jy egter iets kort wil hê, sou ek dink aan iets soos: "Tipe kennisgewing: (Direk of SMS)", of "Tipe kennisgewing: (per Toep of SMS)" as dit binne 'n selfoon-toep verskyn. In 'n web-toepassing sou ek dalk eerder van "Tipe kennisgewing: (Aktief of SMS)" praat. Ek kom uit die deel van die wêreld waar "stoot"die sekondêre betekenis van seks het ;-). Maar ek dink dit sou nog steeds in die konteks kon werk. Ek dink die punt is dat dit dadelik deurkom na die gebruiker toe en in daardie sin word 'n SMS ook gewoonlik ge-"push" (die uitsondering is waar sagteware soms die SMS's in bondels uitstuur en dan 'n paar minute of langer kan wag voordat 'n boodskap gestuur word).? Groete Chavoux |
Re: FMCG > A
Ek dink dit verwys na goedere wat 'n middelman uitskakel. Weet nie of dit heeltemal dieselfde is nie. Groete Chrissie On Wed, 9 Feb 2022 at 14:58, Tony Moen <transed@...> wrote:
--
Chrissie Botha Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing] 073 397 1199 041 365 7778 It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-? |
Re: FMCG > A
开云体育Seker goed wat vir die verbruiker verpak is. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 09 February 2022 02:58 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] FMCG > A ? Wonder hoe’t hulle by “verbruikersverpakte” uitgekom. Goed wat deur die verbruiker verpak (gaan) word (as geskenk? posstuk?) ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie ? Ek sou dan snel of vinnig los skryf: snel/vinnig bewegende. ? Groete Minette? ? On Wed, 9 Feb 2022 at 11:23, Chrissie Botha <botha9chrissie@...> wrote:
|
Re: FMCG > A
开云体育Wonder hoe’t hulle by “verbruikersverpakte” uitgekom. Goed wat deur die verbruiker verpak (gaan) word (as geskenk? posstuk?) ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Wednesday, 09 February 2022 12:19 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] FMCG > A ? Ek sou dan snel of vinnig los skryf: snel/vinnig bewegende. ? Groete Minette? ? On Wed, 9 Feb 2022 at 11:23, Chrissie Botha <botha9chrissie@...> wrote:
|
Re: FMCG > A
Ek sou dan snel of vinnig los skryf: snel/vinnig bewegende. Groete Minette? On Wed, 9 Feb 2022 at 11:23, Chrissie Botha <botha9chrissie@...> wrote:
|
Re: FMCG > A
Hallo, Hoop dit help. Groete Chrissie On Wed, 9 Feb 2022 at 11:14, Lynette Posthumus <lynette@...> wrote:
--
Chrissie Botha Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing] 073 397 1199 041 365 7778 It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-? |
Re: stalking > A
开云体育Dankie, Hester, kli?nt is tevrede met die verwysingsbron, alhoewel dit steeds vir haar vreemd klink. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 08 February 2022 12:07 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] stalking > A ? Lynette Stalk/bekruip is in die Regsterminologiewoordeboek van Juta. Gee asb konteks? Groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus ? ‘n Kli?nt van my soek ‘n ander woord as bekruip vir “stalking” (in ‘n regsvertaling). ? Enige voorstelle? ? Asseblief en dankie Lynette ? ? |
Re: stalking > A
开云体育Dankie Hester, ek sal dit so oordra. Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 08 February 2022 12:07 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] stalking > A ? Lynette Stalk/bekruip is in die Regsterminologiewoordeboek van Juta. Gee asb konteks? Groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus ? ‘n Kli?nt van my soek ‘n ander woord as bekruip vir “stalking” (in ‘n regsvertaling). ? Enige voorstelle? ? Asseblief en dankie Lynette ? ? |