Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
开云体育Dankie, Ann!!? Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.? Moes gisteaand al indien, maar gaan die kli?nt vra of ek asseblief weer daarna kan kyk. Ek hou julle op hoogte. Lekker dag, Ann! X ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Woensdag 05 Februarie 2025 00:57 To: [email protected] Cc: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ... ? Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry: 'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions. Examples include breathing exercises and focusing on the five senses. The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away from negative thoughts or flashbacks.' ? En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê: Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? Dink ek ek sal Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
|||||||||
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
开云体育Baie dankie, Anne en Kas, julle is ware staatmakers! ?Ek sal laat weet wat my kli?nt sê. Lekker aand, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit via groups.io
Sent: Dinsdag 04 Februarie 2025 15:26 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Dis weer breinslaaptyd ... ? Leona, ek vermoed hy bedoel "afleier", soos in weerligafleier, maw "earthing". As ek reg is, sal ek iets soos "afleitegniek" voorstel, dws? iets wat die intense emosie hanteerbaar maak. ? On Tue, 04 Feb 2025, 13:02 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
|||||||||
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Ek hou baie van afleitegniek. Dis beskrywend. Groete, Anne On Tue, 4 Feb 2025 at 15:25, Kas Smit via <kassiegoat=[email protected]> wrote:
--
Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Dip.Translation (Unisa) Cert. Editing
Methodology (Stell.) Cert.. Editing Practice (Stell) Cert. Translation
Theory and Practice (Cardiff)?
? |
|||||||||
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Leona, ek vermoed hy bedoel "afleier", soos in weerligafleier, maw "earthing". As ek reg is, sal ek iets soos "afleitegniek" voorstel, dws? iets wat die intense emosie hanteerbaar maak. On Tue, 04 Feb 2025, 13:02 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
|||||||||
Re: Dis weer breinslaaptyd ...
Hi Leona, Ek skryf dikwels artikels oor sielkundige kwessies vir tydskrifte. Een van die sielkundiges met wie ek gereeld werk, gebruik die woord "begronding". Dit kom ook so voor op sy webwerf. Groete, Anne On Tue, 04 Feb 2025, 12:48 Leona Labuschagne via , <leona=[email protected]> wrote:
|
|||||||||
Dis weer breinslaaptyd ...
开云体育Hallo Almal! ? Ek vertaal ’n ding oor die hantering van post-traumatiese stres, en een van die punte lui soos volg: ? Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion. ? Dis daai ‘grounding’ wat my ‘floor’? ??: - ) ? Enige idees is welkom, asseblief ?… ? ? ? Vriendelike groete Leona ?
? ? ? |
|||||||||
Re: Kolskoot!
开云体育Wat ’n ware woord! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen via groups.io
Sent: Donderdag 28 November 2024 11:29 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Kolskoot! ? Any idiot can face a crisis - it's day to day living that wears you out Anton Checkov |
|||||||||
Re: English sentence: edit
开云体育Or: the existence (or: rise) of online communities has resulted in… ? Daar is m.i. ’n verskil tussen online communities have evolved into en online communities have given rise to/have produced… ? Ek reken die aanlyngemeenskappe ?het aanleiding gegee tot die ontstaan van ’n ekonomie wat uit digitale platforms bestaan. Maar wat dit met ’n magswanbalans te doen het snap ek nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Wednesday, 27 November 2024 12:38 To: [email protected] Subject: [ZaLang] English sentence: edit ? Middag mense ? Aside from a power imbalance, online communities on social media have resulted in a digital platform economy, as many social media corporations operate with the primary goal of generating revenue. ? Is this sentence correct? Can a community result in something? Dalk eerder: online communities on social media have evolved into a digital platform economy [?] ? Lynette ? |
|||||||||
Re: English sentence: edit
开云体育Evolved in klink vir my reg en goed. ? ? ?
? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Woensdag 27 November 2024 12:38 To: [email protected] Subject: [ZaLang] English sentence: edit ? Middag mense ? Aside from a power imbalance, online communities on social media have resulted in a digital platform economy, as many social media corporations operate with the primary goal of generating revenue. ? Is this sentence correct? Can a community result in something? Dalk eerder: online communities on social media have evolved into a digital platform economy [?] ? Lynette ? |
|||||||||
English sentence: edit
开云体育Middag mense ? Aside from a power imbalance, online communities on social media have resulted in a digital platform economy, as many social media corporations operate with the primary goal of generating revenue. ? Is this sentence correct? Can a community result in something? Dalk eerder: online communities on social media have evolved into a digital platform economy [?] ? Lynette ? |
|||||||||
Re: Duitse redigeerder
开云体育Ek het die adres verkeerde gespel – reggemaak en weer gestuur. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of leoni@...
Sent: Tuesday, 26 November 2024 12:35 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Duitse redigeerder ? Hallo almal ? Ek is dringend op soek na 'n redigeerder wat 'n boek in Duits kan redigeer.? ? Kontak my asseblief. ? Baie dankie. ? Leoni Benghiat ? Baie groete. ? Leoni Benghiat SA Vryskutskrywer E-pos leoni@... Tel 074-296-3390? | Whatsapp 074-296-3390 Web ?? ? |
|||||||||
Duitse redigeerder
Hallo almal
?
Ek is dringend op soek na 'n redigeerder wat 'n boek in Duits kan redigeer.?
?
Kontak my asseblief.
?
Baie dankie.
?
Leoni Benghiat
?
Baie groete. ? Leoni Benghiat SA Vryskutskrywer E-pos leoni@... Tel 074-296-3390? | Whatsapp 074-296-3390 Web ?? ? |
|||||||||
Re: lower back
开云体育Daai een werk in Disney se kariKATuurafdeling! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io
Sent: Monday, 11 November 2024 13:32 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] lower back ? ? Sê wie? ? ? Kind regards / Vriendelike groete ? Elsabé Birkenmayer 082-372-1939 ? ? ? ? ?
? |
|||||||||
Re: Branderplankterme
开云体育Njet. Wat ek nodig het is tegniese terme soos cutback, duck diving, floater en so meer. Maroela se artikels is nuusberigte; dit gaan oor mense. Gelukkig word al sulke branderryterme op die internet verklaar, en dan gebruik ek ’n beskrywing in Afrikaans eerder as om ’n term te skep of te gaan soek. ? Ek weet nie of branderryers in SA ooit ander terme as die Engelses gebruik nie, maar ek betwyfel dit nogal. Dus is ’n goeie beskrywing beter as ’n nuutgeskepte maar onbekende woord. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io
Sent: Monday, 11 November 2024 13:07 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] Branderplankterme ? Ek wonder of jy iets hier sal kry? ? ? Kind regards / Vriendelike groete ? Elsabé Birkenmayer 082-372-1939 ? ? ? ? ?
? |
|||||||||
Re: lower back
toggle quoted message
Show quoted text
|
|||||||||
Re: lower back
开云体育Miskien moet mens eenvoudig aanvaar dat daar meer as een naam vir daardie liggaamsdeel bestaan. ? Die betrokke teks bevat ’n lys liggaamsdele, onder andere upper, middle and lower back, wat beseer kan word deur branderplankry.
“Middel-“ het voor die hand gelê aangesien mens reeds ’n “middel”rif het (daar is vermoedelik ’n evolusionêre rede vir die afwesigheid van ’n borif en lae/onder-/benederif). Vir upper back was borug ook onproblematies; by “ho? rug” sou ek heel eerste aan ’n boggel dink, soos in die geval van ’n ho? voetbrug. Of in die geval van katte, maar dis ’n uitsondering: hulle kan wel hulle rug hoog maak, maar dis net tydelik, en katte ry nie branderplank nie. ? Maar “lae rug” was vir my verdag omdat laag die teenoorgestelde is van hoog. En daar is niks hoogs of laags aan ’n normale rug nie; daar is bloot ’n bokant (waar die kop is) en ’n onderkant (waar die bene is). ? Oor die wewer wil ek my nie uitlaat nie (ek vind ?onderrug heel aanvaarbaar), ek is ornitologies agtergeblewe. Miskien het die betrokke skrywer geen rede gehad om die wewertjie se rug te beskrywe nie, wat dan sou verklaar hoekom die woord “middelrug” nie daar voorkom nie. Mens sou egter aanvaar dat, soos by vo?ls gebruiklik is, daar wel ’n middellyf tussen kop en stertvere sou voorkom, waaruit mens dan verder sou aflei dat die diertjie wel in besit van ’n middelrug behoort te wees. ? Wat ’n lekker stimulerende geselsie om die week mee te begin! Dankie, Elsabé! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io
Sent: Monday, 11 November 2024 12:36 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] lower back ? “Onderrug” kom wel voor in die beskrywing van ’n rooikopwewer. ? “Middelrug” kom glad nie voor nie. ? Kind regards / Vriendelike groete ? Elsabé Birkenmayer 082-372-1939 ? ? ? ? ?
? |
|||||||||
On 10 Nov 2024, at 10:35, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote:Ek het ’n handvol Engelse terme oor branderry, soos –?
Beach break??? Shore break? Point break? Reef break? River break? Artificial break??
- Duck diving
- Take off
- Bottom turn
- Top turn
- Cut back
- Re-entry
- Floater
- Aerial
- Riding the face of the wave Tube riding
?Ek kan waarskynlik wel die definisies kry, maar soek eintlik die Afrikaanse terme hiervoor.Ek ry nie self golwe nie. Ek duik gewoonlik onderdeur.?Ken iemand dalk ’n persoon wat in Afrikaans branders ry???Tony?