Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: stalking > A
Sebastian Pistor
Dags¨º, Lynette Gebruik gerus "besluip" en die persoonsnaam "besluiper". Hulle is in sommige naslaanbronne, bv. die WAT.? S -------- Original message -------- From: Lynette Posthumus <lynette@...> Date: Tue, 08 Feb 2022, 12:00 pm To: [email protected] Subject: [ZaLang] stalking > A
|
||||
Re: stalking > A
¿ªÔÆÌåÓýLynette Stalk/bekruip is in die Regsterminologiewoordeboek van Juta. Gee asb konteks? Groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Tuesday, February 8, 2022 11:53 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] stalking > A ? ¡®n Kli?nt van my soek ¡®n ander woord as bekruip vir ¡°stalking¡± (in ¡®n regsvertaling). ? Enige voorstelle? ? Asseblief en dankie Lynette ? ? |
||||
stalking > A
¿ªÔÆÌåÓý¡®n Kli?nt van my soek ¡®n ander woord as bekruip vir ¡°stalking¡± (in ¡®n regsvertaling). ? Enige voorstelle? ? Asseblief en dankie Lynette ? ? |
||||
Re: Push? (sosiale media)
On 26/01/2022 10:46, Anesta van Eeden wrote:
Pharos gee die volgende opsies:Ek is nie heeltemal bly met "aanstuur" nie want "aanstuur" is tog "fowarding", en dit is nie heeltemal dieselfde ding nie. Die push notification verskyn dikwels direk op jou tuisskerm (nie altyd nie, maar dit gebeur so dikwels dat dit deur gebruikers nou al verstaan word as 'n integrale deel van die betekenis), dus verstaan ek hoedat "aanpor/por-boodskap" as vertaling kan werk. Die woord "por" word egter ook gebruik vir 'n "prompt" (beide 'n prompt message en 'n cursor). Samuel |
||||
Re: Push? (sosiale media)
On 26/01/2022 10:46, Anesta van Eeden wrote:
Pharos gee die volgende opsies:Ek is nie heeltemal bly met "aanstuur" nie want "aanstuur" is tog "fowarding", en dit is nie heeltemal dieselfde ding nie. Die push notification verskyn dikwels direk op jou tuisskerm (nie altyd nie, maar dit gebeur so dikwels dat dit deur gebruikers nou al verstaan word as 'n integrale deel van die betekenis), dus verstaan ek hoedat "aanpor/por-boodskap" as vertaling kan werk. Die woord "por" word egter ook gebruik vir 'n "prompt" (beide 'n prompt message en 'n cursor). Samuel |
||||
Re: [zalangmed] [ZaLang] Push? (sosiale media)
On 26/01/2022 14:30, Ann Hiemstra wrote:
Soos ek dit verstaan, is hierdie tipe kennisgewings di¨¦ wat deur die toepassing/app self (en nie deur 'n persoon nie) gegenereer word.Nee, ek interpreteer dit anders: dit is 'n kennisgewing wat onmiddellik in die app verskyn of wat onmiddellik op jou tuisskerm verskyn. Dit kan deur die app s¨¦lf gegenereer word maar dit kan ook iets soos 'n e-pos wees wat van 'n ander plek af kom (bv. dit kan selfs 'n e-pos of 'n kletsberiggie van iemand af wees). Die hoofsaak is dat dit onmiddellik in die app of op die tuisskerm verskyn sonder dat jy dit spesifiek moet aanvra. Samuel |
||||
Re: Push? (sosiale media)
¿ªÔÆÌåÓýAan die ander kant is ¡°push¡± ook nie vry van negatiewe bybetekenisse nie: Stop pushing! (letterlik en figuurlik) Don¡¯t push your luck! When push comes to shove The bill was pushed through quickly just before the parliamentary recess As dit nie in Engels pla nie, hoef dit ons ook nie hier te pla nie. Om te por is na my mening meer ¡¯n irritasie as ¡¯n skelwoord. ? In Afrikaans vind ek dat by nuutskeppings dikwels ¡¯n beskrywing geskep word (soos ¡°aanstuurboodskap¡±) eerder as ¡¯n handige, bruikbare woord. En dit maak mens traag om dit te aanvaar. ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Wednesday, 26 January 2022 20:46 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) ? Ek stem, Leona, por klink te baie na moeilikheid soek! Kas ? Sent from for Windows ? From: Leona Labuschagne ? Ha ha ha, Samuel, ek het nie jou moed nie!? Ek gaan maar "aanstuurboodskap" gebruik. ? Baie dankie, Samuel, Anesta, Minette, Charl en Tony vir julle blitsige hulp! ? L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? -----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 26 January 2022 11:43 Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) ? On 26/01/2022 10:04, Leona Labuschagne wrote: ? > Hoe vertaal ?n mens ?Push??? in? ?Type of notifcation:?? (Push or SMS)? > asseblieftog? ? Ek gebruik "stoot" en hoop maar daar is nie te veel lesers uit die streek waar "stoot" beteken om te vry nie. ? Samuel ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? |
||||
Re: Push? (sosiale media)
¿ªÔÆÌåÓýEk stem, Leona, por klink te baie na moeilikheid soek! Kas ? Sent from for Windows ? From: Leona Labuschagne
Sent: Wednesday, 26 January 2022 12:49 To: [email protected] Cc: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) ? Ha ha ha, Samuel, ek het nie jou moed nie!? Ek gaan maar "aanstuurboodskap" gebruik. ? Baie dankie, Samuel, Anesta, Minette, Charl en Tony vir julle blitsige hulp! ? L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? -----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 26 January 2022 11:43 Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) ? On 26/01/2022 10:04, Leona Labuschagne wrote: ? > Hoe vertaal ?n mens ?Push??? in? ?Type of notifcation:?? (Push or SMS)? > asseblieftog? ? Ek gebruik "stoot" en hoop maar daar is nie te veel lesers uit die streek waar "stoot" beteken om te vry nie. ? Samuel ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? |
||||
Re: Push? (sosiale media)
Ha ha ha, Samuel, ek het nie jou moed nie! Ek gaan maar "aanstuurboodskap"
toggle quoted message
Show quoted text
gebruik. Baie dankie, Samuel, Anesta, Minette, Charl en Tony vir julle blitsige hulp! L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Wednesday, 26 January 2022 11:43 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) On 26/01/2022 10:04, Leona Labuschagne wrote: Hoe vertaal ¡¯n mens ¡°Push¡±?? in? ¡°Type of notifcation:?? (Push or SMS)¡±Ek gebruik "stoot" en hoop maar daar is nie te veel lesers uit die streek waar "stoot" beteken om te vry nie. Samuel |
||||
Re: Push? (sosiale media)
¿ªÔÆÌåÓýAangesien ek ook al ¡°push¡± sonder die ¡°notification¡± gesien het, kan mens seker net die woord ¡°por¡± gebruik in ¡¯n konteks soos ¡°the client wishes to be notified (by sms or push) when his car is ready for collection¡ ¡± ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Wednesday, 26 January 2022 11:49 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Push? (sosiale media) ? Leona, WAV gee die volgende (almal lank, ongelukkig): aanstuurkennisgewing?s.nw.?|?aanstuurkennisgewings?|?(rekenaar, internet)?vlugtige boodskap wat relevante, tydsensitiewe inligting bevat en vinnige toegang tot die onderwerp bied, wat ¡¯n app/toepassing/toep na ¡¯n gebruiker stuur en wat gewoonlik, dikwels deur ¡¯n bepaalde luitoon aangekondig, op sy/haar tablet- of selfoonskerm verskyn???SINONIEM(E):?aanporboodskap?|?aanporkennisgewing?|?aanporder?|?porboodskap???ENGELS:?push notification ? ? On Wed, 26 Jan 2022, 11:04 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
||||
Re: Push? (sosiale media)
Leona, WAV gee die volgende (almal lank, ongelukkig): aanstuurkennisgewing?s.nw.?|?aanstuurkennisgewings?|?(rekenaar, internet)?vlugtige boodskap wat relevante, tydsensitiewe inligting bevat en vinnige toegang tot die onderwerp bied, wat ¡¯n app/toepassing/toep na ¡¯n gebruiker stuur en wat gewoonlik, dikwels deur ¡¯n bepaalde luitoon aangekondig, op sy/haar tablet- of selfoonskerm verskyn???SINONIEM(E):?aanporboodskap?|?aanporkennisgewing?|?aanporder?|?porboodskap???ENGELS:?push notification On Wed, 26 Jan 2022, 11:04 Leona Labuschagne, <leona@...> wrote:
|
||||
Re: Push? (sosiale media)
Haai Pharos gee die volgende opsies: aanstuurkennisgewing / aanstuurboodskap aanporkennisgewing / aanporboodskap porboodskap Groete Anesta On Wed, 26 Jan 2022 at 11:04, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
||||
Push? (sosiale media)
¿ªÔÆÌåÓýGoeiem?re Almal ... Jammer dat julle omtrent altyd net van my hoor as ek hulp nodig het! ? Hoe vertaal ¡¯n mens ¡°Push¡±?? in? ¡°Type of notifcation:?? (Push or SMS)¡± asseblieftog? ? Groot dankie by voorbaat!
? ? |
||||
Re: Gehalte
On 19/01/2022 13:14, Elna Coetser via groups.io wrote:
Kollegas, help tog asseblief met die regte skryfwyse hier:Re?l 12.24 gaan oor afstandsamestellings, d.w.s. gewoonlik waar die woord direk na die koppelteken 'n byvoeglike naamwoord is: hoof- mediese beampte Re?l 15.27 is streng gesproke ook nie hier van toepassing nie, omdat "gehalte" in Afrikaans om die een of ander bisarre rede nie as 'n byvoeglike naamwoord beskou word nie. 'n Mens skryf dus "gehaltehospitaal" en nie "gehalte hospitaal" nie. Die korrekte skryfwyses is: gehaltehospitaal-netwerk ('n netwerk van gehaltehospitale) gehalte-hospitaalnetwerk (n hospitaalnetwerk van gehalte) gehaltehospitaalnetwerk (dek albei bg. betekenisse) Samuel |
||||
Re: Gehalte
Beslis 1).Daar is geen argument vir 2) nie. On Wed, 19 Jan 2022, 14:14 Elna Coetser via , <ecoetser=[email protected]> wrote:
|
||||
Gehalte
Elna Coetser
¿ªÔÆÌåÓýKollegas, help tog asseblief met die regte skryfwyse hier: 1) Gehaltehospitaalnetwerk (aldus AWS-re?l 15.27), of 2) Gehalte- hospitaalnetwerk (AWS-re?l 12.24). Dankie byvoorbaat ¨C ek beleef nie ¡¯n sterk Afrikaanse dag vandag nie¡ Elna Elna Coetser Language Information service practitioner Telephone: 012 334 2113 Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference. |
||||
Re: fancy driven?
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Chrissie, ek stuur alle voorstelle aan. En ja, ek dink beslis daar is woorde weggelaat! ? Groete Anita ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Chrissie Botha ? Wat van 'grilgedrewe'? Dit is wel vreemd hoe die sin op 'driven' eindig. Asof daar woorde weggelaat is. ? Groete Chrissie ? On Thu, 13 Jan 2022 at 11:45, Anita Van Zyl <anitavz@...> wrote:
? -- Chrissie Botha Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing] 073 397 1199 041 365 7778 ? It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-? |
||||
Re: fancy driven?
¿ªÔÆÌåÓýOf ¡®giergedrewe¡¯? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Chrissie Botha
Sent: Thursday, 13 January 2022 13:19 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] fancy driven? ? Wat van 'grilgedrewe'? Dit is wel vreemd hoe die sin op 'driven' eindig. Asof daar woorde weggelaat is. ? Groete Chrissie ? On Thu, 13 Jan 2022 at 11:45, Anita Van Zyl <anitavz@...> wrote:
? -- Chrissie Botha Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing] 073 397 1199 041 365 7778 ? It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-? |
||||
Re: fancy driven?
Wat van 'grilgedrewe'? Dit is wel vreemd hoe die sin op 'driven' eindig. Asof daar woorde weggelaat is. Groete Chrissie On Thu, 13 Jan 2022 at 11:45, Anita Van Zyl <anitavz@...> wrote:
--
Chrissie Botha Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing] 073 397 1199 041 365 7778 It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-? |