¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: swart-witlies


 

Ek ken nie die term se dieper of moontlik figuurlike betekenis nie. As boer sou ek dit gebruik om die kleur van 'n perd of bees te beskryf ("black with white flanks"). Maar dat daar 'n spesifieke term in Koranna daarvoor bestaan, wil dit vir my laat lyk asof daar 'n dieper betekenis is?
?
Groete
Chavoux

Join [email protected] to automatically receive all group messages.