Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Hallo Almal ?¡ ? Help tog asseblief met onderstaande ¨C ek het SO lank laas iets anders as farmaseutiese goed vertaal!? My pogings volg telkens na die Engels. ? ? - Asset Forfeiture Unit (AFU)?? =?? Eenheid vir Bateverbeuring (Asset Forfeiture Unit, AFU)
- Basic Education Laws Amendment Bill (BELA)?? =?? Wysigingswetsontwerp rakende die Wette op Basiese Onderwys (BELA-wet)
- Comprehensive Sexuality Education (CSE)??????? =???? Omvattende seksualiteitsonderrig (Comprehensive Sexuality Education, CSE)
- Domestic Violence Amendment Act??????????? = Wysigingswetsontwerp rakende die Wet op Huishoudelike Geweld
- General Fuel and Road Accident Fund???? =?????? Algemene brandstof-? en Padongelukkefondsheffings
- Hate Crimes Bill?????? =?????? Haatmisdaad-wetsontwerp
- Hate Speech Bill??? =??? Haatspraak-wetsontwerp
- General Intelligence Laws Amendment Bill?????????? =? Wysigingswetsontwerp rakende Algemene-intelligensie-wette
- National Water Amendment Bill?????????????? Wysigingswetsontwerp rakende die Nasionale Waterwet
- Spy Bill????????????? Spioenasiewetsontwerp????????????
- National Health Insurance legislation?????????? Nasionalegesondheidsversekering-wetgewing
- SA National Defence Force??? =?? Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag
- Vaccine Injuries Fund =?? Inentingsbeseringsfonds
- National Rural Safety Strategic Plan??? =?????? Nasionale strategiese plan rakende landelike veiligheid
- Combating terrorism financing?? =?? Bestryding van terrorismefinansiering
- In humble submission to God?? =?? In ootmoedige onderwerping aan God Almagtig
? ??????????????? Ewig dankbaar soos altyd ?¡ ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ?
|