On Wed, 17 Jan 2024, 16:04 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal
Soos julle kan sien wil die mense van Groups.io sekermaak dat almal wat
tans lid van die groep is, lid wil bly.? Die boodskap kom nie van my af
nie, maar van Groups.io.? As ek reg verstaan, moet jy op die boodskap
antwoord as jy lid wil bly.? As Groups.io jou afskop, kan jy ook later
enige tyd weer by ZaLang aansluit.
Ek vermoed Groups.io kyk na of iemand in die afgelope X maande 'n
boodskap aan die groep gestuur het of nie.