-----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, 10 November 2022 12:06 To: [email protected] Subject: [ZaLang] WERK: 50 bladsye SARS-dokumente, AF-EN
Hallo
Is hier iemand wat beskikbaar is om ongeveer 50 bladsye SARS-vorms van Afrikaans na Engels te vertaal? Vir emigrasiedoeleindes. Ek neem aan 'n mens sal die vorms min of meer moet namaak.