Ek het skielik begin wonder wat ¡¯n paneelbord is ¨C en kry dit nie in die HAT nie!
En ontdek ook dat Prolingua se ¡°list of terms¡±-knoppie morsdood is.
?
Gee kontrolepaneel werklik die funksie van ¡¯n dashboard weer? Soos ek dit in Sage sien (¡¯n boekouprogram) geen dit ¡¯n kitsoorsig oor kernfunksies, amper soos jou desktop of ¡¯n desktp-skerm.