¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

China's Nuclear Fusion


 

¿ªÔÆÌåÓý


Hierdie totaal naiewe kerel noem (1:30) Fusie "the Holy Grail of Energy Generation", met stellings soos:--?

1??? "the fuel can come from the ocean".? Deuterium wel, maar nie tritium nie.? Noudat Candu uitgefaseer is/word, is daar is nie genoeg tritium om selfs een groot fusie reaktor vir 'n ??? ??? ??? jaar mee te bedryf nie.

2. ??? "the only byproduct is helium -- there's no radioactive waste".? Snel-neutrone dra 80% van die energie, en word nie in die plasma vasgevang deur die ultrasterk ??? ???? magneetvelde nie.?

Die diagram by 2:30 van fusie is totaal foutief:? die energie daaruit is kineties, en selfs 'n matrikulant kan maklik bewys dat die heliumkern (alfa-partikel) met massa 4 a m e slegs 20% van die energie dra, en die neutron (1 a m e) 80% oftewel 14.3MeV.? Soos die destydse K, verernkor Hoof van Stralingskade so eksplisiet uitgewys het, veroorsaak daardie snelneutrone massale defekte, asook kerntransmutasies in die wande van die vakuumkamer, en beskadig die ultraduur supergeleidende elektromagnete.

Daardie koue supergeleiers moet direk naasaan 'n plasmatemperatuur van 150 miljoen K (tienkeer die "core"van die son se temp) gehandhaaf word in 'n kompakte toestel?????????????????? 'n Toestel wat jare lank bedryf moet word om die miljarde of triljoene kapitaalkoste te kan afbetaal?????????? Wat van die Stefan-Boltzmannn stralingswet wat se^ straling is eweredig aan T^4?????????

Die kerel beweer ook dat General Electric gelykstroom krag ontwikkel het (Edison het).? General Electricwerk met wisselstroom sover ek weet.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.