Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Transkripsie van Afrikaanse klankopnames - wie doen dit en teen watter tarief?
Hallo almal, Is daar van julle wat al transkripsie van Afrikaanse klankopnames gedoen het/tans doen?? Wat is die 'vangplekke' ? Sou 'n mens die tarief daarvoor as per uur bereken? Ek hoor graag van julle. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Beste Ann Wendy |
On 24/04/2024 21:44, Ann Hiemstra wrote:
Is daar van julle wat al transkripsie van Afrikaanse klankopnames gedoen het/tans doen?Let op: dit neem 6-8 minute om 1 minuut se klank te transkribeer. Kli?nte wil dikwels dat jy hulle kwoteer per oudio-minuut, nie per egte minuut nie. Samuel |
Baie dankie, Wendy en Samuel, vir die inligting. Lyk my mens moet baie mooi dink hieroor ... Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Sat, 27 Apr 2024 at 12:31, Wendy Barrow via <rooipen=[email protected]> wrote:
|