Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
Titels van publikasies
Hallo almal
Ek moes gister weer gaan soek na die amptelike titels van publikasies. Hier is hoe ek dit het: SA GCP opsie 1: "Guidelines for Good Practice in the Conduct of Clinical Trials with Human Participants in South Africa" (2nd edition, 2006) Department of Health: Pretoria, South Africa. SA GCP opsie 2: "South African Good Clinical Practice: Clinical Trial Guidelines" (3rd edition, 2020) TIE model: "Clinical Trial Participant Time, Inconvenience and Expense (TIE) Compensation Model" (version 1, 2018) En daai EHRPPS enetjie: "Ethics in Health Research: Principles, Processes and Structures" (2nd edition, 2015) By opsie 1 hier bo is die bewoording in die bronteks soms verkeerd. Ek sien dikwels bv. "with a human participant" in die brionteks, maar die publikasie se amptelike titel s¨º "with human participants", en dis hoe ek dit ook vertaal. Ek vertaal gewoonlik "SA GCP" as "SA GKP" sonder om te probeer raai watter een van bogenoemde twee publikasies deur die bronteks bedoel word. Samuel PS. Ek het gister 'n vertaling geproeflees waarin die vertaler die hoofmedikasie se naam in Afrikaans op 5 verskillende maniere gespel het. Ek het tegelyk ook simpatie met die persoon, want 'n speltoetser sal eenvoudig by elke spelwyse stop, sonder om vir jou te waarsku dat jy die woord al voorheen op 'n iets ander manier geskryf het. |
Sjoe! Vyf verskillende maniere is indrukwekkend! ? Dankie, Samuel, vir hierdie verwysing oor die publikasies! On Mon, Sep 13, 2021 at 10:16 AM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
Hi Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Baie dankie, dis baie nuttig. Watter konvensies volg jy in verband met kursivering, aanhaling en vertaling van onderstaande en soortgelyke titels? Groete -----Original Message----- |
Dankie van my ook, Samuel!
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Monday, 13 September 2021 13:17 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Titels van publikasies Hi Samuel Baie dankie, dis baie nuttig. Watter konvensies volg jy in verband met kursivering, aanhaling en vertaling van onderstaande en soortgelyke titels? Groete -----Original Message----- |
to navigate to use esc to dismiss