开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

Squamous cell carcinoma

Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een as 'n fout?

Groete
Samuel

Hi Samuel
Ek gebruik die tweede, en beskou die eerste as 'n fout omdat "-sel-" makeer. Of is die idee dat dit plavei-sel-karsinoom moet wees? Indien wel, dink ek dit te verwarrend sou wees.

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Oorspronklike Boodskap-----
Van: [email protected] <[email protected]> Namens Samuel Murray
Gestuur: 27 December 2022 11:19
Aan: [email protected]
Onderwerp: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een as 'n fout?

Groete
Samuel

Hi

Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ’n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ’n oorbodige detail.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 27 December 2022 11:19
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een
as 'n fout?

Groete
Samuel

Volgens Pharos kry mens

squamous carcinoma = plaveiselkarsinoom

en

squamous cell carcinoma = plaveisel-selkarsinoom

Dus twee verskillende dinge?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Tuesday, December 27, 2022 13:54
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hi

Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ’n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ’n oorbodige detail.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray

Mmm, dankie Charl, dit maak sin … sal bietjie dink. Lekker slaap, almal : - )

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Oorspronklike Boodskap-----
Van: [email protected] <[email protected]> Namens Charl Hattingh
Gestuur: 27 December 2022 13:54
Aan: [email protected]
Onderwerp: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hi

Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ’n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ’n oorbodige detail.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray
Sent: 27 December 2022 11:19
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een
as 'n fout?

Groete
Samuel

Nee, Arina, ek dink hulle is dieselfde -- maar ek dink die koppelteken sit op die verkeerde plek -- Daar is tog nie so iets soos 'n selkarsinoom nie?
Wat sê die ander wysaards?
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Oorspronklike Boodskap-----
Van: [email protected] <[email protected]> Namens Arina Wilson
Gestuur: 27 December 2022 14:12
Aan: [email protected]
Onderwerp: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Volgens Pharos kry mens

squamous carcinoma = plaveiselkarsinoom

en

squamous cell carcinoma = plaveisel-selkarsinoom

Dus twee verskillende dinge?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Tuesday, December 27, 2022 13:54
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hi

Ek verkies plaveiselkarsinoom omdat ek die ander een moeilik vind om te lees. Ek dink die kernkonsep is dat die karsinoom op ’n skubvormige/plaveiselvormige voorkoms het, dus is die tweede "sel" vir my ’n oorbodige detail.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel
Murray
Sent: 27 December 2022 11:19
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Squamous cell carcinoma

Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een
as 'n fout?

Groete
Samuel

Hallo almal,
Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom'
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een as
'n fout?

Groete
Samuel

viz Pharos
plaveiselkarsinoom:??squamous cell carcinoma.?(L.?squama?skub + G.?karkinos?krap + -oma?tumor)?'n Maligne neoplasma wat uit plaveiselepiteel (keratinosiete van die stratum spinosum in die epidermis) ontstaan ...
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Tue, 27 Dec 2022 at 22:07
Subject: Re: [zalangmed] Squamous cell carcinoma
To: <[email protected]>

Hallo almal,
Die woord wat gebruik word is 'plaveiselkarsenoom'
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Tue, 27 Dec 2022 at 11:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal

Watter een verkies/gebruik julle?

plaveiselkarsinoom
plaveiselselkarsinoom

Dié van julle wat die tweede ene gebruik, beskou julle die eerste een as
'n fout?

Groete
Samuel

Helene van der Westhuizen
 
开云体育

Stem saam met Ann.

?

Nog nooit plaveiselselkarsinoom gebruik nie.

?

Het al ‘n paar gedoen. Lank terug, maar dink nie dit het verander nie.

?

Groete

?

Helene

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 27 December 2022 21:09

Dankie, Helene. Net seker maak: is dit karsenoom of karsinoom?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen
Gestuur: 28 December 2022 11:58

Sover ek weet Karsinoom met i. Nou weer gecheck in WAT.

?

Groete

?

H

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 28 December 2022 13:49

En natuurlik sonder die hoofletter.

Skies

?

Covid-kop

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io
Sent: 28 December 2022 14:02

Dankie, Helene.? Lekker aand, almal!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

Van: [email protected] <[email protected]> Namens Helene van der Westhuizen
Gestuur: 28 December 2022 15:04