Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument
More-sê almal, Ek sit met herhalende terugstuur van pasi?ntevalueringsvraelyste wat deur die 'clinician' ('n prof. nogal) betwis word - wil al die woorde in woordsamestellings los van mekaar skryf en baklei met my daaroor en mors my tyd :-( Hier is nou bv. :
Die items oor algehele taal is BEGRIP, WOORDVINDPROBLEME
en GESPROKE
TAALVERMO?[FH1]?.
?[FH1]Cannot be one word. Hy wil eenvoudig nie 'gesproketaalvermo?' aanvaar nie. (sien die FH1-comment hier bo) Die 'taalvermo?' is tog nie 'gesproke' nie. Dit help ook nie as ek die AWS Re?l 15.2 kwoteer nie Of is ek verkeerd met 'gesproketaalvermo?'? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
开云体育Hallo Ann Sy voet in die grootste visblik wat jy kan kry. Soos jy sê, dis die taal wat gesproke is, nie die vermo? nie. Dus gesproketaalvermo? of gesproketaal-vermo?. Ek sou ook die eenwoord-opsie gebruik het. Groete Wilna
On 26/02/2025 10:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
eish Ann, ek het daai selfde ou prof se naam uit die bolkeilhoed getrek Vader tog!! Kon mens hom maar van d rol laat skrap! From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Wilna Liebenberg <wilna@...> Sent: Wednesday, February 26, 2025 10:42:51 am To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument Hallo Ann Sy voet in die grootste visblik wat jy kan kry. Soos jy sê, dis die taal wat gesproke is, nie die vermo? nie. Dus gesproketaalvermo? of gesproketaal-vermo?. Ek sou ook die eenwoord-opsie gebruik het. Groete Wilna
On 26/02/2025 10:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
gesproketaalvermo? is KORREK! From: leona@... <leona@...> Sent: Wednesday, February 26, 2025 12:50:25 pm To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument eish Ann, ek het daai selfde ou prof se naam uit die bolkeilhoed getrek Vader tog!! Kon mens hom maar van d rol laat skrap! From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Wilna Liebenberg <wilna@...> Sent: Wednesday, February 26, 2025 10:42:51 am To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument Hallo Ann Sy voet in die grootste visblik wat jy kan kry. Soos jy sê, dis die taal wat gesproke is, nie die vermo? nie. Dus gesproketaalvermo? of gesproketaal-vermo?. Ek sou ook die eenwoord-opsie gebruik het. Groete Wilna
On 26/02/2025 10:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
ek het die PM laat weet hy weet nie wat hy doen nie maar sy't nie reageer nie. From: leona@... <leona@...> Sent: Wednesday, February 26, 2025 12:51:42 pm To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument gesproketaalvermo? is KORREK! From: leona@... <leona@...> Sent: Wednesday, February 26, 2025 12:50:25 pm To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument eish Ann, ek het daai selfde ou prof se naam uit die bolkeilhoed getrek Vader tog!! Kon mens hom maar van d rol laat skrap! From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Wilna Liebenberg <wilna@...> Sent: Wednesday, February 26, 2025 10:42:51 am To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [zalangmed] Skryfwyse van die vermo? om (taal) te praat - deel van evalueringsinstrument Hallo Ann Sy voet in die grootste visblik wat jy kan kry. Soos jy sê, dis die taal wat gesproke is, nie die vermo? nie. Dus gesproketaalvermo? of gesproketaal-vermo?. Ek sou ook die eenwoord-opsie gebruik het. Groete Wilna
On 26/02/2025 10:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
On 26/02/2025 09:26, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
Of is ek verkeerd met 'gesproketaalvermo?'?Jy is tegnies gesproke korrek -- dis die vermo? van gesproke taal, en nie die gesproke vermo? van taal nie. Maar hierdie is een van daardie soort samestellings waar die worswoord vreemd lyk, en waar die tegnies verkeerde spelling nie werklik die verstaanbaarheid affekteer nie. Ek sou dit laat gaan. Samuel |