开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

On demand therapy

开云体育

Hallo Mense

?

Weet iemand wat die vertaling is van “On demand therapy”? Soos ek dit verstaan, is ’n letterlike vertaling waarskynlik nie reg nie, want dis nie “op aanvraag” nie (jy hoef nie die dokter daarvoor te vra nie), maar eerder iets wat jy by jou het en gebruik indien of wanneer nodig (“PRN”).

?

Ek hoor graag.

?

CHARL HATTINGH (pronouns: he/him)

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

BDram (SU), BJournHons (SU), BAHons (RU), MClinPsych (UCT)

Practice no. 0120502, HPCSA no. PS0061697

?

?

Wordweb CC

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.

?

Hallo Charl,
On-demand PPI therapy means that patients take a daily dose of a PPI when symptoms recur and stop medication when symptoms resolve.
Die term wat in Afrikaans gebruik word is : 'soos nodig'
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Mon, 10 Feb 2025 at 12:33, Charl Hattingh via <charl=[email protected]> wrote:

Dankie, Ann. Nou wat van in ’n sin. ’n Mens kan sê:

?

“Deelnemers sal toegelaat word om behandeling soos nodig te neem.” En as ’n mens dit andersom wil stel, is dit “soos nodige behandeling” of “soosnodige behandeling” of “soosnodig-behandeling”? ’n Vertaler het geskryf “indiennodige behandeling” – is dit reg?

?

Kind regards,

?

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Monday, 10 February 2025 12:38
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] On demand therapy

Charl,
"Deelnemers sal toegelaat word om behandeling soos nodig te neem.” is korrek.
'indiennodige behandeling” – is dit reg? NEE
x

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Mon, 10 Feb 2025 at 12:44, Charl Hattingh via <charl=[email protected]> wrote:

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via

Dankie, Ann!

?

Kind regards,

?

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Monday, 10 February 2025 12:49

On 10/02/2025 11:44, Charl Hattingh wrote:

’n Vertaler het geskryf “indiennodige behandeling” – is dit reg?
Ek weet nie :-) maar die vertaler het dokumente oor hierdie één studie van drie verskillende agentskappe ontvang, en dié betrokke bewoording by al drie gebruik, en één van die agentskappe se proefleser het verskeie foute met die vertaling gevind (bv. voorkeur-woordvolgorde) maar het "indiennodige" glad nie as 'n fout gemerk nie.

My probleem met die vertaling "om behandeling soos nodig te neem" is dat dit terugvertaal as "to take treatment as necessary" (d.w.s. 'n bepaalde situasie) en nie "to take on-demand treatment" (d.w.s. 'n bepaalde soort behandeling) nie.

Sommige sinne sê ook "please take on-demand treatment only when necessary"...... neem behandeling soos nodig slegs indien nodig?

Ek moet sê, ek hou meer van "soosnodige" as van "indiennodige". Dis beslis 'n afwyking van die formele spelre?ls. En "soosnodig-behandeling" is wel volgens die spelre?ls, en dit is dalk wat ons sal moet gebruik.

Samuel

Ek hoor Samuel se argument oor die terugvertaling, maar stem nie saam dat " "to take on-demand treatment" (d.w.s. 'n bepaalde soort
behandeling)" is nie. Dit beteken dat 'n bepaalde behandeling geneem word as/wanneer die noodsaak daarvoor bestaan.
Die mediese praktisyn (ook die taalpraktisyn wat daarmee bekend is) sal weet dat die term wat in Engels gebruik word, 'on-demand treatment' is.

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Mon, 10 Feb 2025 at 22:22, Samuel Murray via <samuelmurray=[email protected]> wrote:
On 10/02/2025 11:44, Charl Hattingh wrote:

> ’n Vertaler het geskryf “indiennodige behandeling” – is dit reg?

Ek weet nie :-) maar die vertaler het dokumente oor hierdie één studie
van drie verskillende agentskappe ontvang, en dié betrokke bewoording by
al drie gebruik, en één van die agentskappe se proefleser het verskeie
foute met die vertaling gevind (bv. voorkeur-woordvolgorde) maar het
"indiennodige" glad nie as 'n fout gemerk nie.

My probleem met die vertaling "om behandeling soos nodig te neem" is dat
dit terugvertaal as "to take treatment as necessary" (d.w.s. 'n bepaalde
situasie) en nie "to take on-demand treatment" (d.w.s. 'n bepaalde soort
behandeling) nie.

Sommige sinne sê ook "please take on-demand treatment only when
necessary"...... neem behandeling soos nodig slegs indien nodig?

Ek moet sê, ek hou meer van "soosnodige" as van "indiennodige".? Dis
beslis 'n afwyking van die formele spelre?ls. En "soosnodig-behandeling"
is wel volgens die spelre?ls, en dit is dalk wat ons sal moet gebruik.

Samuel

开云体育

Hi Ann en Samuel

?

Dankie vir julle antwoorde.

?

1. Betekenis: Ann, ek hoor jou, maar hoewel die mediese en taalpraktisyns sal verstaan, twyfel ek dat die leser sal. As ek vir ’n leek sê “neem medikasie soos nodig”, kan hy/sy besluit om sommer sy dosis voorskrifmedikasie te verdubbel, of om witdulsies te drink as dit nodig blyk. My beste poging tot dusver was verdere omskrywing in die lyn van “neem die medikasie wat jou dokter vir gebruik soos nodig voorgeskryf het”. Ek dink Samuel verwys na “soort behandeling” in die sin dat daar vir die spesifieke toestand onder bespreking slegs sekere sulke medikasies bepaal is, bv. ’n reddingsinhaleerder, nie net enige medikasie wat die pasi?nt nodig ag nie.

?

2. Skryfwyse. Waar plek beperk is, of die omskrywing te omslagtig raak, dink ek dit is nodig om “soos nodig” predikatief te gebruik op ’n manier wat aandui dat net spesifieke (“soorte”) medikasies soos nodig gebruik kan word. Na analogie van Stellenbosch Uni se Taalkantoor se voorstel (sien hier onder), het ek besluit op “soosnodig terapie” of “soosnodig behandeling”. Samuel, ek was onseker oor een woord / twee woorde, maar op grond van die raad hier onder is "soosnodig-behandeling" nie een woord (met of sonder ’n koppelteken) nie. “Soosnodig” is ’n byvoeglike naamwoord, m.a.w. ’n ander gogga as in “ingeligtetoestemmingsvorm”.

?

(Vir diegene wat belangstel, hier is ’n antwoord van Cobus Snyman, projekko?rdineerder van Stellenbosch Uni se Taaldiens en ’n antwoord van Viva. Hulle het ook “on demand” te letterlik as “op aanvraag” vertaal en die vaagheid van “soos nodig” misgekyk, maar die Taaldiens het nuttige raad gehad oor die skryfwyse.

?

Taaldiens:

1.????? Oor die vertaalekwivalent: Hy sou eenvoudig “op aanvraag” kon gebruik. Die probleem lê in die bronteks, wat “on-demand” anders as in die normale betekenis in Britse Engels gebruik. As hy wil, kan hy ’n opmerking daaroor op die vertaling invoeg en “soos nodig” gebruik – dis ’n uitstekende voorstel. Ek sien dikwels dat sulke medikasie “akuut” gemerk word by die gebruiksaanwysings; die Engels sou dit kon gebruik het.

2.????? Oor die skryfwyse: “Terapie vir gebruik soos nodig” is idiomatieser Afrikaans. Vertalings hoef nie die Engelse stelwyse na te boots nie. As dit in ’n tabel of so ’n plek verskyn waar bondigheid dringend is, is die korrekte spelling “op-aanvraag terapie”. “Op-aanvraag” staan, soos ’n normale byvoeglike naamwoord, los van die selfstandige naamwoord wat dit beskryf, want dit kan predikatief ook gebruik word (“Dit is op aanvraag beskikbaar”). Dit is hoekom “aanlyn bron” ook twee woorde geskryf word, maat “blouoogmeisie” een woord (want ’n mens kan nie sê “Die meisie is blouoog” nie – tensy jy iets anders bedoel).

?

Viva:

By gebreke aan 'n gestandaardiseerde Afrikaanse term moet 'n mens dit eerder omskryf: "terapie op aanvraag". Daar is 'n aantal trefslae daarvoor op Google. Die skryfwyse *"indiennodige terapie" is egter nie korrek nie.

?

Bron(ne): VivA Taalwerkersforum (De Bruin; Luther))

?

Groete

?

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Monday, 10 February 2025 22:48

Dankie vir jou moeite, Charl.
Ek aanvaar 'soosnodig behandeling/terapie'.
x

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Tue, 11 Feb 2025 at 09:28, Charl Hattingh via <charl=[email protected]> wrote:

On 11/02/2025 08:27, Charl Hattingh wrote:

Samuel, ek was onseker oor een woord / twee woorde, maar op grond van die raad hier onder is "soosnodig-behandeling" nie een woord (met of sonder ’n koppelteken) nie. “Soosnodig” is ’n byvoeglike naamwoord, m.a.w. ’n ander gogga as in “ingeligtetoestemmingsvorm”.
1. Ek is verbaas oor die taalfundi's se mening dat "indiennodig" of "opaanvraag" 'n byvoeglike naamwoord is. Vir my is dit nie. Geen van die gewone vuisre?ls wat help om te bepaal of iets 'n byvoeglike naamwoord is, slaag met "opaanvraag" nie.

- Skryf in attributiewe vorm: die medisyne is opaanvraag (slaag nie) (jy sou wel skryf "die medisyne is op aanvraag" (maar dit beteken iets anders)
- Trappe van vergelyking: hierdie medisyne is opaanvrager as daardie medisyne, en hierdie medisyne is die opaanvraagste (slaag nie)

Waarom sou "voorskrif behandeling" verkeerd wees, maar "sondervoorskrif behandeling" korrek wees? :-)

Die Taaldiens misinterpreteer ook "opaanvraag", dink ek, want hulle gee as voorbeeld "dit is op aanvraag" beskikbaar, terwyl die korrekte uitdrukking eerder iets soos "dit is as op-aanvraag beskikbaar" sou moes wees. Dat medisyne op aanvraag beskikbaar is, maak nie daarvan opaanvraag-medisyne nie. Dis twee totaal verskillende dinge.

Let ook op hoedat die Taaldiens die spelling van "op-aanvraag" aanpas om dit aan hul re?l te help voldoen: hulle skryf "die medisyne is op aanvraag beskikbaar" en nie "die medisyne is op-aanvraag" beskikbaar nie.

2. Jammer dat die Taaldiens nie oor "soosnodig" uitspraak gelewer het nie: sou dit "soosnodig behandeling" of "soosnodige behandeling" wees?

3. Ek moet sê ek was jare gelede ook verbaas oor die Taalkommissie se besluit om "aanlyn" los te skryf. Aanlyn slaag ook geen van die vuisre?ls nie, terwyl woorde daarmee vir my juis aanvoel as samestellings. (Oorspronklik was die attributiewe gebruik van "aanlyn" ook twee woorde: die hulpbron is aan lyn.) Ek beskou "aanlyn" en "verstek" bloot as vreemde soort uitsonderings.

Samuel

Dankie, Samuel. Ek wil hierdie kwessies graag verder ondersoek en sal mettertyd antwoord!

Kind regards,

Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io
Sent: Tuesday, 11 February 2025 10:00
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] On demand therapy

On 11/02/2025 08:27, Charl Hattingh wrote:

Samuel, ek was onseker oor een woord / twee woorde, maar op grond van
die raad hier onder is "soosnodig-behandeling" nie een woord (met of
sonder ’n koppelteken) nie. “Soosnodig” is ’n byvoeglike naamwoord,
m.a.w. ’n ander gogga as in “ingeligtetoestemmingsvorm”.
1. Ek is verbaas oor die taalfundi's se mening dat "indiennodig" of "opaanvraag" 'n byvoeglike naamwoord is. Vir my is dit nie. Geen van die gewone vuisre?ls wat help om te bepaal of iets 'n byvoeglike naamwoord is, slaag met "opaanvraag" nie.

- Skryf in attributiewe vorm: die medisyne is opaanvraag (slaag nie) (jy sou wel skryf "die medisyne is op aanvraag" (maar dit beteken iets anders)
- Trappe van vergelyking: hierdie medisyne is opaanvrager as daardie medisyne, en hierdie medisyne is die opaanvraagste (slaag nie)

Waarom sou "voorskrif behandeling" verkeerd wees, maar "sondervoorskrif behandeling" korrek wees? :-)

Die Taaldiens misinterpreteer ook "opaanvraag", dink ek, want hulle gee as voorbeeld "dit is op aanvraag" beskikbaar, terwyl die korrekte uitdrukking eerder iets soos "dit is as op-aanvraag beskikbaar" sou moes wees. Dat medisyne op aanvraag beskikbaar is, maak nie daarvan opaanvraag-medisyne nie. Dis twee totaal verskillende dinge.

Let ook op hoedat die Taaldiens die spelling van "op-aanvraag" aanpas om dit aan hul re?l te help voldoen: hulle skryf "die medisyne is op aanvraag beskikbaar" en nie "die medisyne is op-aanvraag" beskikbaar nie.

2. Jammer dat die Taaldiens nie oor "soosnodig" uitspraak gelewer het
nie: sou dit "soosnodig behandeling" of "soosnodige behandeling" wees?

3. Ek moet sê ek was jare gelede ook verbaas oor die Taalkommissie se besluit om "aanlyn" los te skryf. Aanlyn slaag ook geen van die vuisre?ls nie, terwyl woorde daarmee vir my juis aanvoel as samestellings. (Oorspronklik was die attributiewe gebruik van "aanlyn"
ook twee woorde: die hulpbron is aan lyn.) Ek beskou "aanlyn" en "verstek" bloot as vreemde soort uitsonderings.

Samuel

My twee sent: Ek verkies in dié tipe konteks "soosnodig-" bo "op-aanvraag", en ek weet dis ’n byvoeglike naamwoord, maar kan glad nie sien hoe dit met trappe van vergelying sou werk nie. Ook nie as predikatiewe b.nw. nie.

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io
Sent: Dinsdag 11 Februarie 2025 10:00