开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

Nuwe lid


 

Hallo almal

'n Nuwe lid het aangesluit: Jeanne Heyns. Sy skryf sy is 'n "compliance and pharmacovigilance pharmacist at Pharma Dynamics".

Groete
Samuel


 

Klink na nét die mens wat ons nodig het na die x-19-potstrooi … Welkom in ons midde, Jeanne.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, March 13, 2024 3:24 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Nuwe lid

Hallo almal

'n Nuwe lid het aangesluit: Jeanne Heyns. Sy skryf sy is 'n "compliance and pharmacovigilance pharmacist at Pharma Dynamics".

Groete
Samuel


 

Baie dankie Leona. Ek dink ek het julle meer nodig as wat julle my ooit sal nodig he!! ?
Waardeer die verwelkoming.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Thursday, March 14, 2024 8:51 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Nuwe lid

Klink na nét die mens wat ons nodig het na die x-19-potstrooi … Welkom in ons midde, Jeanne.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2


-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, March 13, 2024 3:24 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Nuwe lid

Hallo almal

'n Nuwe lid het aangesluit: Jeanne Heyns. Sy skryf sy is 'n "compliance and pharmacovigilance pharmacist at Pharma Dynamics".

Groete
Samuel


 

Baie welkom, Jeanne. Lekker om weer paaie te kruis.
Charmaine S

Get


 

开云体育

Baie dankie Charmaine ? en baie dankie vir al jou hulp en ondersteuning met tye.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charmaine Sullivan
Sent: Thursday, March 14, 2024 2:02 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Nuwe lid

?

Baie welkom, Jeanne. Lekker om weer paaie te kruis.

Charmaine S

?

Get