Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Metode van betaling vir werk gelewer?
Hallo almal, Lang storie probeer kort hou:? Ek gebruik al vir meer as 6 jaar Paypal? > FNB kredietkaartrekening as die 'voertuig' waardeur my betaling vir werk gelewer aan hoofsaaklik Transperfect en RWS geskied, en het nog nooit enige probleme daarmee ervaar nie. Met die dat ek, nou dat ek alleen is, meer volumes werk kan/moet aanvaar, het my inkomste vermeerder en het ek nou 'n probleem met my Paypal-rekening : "You have exceeded the yearly limit that your Paypal account allows and therefore you account has been suspended ." Dit beteken dat ek nie die fondse in my Paypal rekening kan onttrek nie - en dus nie meer geld daarin moet laat inbetaal nie. Ná 'n? besoek aan die bank, etlike e-posse en urelange gesprekke met Paypal-verteenwoordigers, het ek nog nie veel gevorder nie behalwe dat daar 'n voorstel is dat ek 'a global account' moet oopmaak - lang storie ...en ek twyfel of Transperfect hulle betalings daarin sal toelaat. My vraag is: 1. Van watter 'voertuig' maak julle gebruik om julle fooie te laat oorbetaal?? 2. Het enige van julle al dieselfde probleem met Paypal ondervind? Oplossing?? Sal bly wees as julle kan raadgee - na my persoonlike e-posadres - as julle nie met die groep gemaklik is nie. Ek hoor baie graag. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
开云体育Hi Ann, ? Paypal is in elk geval hopeloos te duur en vat te lank. Ek gebruik Wise vir al my internasionale betalings. Jy stel dit in ’n minuut of twee op, jy kry die beste koers (midmarket rate) en die laagste fooie. Hulle maak vir ’n jou ’n rekening oop in die land waar jou klient is, en hulle doen ’n plaaslike elektroniese inbetaling. Dit werk met Transperfect en RWS. . Ek stuur vir jou ’n skakel, dan kry ek ’n referral fee. ? Kind regards, Charl ? Out of office & out of contact: 8-18 November 2024 (both dates included) ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 05 November 2024 14:52 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Metode van betaling vir werk gelewer? ? Hallo almal, Lang storie probeer kort hou:? Ek gebruik al vir meer as 6 jaar Paypal? > FNB kredietkaartrekening as die 'voertuig' waardeur my betaling vir werk gelewer aan hoofsaaklik Transperfect en RWS geskied, en het nog nooit enige probleme daarmee ervaar nie. ? Met die dat ek, nou dat ek alleen is, meer volumes werk kan/moet aanvaar, het my inkomste vermeerder en het ek nou 'n probleem met my Paypal-rekening : "You have exceeded the yearly limit that your Paypal account allows and therefore you account has been suspended ." Dit beteken dat ek nie die fondse in my Paypal rekening kan onttrek nie - en dus nie meer geld daarin moet laat inbetaal nie. Ná 'n? besoek aan die bank, etlike e-posse en urelange gesprekke met Paypal-verteenwoordigers, het ek nog nie veel gevorder nie behalwe dat daar 'n voorstel is dat ek 'a global account' moet oopmaak - lang storie ...en ek twyfel of Transperfect hulle betalings daarin sal toelaat. My vraag is: 1. Van watter 'voertuig' maak julle gebruik om julle fooie te laat oorbetaal?? 2. Het enige van julle al dieselfde probleem met Paypal ondervind? Oplossing?? ? Sal bly wees as julle kan raadgee - na my persoonlike e-posadres - as julle nie met die groep gemaklik is nie. Ek hoor baie graag. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Helene van der Westhuizen
开云体育Hi Ann ? Ek gebruik ook Wise. So gemaklik. Jy kan ook verskillende geldeenhede ontvang. ? Groete 贬别濒é苍别 ? ? ? ? ? Email disclaimer: This email may contain confidential information, be legally privileged, and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone and delete the email. Even if you are the intended recipient, you are?hereby notified that you may not reproduce, distribute or copy information in this email without the express permission of the sender. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh via groups.io
Sent: 05 November 2024 14:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Metode van betaling vir werk gelewer? ? Hi Ann, ? Paypal is in elk geval hopeloos te duur en vat te lank. Ek gebruik Wise vir al my internasionale betalings. Jy stel dit in ’n minuut of twee op, jy kry die beste koers (midmarket rate) en die laagste fooie. Hulle maak vir ’n jou ’n rekening oop in die land waar jou klient is, en hulle doen ’n plaaslike elektroniese inbetaling. Dit werk met Transperfect en RWS. . Ek stuur vir jou ’n skakel, dan kry ek ’n referral fee. ? Kind regards, Charl ? Out of office & out of contact: 8-18 November 2024 (both dates included) ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Lang storie probeer kort hou:? Ek gebruik al vir meer as 6 jaar Paypal? > FNB kredietkaartrekening as die 'voertuig' waardeur my betaling vir werk gelewer aan hoofsaaklik Transperfect en RWS geskied, en het nog nooit enige probleme daarmee ervaar nie. ? Met die dat ek, nou dat ek alleen is, meer volumes werk kan/moet aanvaar, het my inkomste vermeerder en het ek nou 'n probleem met my Paypal-rekening : "You have exceeded the yearly limit that your Paypal account allows and therefore you account has been suspended ." Dit beteken dat ek nie die fondse in my Paypal rekening kan onttrek nie - en dus nie meer geld daarin moet laat inbetaal nie. Ná 'n? besoek aan die bank, etlike e-posse en urelange gesprekke met Paypal-verteenwoordigers, het ek nog nie veel gevorder nie behalwe dat daar 'n voorstel is dat ek 'a global account' moet oopmaak - lang storie ...en ek twyfel of Transperfect hulle betalings daarin sal toelaat. My vraag is: 1. Van watter 'voertuig' maak julle gebruik om julle fooie te laat oorbetaal?? 2. Het enige van julle al dieselfde probleem met Paypal ondervind? Oplossing?? ? Sal bly wees as julle kan raadgee - na my persoonlike e-posadres - as julle nie met die groep gemaklik is nie. Ek hoor baie graag. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
开云体育Hallo Charl Sal jy asseblief vir my ook ’n skakel stuur? Goedgaan, Almal … ? Kind regards ? Leona ________________________________ Leona Labuschagne Sworn translator of SA High Court and SATI-accredited conference interpreter +27 83?302 2632????? ?GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Charl Hattingh ? Hi Ann, ? Paypal is in elk geval hopeloos te duur en vat te lank. Ek gebruik Wise vir al my internasionale betalings. Jy stel dit in ’n minuut of twee op, jy kry die beste koers (midmarket rate) en die laagste fooie. Hulle maak vir ’n jou ’n rekening oop in die land waar jou klient is, en hulle doen ’n plaaslike elektroniese inbetaling. Dit werk met Transperfect en RWS. . Ek stuur vir jou ’n skakel, dan kry ek ’n referral fee. ? Kind regards, Charl ? Out of office & out of contact: 8-18 November 2024 (both dates included) ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 05 November 2024 14:52 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Metode van betaling vir werk gelewer? ? Hallo almal, Lang storie probeer kort hou:? Ek gebruik al vir meer as 6 jaar Paypal? > FNB kredietkaartrekening as die 'voertuig' waardeur my betaling vir werk gelewer aan hoofsaaklik Transperfect en RWS geskied, en het nog nooit enige probleme daarmee ervaar nie. ? Met die dat ek, nou dat ek alleen is, meer volumes werk kan/moet aanvaar, het my inkomste vermeerder en het ek nou 'n probleem met my Paypal-rekening : "You have exceeded the yearly limit that your Paypal account allows and therefore you account has been suspended ." Dit beteken dat ek nie die fondse in my Paypal rekening kan onttrek nie - en dus nie meer geld daarin moet laat inbetaal nie. Ná 'n? besoek aan die bank, etlike e-posse en urelange gesprekke met Paypal-verteenwoordigers, het ek nog nie veel gevorder nie behalwe dat daar 'n voorstel is dat ek 'a global account' moet oopmaak - lang storie ...en ek twyfel of Transperfect hulle betalings daarin sal toelaat. My vraag is: 1. Van watter 'voertuig' maak julle gebruik om julle fooie te laat oorbetaal?? 2. Het enige van julle al dieselfde probleem met Paypal ondervind? Oplossing?? ? Sal bly wees as julle kan raadgee - na my persoonlike e-posadres - as julle nie met die groep gemaklik is nie. Ek hoor baie graag. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Helene van der Westhuizen
开云体育Samuel, sal jy my asb van die groep afhaal? ? ? ? ? ? Email disclaimer: This email may contain confidential information, be legally privileged, and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone and delete the email. Even if you are the intended recipient, you are?hereby notified that you may not reproduce, distribute or copy information in this email without the express permission of the sender. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: 05 November 2024 15:46 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Metode van betaling vir werk gelewer? ? Hallo Charl Sal jy asseblief vir my ook ’n skakel stuur? Goedgaan, Almal … ? Kind regards ? Leona ________________________________ Leona Labuschagne Sworn translator of SA High Court and SATI-accredited conference interpreter +27 83?302 2632????? ?GMT +2 ? ? Van: [email protected] <[email protected]> Namens Charl Hattingh ? Hi Ann, ? Paypal is in elk geval hopeloos te duur en vat te lank. Ek gebruik Wise vir al my internasionale betalings. Jy stel dit in ’n minuut of twee op, jy kry die beste koers (midmarket rate) en die laagste fooie. Hulle maak vir ’n jou ’n rekening oop in die land waar jou klient is, en hulle doen ’n plaaslike elektroniese inbetaling. Dit werk met Transperfect en RWS. . Ek stuur vir jou ’n skakel, dan kry ek ’n referral fee. ? Kind regards, Charl ? Out of office & out of contact: 8-18 November 2024 (both dates included) ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Lang storie probeer kort hou:? Ek gebruik al vir meer as 6 jaar Paypal? > FNB kredietkaartrekening as die 'voertuig' waardeur my betaling vir werk gelewer aan hoofsaaklik Transperfect en RWS geskied, en het nog nooit enige probleme daarmee ervaar nie. ? Met die dat ek, nou dat ek alleen is, meer volumes werk kan/moet aanvaar, het my inkomste vermeerder en het ek nou 'n probleem met my Paypal-rekening : "You have exceeded the yearly limit that your Paypal account allows and therefore you account has been suspended ." Dit beteken dat ek nie die fondse in my Paypal rekening kan onttrek nie - en dus nie meer geld daarin moet laat inbetaal nie. Ná 'n? besoek aan die bank, etlike e-posse en urelange gesprekke met Paypal-verteenwoordigers, het ek nog nie veel gevorder nie behalwe dat daar 'n voorstel is dat ek 'a global account' moet oopmaak - lang storie ...en ek twyfel of Transperfect hulle betalings daarin sal toelaat. My vraag is: 1. Van watter 'voertuig' maak julle gebruik om julle fooie te laat oorbetaal?? 2. Het enige van julle al dieselfde probleem met Paypal ondervind? Oplossing?? ? Sal bly wees as julle kan raadgee - na my persoonlike e-posadres - as julle nie met die groep gemaklik is nie. Ek hoor baie graag. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Baie dankie, Charl en Helene, Dis goeie advies .? GroeteOn Tue, 5 Nov 2024, 15:00 Charl Hattingh via , <charl=[email protected]> wrote:
|