¿ªÔÆÌåÓý

'Legal age' waarop kinders in SA toestemming tot mediese behandeling kan gee


 

Hallo almal,
Ek kry in vertaal-jobs die opmerking dat kinders 18 jaar oud moet wees (= 'legal age' ) om toestemming tot mediee behandeling te gee.
Neem net kennis viz:

Die Wet op Kindersorg is egter deur die Kinderwet herroep. Ingevolge die Interpretasiewet is die toepaslike bepaling nou artikel 129 van die Kinderwet. Artikel 129 verlaag die ouderdom vir toestemming tot mediese behandeling en operasies, wat onderskeidelik 14 jaar en 18 jaar kragtens artikel 39(4) van die Wet op Kindersorg was, na 12 jaar en neem die kind se ontwikkelingsvlak in ag.

'n Gebruiker het 'n reg om toe te stem tot 'n gesondheidsdiens mits die gebruiker reeds minstens 12 jaar oud is, volwasse genoeg is en bevoeg is om die voordele, risiko's en maatskaplike en ander implikasies te verstaan. Die gebruiker het verder die reg op deelname aan besluite met betrekking tot sy of haar persoonlike gesondheid en behandeling. Indien toestemming deur 'n ander persoon as die gebruiker gegee is, moet di¨¦ persoon, indien moontlik, die gebruiker raadpleeg voordat hy of sy die vereiste toestemming gee.

Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


 

Wat deelname aan mediese navorsingstudies betref:

Informed Consent Guidelines re Minors (including orphans and vulnerable children (OVC)) and Parental Substitutes
Requesting permission from parents/guardians for minors¡¯ participation in research
When a study involves minor participants, parental or guardian permission must be sought before the minor is approached. Importantly, with an older minor (e.g. over the age of 12 years) the parent¡¯s permission relates to the minor can choose to participate, rather than whether the minor may participate. Section 10 of the Children¡¯s Act provides that
¡®every child that is of such an age, maturity and stage of development as to be able to participate in any matter concerning that child has the right to participate in an appropriate way and views expressed by the child must be given due consideration.¡¯
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]>
Date: Tue, 2 Nov 2021 at 11:10
Subject: [zalangmed] 'Legal age' waarop kinders in SA toestemming tot mediese behandeling kan gee
To: <[email protected]>


Hallo almal,
Ek kry in vertaal-jobs die opmerking dat kinders 18 jaar oud moet wees (= 'legal age' ) om toestemming tot mediee behandeling te gee.
Neem net kennis viz:

Die Wet op Kindersorg is egter deur die Kinderwet herroep. Ingevolge die Interpretasiewet is die toepaslike bepaling nou artikel 129 van die Kinderwet. Artikel 129 verlaag die ouderdom vir toestemming tot mediese behandeling en operasies, wat onderskeidelik 14 jaar en 18 jaar kragtens artikel 39(4) van die Wet op Kindersorg was, na 12 jaar en neem die kind se ontwikkelingsvlak in ag.

'n Gebruiker het 'n reg om toe te stem tot 'n gesondheidsdiens mits die gebruiker reeds minstens 12 jaar oud is, volwasse genoeg is en bevoeg is om die voordele, risiko's en maatskaplike en ander implikasies te verstaan. Die gebruiker het verder die reg op deelname aan besluite met betrekking tot sy of haar persoonlike gesondheid en behandeling. Indien toestemming deur 'n ander persoon as die gebruiker gegee is, moet di¨¦ persoon, indien moontlik, die gebruiker raadpleeg voordat hy of sy die vereiste toestemming gee.

Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


 

On 02/11/2021 10:05, Ann Hiemstra wrote:

Ek kry in vertaal-jobs die opmerking dat kinders 18 jaar oud moet wees (= 'legal age' ) om toestemming tot mediee behandeling te gee.
Nee, sover ek weet was dit al die jare nog 12 (met bepaalde uitsonderinge). Daar is vir my as tiener ges¨º dat ek as tiener tegnies gesproke s¨¦lf na die huisdokter kan gaan, en as ek dit versoek, sal hy/sy nie my ouers in kennis stel nie... hoewel die ervaring wys dat huisdokters soms aanneem dat die pasi?nt dit oukei sal vind as sy/haar ouers in kennis gestel word. Geen belediging bedoel nie.

Wat is die ouderdom vir om 'n tatto?ermerk of piercing te kry?

Die bestaande wet in Nederland s¨º die kind kan tussen 12 en 16 jaar met toestemming van sy ouers (en teenwoordigheid van sy ouer) 'n tatto?ermerk of piercing kry, met die volgende uitsonderinge: geen tatto?ermerk op die gesig nie, geen tatto?ermerk of piercing op die geslagsdele nie, en meisies geen tepelpiercing nie. N¨¢ 16 jaar oud mag jy alles s¨¦lf besluit.

Ek weet jy kan te eniger tyd 'n aborsie kry in Suid-Afrika, mits jy 'n plek kan vind wat dit aanbied (selfs as jy jonger as 12 is), maar nou wonder ek wat is die wet as iemand van jonger as 12 'n aborsie wil kry... moet haar ouers in kennis gestel word?

Samuel