开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

EN>AF: to put a hold on your credit card

Hallo almal ... wat BAIE stil (of slimgeword) is!
Ek het raad van die finanskenners onder julle nodig asb.
Die bronteks lees:
"Traveler(s) may be required by the hotel to provide a deposit or credit hold at check in."
Google sê:
"What is authorization hold? It's important to note that an authorization hold is not a charge. The hotel will temporarily place a hold on your credit card at the time of check-in. Consider it a placeholder for a later charge or a temporary swipe that won't process"
Kan iemand help met die AF terminologie hiervoor asb. ?
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

开云体育

Ann, ek kry nie in my goed 'n verwysing spesifiek na kredietkaarte nie, maar ek kry wel die volgende uit Prolingua se termlys:

? hold {on a cheque}??????????? houtyd [bv. daar is ? houtyd op die tjek] [Feb.10]

?

? hold {placed on an account}??????????? beperking

As niemand met 'n bestaande term vorendag kom nie, wat van houmagtiging op 'n kredietkaart?

WAT se betekenis 7b vir hou sê die volgende: b Agterhou, bewaar tot later. Die voorbeelde het nou wel nie op finansies betrekking nie, maar dit kan dalk so uitgebrei word?

Hoop dit help!

Wilna

On 27/09/2024 10:07, Ann Hiemstra via groups.io wrote:

-- 

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to  for full details. 
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by   beskikbaar.

Baie dankie, Wilna,
Ek het dit so vertaal: 'magtiging tot houtyd op die kredietkaart verleen'.
Dit lyk vir my reg as ek dit met jou ' hold {on a cheque}??????????? houtyd [bv. daar is ? houtyd op die tjek] ' vergelyk .?
Hoop dit gaan goed met jou.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Fri, 27 Sept 2024 at 11:00, Wilna Liebenberg via <wilna=[email protected]> wrote:

Ann, ek kry nie in my goed 'n verwysing spesifiek na kredietkaarte nie, maar ek kry wel die volgende uit Prolingua se termlys:

? hold {on a cheque}??????????? houtyd [bv. daar is ? houtyd op die tjek] [Feb.10]

?

? hold {placed on an account}??????????? beperking

As niemand met 'n bestaande term vorendag kom nie, wat van houmagtiging op 'n kredietkaart?

WAT se betekenis 7b vir hou sê die volgende: b Agterhou, bewaar tot later. Die voorbeelde het nou wel nie op finansies betrekking nie, maar dit kan dalk so uitgebrei word?

Hoop dit help!

Wilna

On 27/09/2024 10:07, Ann Hiemstra via wrote: