开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

Effect

Hallo almal

Ek weet daar is farma-vertalers wat aanvoer dat "effect(s)" nie as "uitwerking(s)" vertaal moet word nie maar as "effek(te)".

Wat is nou weer die rede hiervoor? Ek proeflees 'n stuk waarin die vertaler "uitwerkings" gebruik het en nou wonder ek skielik weer hieroor.

Dankie
Samuel

On 07/12/2024 12:42, Samuel Murray via groups.io wrote:

'n Ander voorkeur wat ek al te?gekom het wat my so pas byval is dat "effective" nie as "doeltreffend" vertaal moet word nie, maar as "effektief". Is dit enige van julle se voorkeur, en kan julle sê waarom?

Samuel

Ek sou ook graag wou hoor. Ek verkies "doeltreffend" en "uitwerking", maar het geen grondige rede daarvoor nie. Ek hou meer van die Germaanse klanke en dit laat die teks vir my minder tegnies klink, maar ek sou dit nie verander as ek iets anders te?kom nie.

Kind regards,

Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io
Sent: Saturday, 07 December 2024 13:51
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Effect

On 07/12/2024 12:42, Samuel Murray via groups.io wrote:

Ek weet daar is farma-vertalers wat aanvoer dat "effect(s)" nie as
"uitwerking(s)" vertaal moet word nie maar as "effek(te)".

Wat is nou weer die rede hiervoor? Ek proeflees 'n stuk waarin die
vertaler "uitwerkings" gebruik het en nou wonder ek skielik weer hieroor.
'n Ander voorkeur wat ek al te?gekom het wat my so pas byval is dat "effective" nie as "doeltreffend" vertaal moet word nie, maar as "effektief". Is dit enige van julle se voorkeur, en kan julle sê waarom?

Samuel

Ek verkies ook "uitwerkings", maar sal "effekte" gebruik as ek regtig nie anders kan nie. (Ek sien daar is vertalers wat soms "gevolge" gebruik, maar dit werk glad nie vir my nie.)

Wat "doeltreffend" betref, sover ek weet:
effective (efficiency) = doeltreffend (doeltreffendheid) en
efficacious (efficacy) = doelmatig (doelmatigheid).

Het altyd "doeltreffend" gebruik, veral vir pasi?ntgerigte dokumente, maar het onlangs ná ’n potgooi van dr Peter McCullough (dink ek) besef dat die twee wetenskaplikgesproke regtig nie omruilbaar is nie (al pas dit Bill Gates goed dat die meeste mense dink dat "safe and effective" presies dieselfde is as "safe and efficacious"). Maar soos ek dit verstaan kan die "safe and effective"-belofte jou nie in die hof/tronk laat beland nie, maar "safety and efficacy" wel (vir ’n regsgeleerde wat omgee wat om hom aangaan).

Weet een van julle meer hieroor, asseblief, of kan julle leesstof aanbeveel?

Lekker naweek verder, Almal

L : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io
Sent: Saterdag 07 Desember 2024 13:51
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Effect

On 07/12/2024 12:42, Samuel Murray via groups.io wrote:

Ek weet daar is farma-vertalers wat aanvoer dat "effect(s)" nie as
"uitwerking(s)" vertaal moet word nie maar as "effek(te)".

Wat is nou weer die rede hiervoor? Ek proeflees 'n stuk waarin die
vertaler "uitwerkings" gebruik het en nou wonder ek skielik weer hieroor.
'n Ander voorkeur wat ek al te?gekom het wat my so pas byval is dat "effective" nie as "doeltreffend" vertaal moet word nie, maar as "effektief". Is dit enige van julle se voorkeur, en kan julle sê waarom?

Samuel

Hallo almal
Ek gebruik afhangend van die konteks, graag 'uitwerking' (nie uitwerkings nie) wat medikasie op 'n persoon/siekte het, in plaas van 'effekte',? maar wel 'newe-effekte' wat algemeen gebruik word. Klink nogal teenstrygdig, ek hoor, maar tog.?
En wat 'doetreffend en 'doelmatig' betref, volgens die woordeboeke is dit sinonieme en in ons vertalings gebruik ek 'doeltreffend'?
Ek? kry ook:
  • 'Effectiviteit (doeltreffendheid); de begrippen effectiviteit en doeltreffendheid zijn synoniemen. Bij effectiviteit gaat het om de vraag of de beoogde doelen daadwerkelijk worden gehaald. Bij effectiviteit gaat het dus om de vraag of je de goede activiteiten uitvoert om de doelstellingen te realiseren.?Doen we de goede dingen?? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ?Afr: Doen ons die goeie/regte dinge?
?
  • Doelmatigheid (efficiency);?de begrippen doelmatigheid en efficiency zijn ook synoniemen. Wanneer we ons afvragen of een organisatie doelmatig is gaat het om de vraag of diezelfde activiteiten met een lagere inspanning (inzet van middelen) uitgevoerd kunnen worden. Of dat met bestaande inspanningen meer of betere prestaties gerealiseerd kunnen worden. Bij doelmatigheid is de centrale vraag:?Doen we de dingen goed.? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ?Afr. Doen ons die dinge goed/reg? Groete uit Bocas del Toro (die ,groot eiland noord van Panama) waar my een? seun nou al 4 jaar woon.?

On Sat, 7 Dec 2024, 11:11 Leona Labuschagne via , <leona=[email protected]> wrote:
Ek verkies ook "uitwerkings", maar sal "effekte" gebruik as ek regtig nie anders kan nie.? (Ek sien daar is vertalers wat soms "gevolge" gebruik, maar dit werk glad nie vir my nie.)

Wat "doeltreffend" betref,? sover ek weet:
effective (efficiency)? ?=? doeltreffend (doeltreffendheid)? ? en
efficacious (efficacy)? ?=? doelmatig (doelmatigheid).

Het altyd "doeltreffend" gebruik, veral vir pasi?ntgerigte dokumente, maar het onlangs ná ’n potgooi van dr Peter McCullough (dink ek) besef dat die twee wetenskaplikgesproke regtig nie omruilbaar is nie (al pas dit Bill Gates goed dat die meeste mense dink dat "safe and effective" presies dieselfde is as "safe and efficacious").? Maar soos ek dit verstaan kan die "safe and effective"-belofte jou nie in die hof/tronk laat beland nie, maar "safety and efficacy" wel (vir ’n regsgeleerde wat omgee wat om hom aangaan).

Weet een van julle meer hieroor, asseblief, of kan julle leesstof aanbeveel?

Lekker naweek verder, Almal

L? ? ? ?: - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via
Sent: Saterdag 07 Desember 2024 13:51
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Effect

On 07/12/2024 12:42, Samuel Murray via wrote:

> Ek weet daar is farma-vertalers wat aanvoer dat "effect(s)" nie as
> "uitwerking(s)" vertaal moet word nie maar as "effek(te)".
>
> Wat is nou weer die rede hiervoor? Ek proeflees 'n stuk waarin die
> vertaler "uitwerkings" gebruik het en nou wonder ek skielik weer hieroor.

'n Ander voorkeur wat ek al te?gekom het wat my so pas byval is dat "effective" nie as "doeltreffend" vertaal moet word nie, maar as "effektief".? Is dit enige van julle se voorkeur, en kan julle sê waarom?

Samuel

开云体育

Klink alles vir my gaaf, Ann, maar moet mens nie in gedagte hou dat dit hier gaan om of mense dinge goed of reg doen, vergeleke met of medikasie goed of reg werk? Of is dit onsinnig om die twee van mekaar te onderskei?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Sondag 08 Desember 2024 02:30