Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Dis weer breinslaaptyd ...
开云体育Hallo Almal! ? Ek vertaal ’n ding oor die hantering van post-traumatiese stres, en een van die punte lui soos volg: ? Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion. ? Dis daai ‘grounding’ wat my ‘floor’? ??: - ) ? Enige idees is welkom, asseblief ?… ? ? ? Vriendelike groete Leona ?
? ? ? |
||||||
Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry:
'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions.
Examples include breathing exercises and focusing on the five senses.
The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away
from negative thoughts or flashbacks.' En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê:
Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters
en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander
kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang
gevind het. Dink ek ek sal
Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
||||||
开云体育Dankie, Ann!!? Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.? Moes gisteaand al indien, maar gaan die kli?nt vra of ek asseblief weer daarna kan kyk. Ek hou julle op hoogte. Lekker dag, Ann! X ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Woensdag 05 Februarie 2025 00:57 To: [email protected] Cc: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ... ? Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry: 'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions. Examples include breathing exercises and focusing on the five senses. The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away from negative thoughts or flashbacks.' ? En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê: Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? Dink ek ek sal Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|