开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'

开云体育

Dagsê my mede-goud-uit-strooi-spinners

?

Ja, ek is besig om so staaaadigaan weer op die perd te klim, maar joeg, hierdie is ’n moerse perd ?…

?

Ek het hulp nodig met die woord "stiff" in hierdie konteks:

?

The aim of the HERMES study is to test whether ziltivekimab can treat systemic inflammation and show a benefit on (?) heart failure. ?It usually happens because the heart has become too weak or STIFF.

?

Die Afrikaans wat ek proeflees lui soos volg:?

Hartversaking is ’n toestand wat ontwikkel wanneer die hartspier nie genoeg bloed kan pomp om aan die liggaam se behoeftes aan bloed en suurstof te voldoen nie. Dit gebeur gewoonlik omdat die hart te swak of stug geword het.

?

In ’n vorige soortgelyke vertaling verlede week is “stiff” as "styf" vertaal wat ek uit moedeloosheid sommernet so gelos het. ??Stug klink vir my beter as styf, maar ek weet nie waar dit vandaan kom nie. ?My raaiskote sover is: VERstyf, stram, onbuigsaam? … maar nie een voel vir my reg nie.

?

Kan julle help? ??Grootseblief

?

L?????? : - )

?

Kind regards

Leona

__________________________________________________
Heaven goes by favor. If it went by merit, you would stay out
and your dog would go in.? ????????????????????????????– Mark Twain

?

Leona Labuschagne
Sworn Translator ?of ?the ?High Court of South Africa? ?

SATI-accredited translator & Conference interpreter
+27 83 302 2632??? |??? South Africa GMT +2

?

?

开云体育

Hi Leona

?

Pharos se Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe sê die volgende oor stywehartsindroom:

?

s., stywehart-:?s.,?stiff?heart.?Klassieke term vir 'n multi-etiologiese harttoestand, gekenmerk deur verlies van vervormbaarheid (meegewendheid) van die hartwand (miokardium en/of bindweefselskelet) wat diastoliese vulling van veral die ventrikels kompromitteer. Historiese postoperatiewe komplikasie van hartchirurgie, voor die ontwikkeling van effektiewe kardioplegie.

?

Styf sal dus reg wees.

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators’ Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Monday, November 25, 2024 17:23
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] ... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'

Arina, jou engel! ?Baie dankie ?…

Lekker slaap, Almal

L?????? : - )

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson via groups.io
Sent: Maandag 25 November 2024 17:47
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] ... die hart te swak of STUG geword het -- Engels: 'stiff'

Hallo Leona,
Die term wat gebruik word waar weefsel (hier dan nou hartspierweefsel) 'stiff' word, is wel 'stug' (d.w.s. nie so elasties as wat dit normaalweg is/moet wees nie.
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Mon, 25 Nov 2024 at 17:23, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:

The aim of the HERMES study is to test whether ziltivekimab can treat systemic inflammation and show a benefit on (?) heart failure.? It usually happens because the heart has become too weak or STIFF.

In ’n vorige soortgelyke vertaling verlede week is “stiff” as "styf" vertaal wat ek uit moedeloosheid sommernet so gelos het. ??Stug klink vir my beter as styf, maar ek weet nie waar dit vandaan kom nie.? My raaiskote sover is: VERstyf, stram, onbuigsaam? … maar nie een voel vir my reg nie.

Baie dankie, Ann, dis goed om te weet (en jy’s ook ’n engel.) ??

Ek voeg dit by Arina se inligting op my lys vir hierdie opdrag.

L?????? : - )

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Maandag 25 November 2024 21:33