Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Cartridge
Hallo Almal
Ek wil so al onthou ons het al "cartridge" bespreek op die groep. Ek sukkel my egter kruppel om iets vinnig te soek op hierdie groep. Kan iemand my help met 'n soekfunksie? Dit lyk nie of Alt F die antwoord is nie. Wat is julle aanbeveling vir die vertaling van "cartridge" waar dit dui op 'n glasbuisie wat 'n voorraad insulien bevat, wat dan in 'n insulienpen gelaai word? Sahpra het aanbeveel dat ons "patroon" heroorweeg, hulle voel nie gemaklik daarmee nie. "Glass cartridge with a grey plunger?and a flanged cap?with a sealing disk, containing 3 mL of XX." Ann, ek onthou jy is die boffin met insulien. Sal "insulien aspart" dan vertaal word met "aspartinsulien"? Groete? Charmaine |
¿ªÔÆÌåÓýHouer? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charmaine Sullivan
Sent: Thursday, 24 November 2022 08:56 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Cartridge ? Hallo Almal |
On 24/11/2022 07:56, Charmaine Sullivan wrote:
Ek sukkel my egter kruppel om iets vinnig te soek op hierdie groep. Kan iemand my help met 'n soekfunksie? Dit lyk nie of Alt F die antwoord is nie.Die soekblokkie is regs bo op hierdie bladsy: /g/zalangmed/topics Maar dit dek slegs boodskappe wat n¨¢ November 2019 gepos is. Wat is julle aanbeveling vir die vertaling van "cartridge" waar dit dui op 'n glasbuisie wat 'n voorraad insulien bevat, wat dan in 'n insulienpen gelaai word? Sahpra het aanbeveel dat ons "patroon" heroorweeg, hulle voel nie gemaklik daarmee nie.Patroon klink vir my baie vreemd. Ek gebruik "kasset". Samuel |
Hallo Charmain, Ek het weer diep gaan soek in Pharos en ek hou van "insulienhouer"? n.a.v.
cartridge?/ inkhouertjie?
?want dit is mos eintlik wat die 'cartridge' van die insulienpen is :-) Ek gaan dit voortaan so gebruik. Ja,
"insulien aspart" word vertaal met "aspartinsulien". Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 24 Nov 2022 at 09:53, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 24/11/2022 07:56, Charmaine Sullivan wrote: |