Keyboard Shortcuts
Likes
Search
EN>AF: Corona virus
Hallo almal, Ja, hier is dit nou ook in ons woordboere se midde. Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf? Ek het reeds 'Korona virus' te?gekom - en as mens google in AF opsoek, kry jy 'coronavirus' en 'koronavirus'. In Pharos word 'corona' per se as 'kroon' of 'krans' vertaal, wat tog nie sal gaan nie. Ek verkies 'coronavirus' omdat 'corona' eintlik (o.a.) 'n Latynse woord is wat 'kroon' 'crown' beteken en ons as 'n re?l Latynse woorde net so behou. 'Covid-19'? bly net so? (= corona virus disease) Wat s¨º julle? Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek sou s¨º ¡°coronavirus¡± en ¡°covid-19¡±, al twee met onderkas. Ek dink mens kan jou ook hier laat lei met wat in die Afrikaanse pers reeds wyd gebruik word. ? Lekker aand Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 27 April 2020 18:15 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF: Corona virus ? Hallo almal, Ja, hier is dit nou ook in ons woordboere se midde. ? Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf? Ek het reeds 'Korona virus' te?gekom - en as mens google in AF opsoek, kry jy 'coronavirus' en 'koronavirus'. In Pharos word 'corona' per se as 'kroon' of 'krans' vertaal, wat tog nie sal gaan nie. Ek verkies 'coronavirus' omdat 'corona' eintlik (o.a.) 'n Latynse woord is wat 'kroon' 'crown' beteken en ons as 'n re?l Latynse woorde net so behou. 'Covid-19'? bly net so? (= corona virus disease) Wat s¨º julle? Ann ? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
¿ªÔÆÌåÓýHallo medewoordeboere ? (Wonderlike woord, Ann!) ? Ek stem saam met Charl ¨C het ook al corona-virus gesien, wat ook vir my sin maak. ? Lekker Dinsdag met geen kieme en baie werk vir julle! ? ___________________________________________________________________ Never forget that the Lord is a Gentleman who keeps His Word.
? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 27 April 2020 18:46 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: Corona virus ? Hi Ann ? Ek sou s¨º ¡°coronavirus¡± en ¡°covid-19¡±, al twee met onderkas. Ek dink mens kan jou ook hier laat lei met wat in die Afrikaanse pers reeds wyd gebruik word. ? Lekker aand Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Ja, hier is dit nou ook in ons woordboere se midde. ? Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf? Ek het reeds 'Korona virus' te?gekom - en as mens google in AF opsoek, kry jy 'coronavirus' en 'koronavirus'. In Pharos word 'corona' per se as 'kroon' of 'krans' vertaal, wat tog nie sal gaan nie. Ek verkies 'coronavirus' omdat 'corona' eintlik (o.a.) 'n Latynse woord is wat 'kroon' 'crown' beteken en ons as 'n re?l Latynse woorde net so behou. 'Covid-19'? bly net so? (= corona virus disease) Wat s¨º julle? Ann ? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
On 27/04/2020 18:14, Ann Hiemstra wrote:
Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf?Charl stel "covid-19" voor, en hoewel die Taalkommissie dit toelaat om afkortings nou met kleinletters te skryf (bv. "miv", "cd" en "tv"), sou die opsie nie vanself by my opgekom het nie. Jana Luther stel voor "Covid-19" en "koronavirus": Ek het tot dusver ¨¦¨¦n koronateks vertaal, en die bronteks was "COVID-19", en ek het dit net so gehou. (Streng gesproke is "COVID-19" die naam van die siekte, maar in die volksmond praat mense mos gewoon van "korona" as hulle na die siekte verwys, nie waar nie?) Of, Corolla Various: Samuel |