¿ªÔÆÌåÓý

Rekenaarterm vir HOME


 

Hallo almal,
Het iemand 'n ander term vir die 'HOME'-'prompt' in die nutsbalk (! :-))? bo aan die rekenaarskerm?
My gevoel is om dit net as 'HOME' te laat. Wie sal tog nou 'n ander term daarvoor wou gebruik/ken/herken?
Julle menings?
Groete
Ann
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


 

On 17/01/2020 17:41, Ann Hiemstra wrote:

Het iemand 'n ander term vir die 'HOME'-'prompt' in die nutsbalk (! :-))? bo aan die rekenaarskerm?
Waar presies sien jy "HOME"? Bedoel jy op 'n webwerf?

Samuel