Keyboard Shortcuts
Likes
Search
***SPAM*** [zalangmed] Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
开云体育Dankie, Ann!? Skuus dat ek nou eers dankie sê – jou pos het in my ‘junk mail’ beland. Lekker dag. Almal, en baie dankie weer eens vir julle hulp gister, ZALang is voorwaar die beste ding wat nog ooit met vertalers gebeur het! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, March 13, 2024 12:24 PM To: [email protected] Subject: ***SPAM*** [zalangmed] Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk ? Hallo Lepna,? Ek stem saam met Wilma se voorstelle, en oor In humble submission to God?? =?? In ootmoedige onderwerping aan God Almagtig [nie ’n kloe nie] = sê 'n teologietaalkennervriend van ons: 'In nederige onderwerping aan God Almagtig.' Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? M?re Leona My probeerslae ·? Asset Forfeiture Unit (AFU)?? =?? Eenheid vir Bateverbeuring (Asset Forfeiture Unit, AFU) Batebeslagleggingseenheid (AFU) ·? Basic Education Laws Amendment Bill (BELA)?? =?? Wysigingswetsontwerp op die Basiese Onderwyswette (BELA-wet) (my voorstel) ·? Comprehensive Sexuality Education (CSE)??????? =???? Omvattende Seksopvoeding (OSO) (Esme se voorstel)?????????? ·? Domestic Violence Amendment Act??????????? = Wysigingswet op die Wet op Huishoudelike Geweld Wysigingswet op Gesinsgeweld ·? General Fuel and Road Accident Fund???? =?????? Algemene Brandstof-? en Padongelukfondsheffings[hierdie deel is nie in jou Engels nie?] ·? Hate Crimes Bill?????? =?????? Haatmisdaad-wetsontwerp Ek kry diew volgende op die Parlement se webwerf: Wetsontwerp op die Voorkoming van Haatmisdade en Haatspraak ·? Hate Speech Bill??? =??? Haatspraak-wetsontwerp ·? General Intelligence Laws Amendment Bill?????????? =? Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette [Google] ·? National Water Amendment Bill?????????????? Wysigingswetsontwerp rakende die Nasionale Waterwet na aanleiding van Nasionale Waterwysigingswet (Lexis Nexis): Nasionale Waterwysigingswetsontwerp ·? Spy Bill????????????? Spioenasiewetsontwerp???[my voorstel ook]????????? ·? National Health Insurance legislation?????????? Nasionalegesondheidsversekering-wetgewing wetgewing oor Nasionale Gesondheidsversekering. Daar is wel ’n Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (Parlement) ·? SA National Defence Force??? =?? Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag [ek het dit ook so] ·? Vaccine Injuries Fund =?? Inentingsbeseringsfonds [my voorstel: fonds vir inentingsbeserings (kleinletters)] ·? National Rural Safety Strategic Plan??? =?????? Nasionale strategiese plan vir landelike veiligheid [my voorstel] ·? Combating terrorism financing?? =?? Bestryding van terrorismefinansiering finansiering vir bestriding van terrorisme [my voorstel] ·? In humble submission to God?? =?? In ootmoedige onderwerping aan God Almagtig [nie ’n kloe nie] Groete Wilna On 13/03/2024 07:03, Leona Labuschagne via wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |