Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context
Hallo weer, almal! Die nommer van die wet wat in die my vorige boodskap gekwoteer is, is foutief, jammer. Hier is dit weer: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 63 of 1977, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases and conditions ?(e.g. communicable and infectious conditions such as TB, Hepatitis, food poisoning, etc.) that have to be ¡®notified¡¯ (¡®aangemeld¡¯) to the Local Health Authorities for public health purposes. Using ¡®aanmeld/aangemeld¡¯ for reporting of other conditions or situations in health context in AF is NOT correct and INAPPROPRIATE. PLEASE use 'gerappoteer ' AND NOT ¡®aangemeld¡¯ where non-notifiable conditions/situations are reported about. Groete en VASBYTAnn Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Thu, 26 Mar 2020 at 22:21 Subject: EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context To: <[email protected]> Hallo almal, Ek herinner tog net weer asb: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 20 of 1963, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases and conditions ?(e.g. communicable and infectious conditions such as TB, Hepatitis, food poisoning, etc.) that have to be ¡®notified¡¯ (¡®aangemeld¡¯) to the Local Health Authorities for public health purposes. Using ¡®aanmeld/aangemeld¡¯ for reporting of other conditions or situations in health context in AF is NOT correct and INAPPROPRIATE. PLEASE use 'gerappoteer ' AND NOT ¡®aangemeld¡¯ where non-notifiable conditions/situations are reported about. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
EN< AF: report/ reported = gerapporteer NOT 'aangemeld' in health context
Hallo almal, Ek herinner tog net weer asb: PLEASE NOTE: In terms of Regulations in terms of the South African Health Act, Act 20 of 1963, there is a list of certain SPECIFIC ¡®notifiable¡¯ diseases and conditions ?(e.g. communicable and infectious conditions such as TB, Hepatitis, food poisoning, etc.) that have to be ¡®notified¡¯ (¡®aangemeld¡¯) to the Local Health Authorities for public health purposes. Using ¡®aanmeld/aangemeld¡¯ for reporting of other conditions or situations in health context in AF is NOT correct and INAPPROPRIATE. PLEASE use 'gerappoteer ' AND NOT ¡®aangemeld¡¯ where non-notifiable conditions/situations are reported about. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN> AF: digital tools >?
Dankie, Dames :-) Dit werk vir my. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public HealthStilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 25 Mar 2020 at 12:53, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: EN> AF: digital tools >?
¿ªÔÆÌåÓýHulpmiddele, ja ¨C het ook al instrumente, prosesse, programme gesien, asook *XYZ word digitaal uitgevoer* ? ? ? ? L????????? : - ) _____________________________________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Sworn Translator & Conference Interpreter? |? 083 302 2632?? |?? South Africa??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Salom¨¦ Smith ? Is 'n tool in rekenaarterme nie meer 'n hulpmiddel nie? Ek weet nie of dit die regte woord is nie... ? ? ? On Wed, Mar 25, 2020 at 12:24 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
Re: EN> AF: digital tools >?
Is 'n tool in rekenaarterme nie meer 'n hulpmiddel nie? Ek weet nie of dit die regte woord is nie... On Wed, Mar 25, 2020 at 12:24 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
EN> AF: digital tools >?
Skuus, meer konteks: 'Data captured from electronic devices if you complete the consent process using the eConsent tablet or if you use a mobile application or other digital tool' As ek nou weer so kyk, kan dit ook 'ander digitale instrument' wees. Is dit dan nou 'n 'digitale werktuig' OF digitale instrument'? Enige menings? Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Wed, 25 Mar 2020 at 12:22 Subject: EN> AF: digital tools >? To: <[email protected]> Hallo almal! Hoop julle's almal gesond en PK. As? 'hand tool' 'n 'handwerktuig' is (volgens Pharos dictionaries), is dit seker OK om 'digital tool' as 'digitale werktuig' te vertaal? Wat seg u? Ander voorstelle? Ek hoor graag Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
EN> AF: digital tools >?
Hallo almal! Hoop julle's almal gesond en PK. As? 'hand tool' 'n 'handwerktuig' is (volgens Pharos dictionaries), is dit seker OK om 'digital tool' as 'digitale werktuig' te vertaal? Wat seg u? Ander voorstelle? Ek hoor graag Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: Field Safety Notice
Skuus, dis 'n kennisgewing wat uitgestuur word wanneer 'n stuk mediese toerusting herroep word. On Tue, Mar 24, 2020 at 8:54 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
Re: Field Safety Notice
Salom¨¦, gee bietjie meer konteks. Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 24 Mar 2020 at 20:48, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
Re: hardegelatienkapsule
¿ªÔÆÌåÓýDis ¡¯n moeilike een sonder toegang tot die item, maar soos ek dit verstaan: ? My vermoede is dat die prim¨ºre betekenis is dat dit ¡¯n harde kapsule is wat van gelatien gemaak is. Dan kan ¡°harde¡± die ¡°gelatienkapsule¡± beskryf, d.w.s. ¡°harde gelatienkapsule¡±. Jy kan seker ook redeneer dat die kapsule van harde gelatien gemaak is en dan is dit ¡°hardegelatienkapsule¡±. Ek dink al twee is reg maar die eerste opsie is makliker en meer die betekenis waaraan ¡¯n mens eerste sal dink. ? Ek sou ook eerder s¨º ¡°roomkleurige poeier met swart spikkels¡±. ? Groete Charl ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS ? Hi Charl |
hardegelatienkapsule
Hi Charl
Terwyl ek nou jou aandag het, nog 'n vragie asseblief. Purple hard gelatine capsule containing cream and black speckled powder. My eerste poging:?Pers, harde gelatienkapsule wat roomkleurige en swart gespikkelde poeier bevat. Nou wonder ek egter of "hardegelatienkapsule" nie eerder een woord moet wees nie, en het jy 'n beter voorstel om die poeier te beskryf? Charmaine |
Re: multivitamien
¿ªÔÆÌåÓýDie laaste een is korrek, maar ek sou eerder skryf Multivitamien-en-mineraal-kombinasie. ? Sterkte daai kant ook. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS ? Hallo Mense |
multivitamien
Hallo Mense
Kan julle help asseblief - ek is onseker waar die koppelteken/s geplaas moet word. Multivitamin and mineral combination (dit is 'n produk wat 'n kombinasie van verskeie vitamiene sowel as verskeie minerale bevat) Is dit: Multivitamien- en mineraalkombinasie; of Multivitamien en -mineraalkombinasie; of Multivitamien-en-mineraalkombinasie. Baie sterkte aan almal tydens hierdie uitdagende tydperk. Charmaine |
Re: Terme EN>AF, spelling
On 3/15/2020 1:45 PM, Ann Hiemstra wrote:
Produknaam HBS- (stadige vrystelling-)kapsules - reg gespel?Ek is een van die skuldiges wat dit "HBS- (stadige vrystelling) kapsules" sou skryf. Die twee voorbeelde in die 2017-AWS is: sout- (NaCl-)oplossing Taalkommissie- (TK-)korpus Dus neem ek aan die AWS-spelwyse sou wees: HBS- (stadigevrystelling-)kapsules Die "HBS" staan eintlik vir "hydrodynamically balanced system", en dit is wel op 'n manier 'n soort stadigevrystelling-stelsel. HBS is egter nie 'n afkorting vir of 'n sinoniem vir "stadige vrystelling" nie. Die AWS gee ongelukkig geen voorbeelde waarin die teks tussen hakies 'n verklaring van dit wat voor die hakies is en nie bloot 'n sinoniem of afkorting vir dit wat voor die hakies is nie. Maar my raaiskoot sou nog altyd "HBS- (stadigevrystelling-)kapsules" wees. Samuel |
Re: Terme EN>AF, spelling
Vreeslik baie dankie, Ann! Ek kan altyd op jou staatmaak en waardeer dit so baie! On Sun, Mar 15, 2020 at 2:47 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
Terme EN>AF, spelling
Hallo Salom¨¦, Ek antwoord op jou e-possie hier onder. Groete Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met "neuroleptic malignant-like syndrome" te maak nie? AH: neuroleptiese pseudomaligne sindrooom (soos bv. ook
Die pseudomaligne Gallengangsstenose
MAO-A-inhibeerder? - reg gespel? AH: Ek sou dit 'MAO-A-inhibitor ' skryf
(viz Pharos woordeboeke: inhibitor:* inhibitor. (L. inhibeo terughou; stuit) 1. Enige substansie wat 'n chemiese reaksie, groei of ander biologiese proses rem of stopsit. 2. 'n Chemiese verbinding wat terapeuties aangewend word om 'n ensiemreaksie te onderdruk.)
?
Produknaam HBS- (stadige vrystelling-)kapsules
- reg gespel? AH: ek sou dit HBS (stadige vrystelling)-kapsules' skryf. Ek vermoed ander sal dit
'HBS- (stadige vrystelling) kapsules' skryf???
Praat mens van ongebruikte medikasie wat weggegooi of vernietig word deur die apteek (dispose of) of iets anders? AH: Die term wat in die afval-/vullisverwyderingsbedryf (waste management) gebruik word vir 'dispose' in hierdie konteks is 'wegdoen'. Mediese afval kan nie net 'weggegooi' word nie - daar is verskeie prosesse wat vir verskillende produkte gebruik word o.a. verbranding of fluorisering of wegdoening in 'n wetlik voorgeskrewe mediese afval stortingsterrein. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Sun, 15 Mar 2020 at 14:00, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
Terme EN>AF, spelling
Hallo almal Jammer vir pla op 'n Sondag. Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met "neuroleptic malignant-like syndrome" te maak nie?
MAO-A-inhibeerder? - reg gespel? ?
Produknaam HBS- (stadige vrystelling-)kapsules
- reg gespel?
Praat mens van ongebruikte medikasie wat weggegooi of vernietig word deur die apteek (dispose of) of iets anders? Vreeslik dankie by voorbaat! |