FW: Etikette
M?re, almal. Dom vrae, soos ek anderdag ges¨º het, van iemand wat in 2013 laas mediese vertalings gedoen het. Investigational drug: navorsingsmedikasie of ondersoekmiddel? Site: terrein? Lot: ? Baie
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#151
·
|
Re: EN>AF : intra-uterine device
Nou is dit ook so dat prof A J Brink se woordeboek dateer uit: Woordeboek Afrikaans Geneeskunde Terme Oorspronklik gepubliseer
By
Ann Hiemstra
·
#150
·
|
Re: EN>AF : intra-uterine device
Ek gebruik ook nog altyd 'toestel' omdat die bron 'device' is ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#149
·
|
Re: EN>AF : intra-uterine device
Wat my betref beteken "toestel" en "apparaat" dieselfde ding en kan albei gebruik word. Maar, ek weet ook dat TPT se voorkeurterm "apparaat" is. Ek is nie mal oor enige van di¨¦ twee woorde nie want
By
Samuel Murray
·
#148
·
|
EN>AF : intra-uterine device
Hallo almal! Dis nou 'n stewige sp¨ºnner in die 'TM-works', maar dis die waarheid: ons vertaling oor 'n baie lang tyd (en ek herinner my dat ons dit al 'bespreek' het, en ek was medepligtig daaraan!)
By
Ann Hiemstra
·
#147
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Hallo weer almal, Marita het 'n punt beet. Die navorsers sal waarskynlik in elk geval van 'n koerierdiens gebruikmaak om al hulle aflewerings te doen. Dankie, Marita. Ann Hiemstra
By
Ann Hiemstra
·
#146
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Goeiedag Is daar dalk ¡®n rede hoekom julle nie koerier oorweeg nie? Groete Marita Sent: 02 May 2020 11:45 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : 'carrier' /delivery person Dankie,
By
M Botha
·
#145
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Hoewel 'n bode ook briewe kan aflewer (wat by ekstensie pakkette kan insluit), is my assosiasie met 'n "bode" iemand wat boodskappe oordra. Ek sou nie by die hoor van "bode" dink aan iemand wat
By
Samuel Murray
·
#144
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Dankie, Charl en Hallo en dankie, Hel¨¦ne! Ek hou regtig meer van 'bode', maar sal maar hou by 'afleweraar' vir die praktiese redes wat julle noem. Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language
By
Ann Hiemstra
·
#143
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Good point. Hel¨¦ne van der Westhuizen Vertaler Redigeerder ¡ñ Translator Editor Mobile: Skype: +27 66 274 7714 helenevdwesthuizen1 E-mail: <mailto:helene@...>
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#142
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Hi Al drie terme is vir my aanvaarbaar, maar ek dink ter wille van diegene met ¡¯n lae opvoedingspeil is ¡°afleweraar¡± die veiligste omdat dit so beskrywend is. Groete Sent: 02 May 2020 11:14 To:
By
Charl Hattingh
·
#141
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Hallo Ann, Naaste wat ek vir jou kan kry is ¡®n bode ¨C uit HAT6 bo¡¤de s.nw. [bodes] 1 iemand wat boodskappe/posstukke/dagvaardings aflewer: ¡¯n bode van die hof. 2 boodskapper. Kan dit werk?
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#140
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Dankie Samuel. Ai, ek sal darem graag 'n lekker 'naam/titel/ampsbenaming (!) ' vir so 'n persoon wil gebruik. Nog voorstelle van iemand? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By
Ann Hiemstra
·
#139
·
|
Re: EN>AF : 'carrier' /delivery person
Ek het eergister so 'n teks met daardie woord in vertaal. Ek het dit "afleweraar" gemaak, wat in die betrokke konteks gewerk het. Die feit dat die persoon die ding vervoer is nie die hoofbelang nie,
By
Samuel Murray
·
#138
·
|
EN>AF : 'carrier' /delivery person
Hallo almal! Ek het julle mos ges¨º ... :-( (my ma het altyd ges¨º mens moenie vir iemand - veral nie vir jou man nie! - so s¨º nie ... ) Ek kry werk wat handel oor 'goed' (inligtingstukke,
By
Ann Hiemstra
·
#137
·
|
Re: Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs
Dankie, dis nog 'n bron van die moontlike uitspraak. Kan jy vir ons s¨º wat die URL van jou bron is? My indruk is dat di¨¦ dinge dikwels meer in teks voorgekom, want daar is op die meeste webwerwe
By
Samuel Murray
·
#136
·
|
Re: Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs
Ja kyk, ek dink ons is dit almal eens dat geslagsneutrale woorde nodig is: nie net om mans ¨¦n vroue in te sluit nie, maar ook mense wat nie as een van die twee identifiseer nie (¡°niebin¨ºr¡±). Ek
By
Charl Hattingh
·
#135
·
|
Re: Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs
Genade, ek het nie eens geweet daar bestaan sulke woorde nie, laat staan nog wie sulke woorde sou (kon) uitdink - wat 'n kreatiewe dier is die mens!
By
Leona Labuschagne
·
#134
·
|
Re: Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs
Charl, Ek kry: [image: image.png] Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304
By
Ann Hiemstra
·
#133
·
|
Re: Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs
Daar is sover ek weet geen Afrikaanse gender-neutrale voornaamwoorde nie. Ek sou dit net so los. Om dit met iets anders te vervang, beteken eenvoudig dat jy 'n ander standaard op die leser afdwing.
By
Samuel Murray
·
#132
·
|