¿ªÔÆÌåÓý

Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

Ai, Samuel, jou staatmaker! Baie dankie! Ek hou van "veiligheidsinleifase",
teken so aan.
Lekker Donderdag, Almal
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Thursday, 19 August 2021 09:24
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief,
plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

On 11/08/2021 14:01, Leona Labuschagne wrote:

Hierdie studie bevat twee dele: ¡¯n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en
¡¯n verewekansigde fase 3-deel.

Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met ¡¯n verduidelik van
¡°safety lead in¡±??
Sonder om te google sou ek aanneem dat "lead in" iets beteken soos "inlei".
Met ander woorde, dis 'n soort aanvanklike veiligheidsfase van die studie.

My gegoogle dui daarop dat 'n "lead in"-fase 'n fase is waartydens 'n soort
aanvanklike behandeling toegepas word, ter voorbereiding van die eintlike
studie. Een voorbeeld wat ek raakgelees het is dat 'n bepaalde middel wat
potensieel baie heftige effekte kan h¨º, eers vir 'n tyd lank toegedien word
totdat die pasi?nt se reaksie daarop gestabiliseer het, voordat die res van
die studie voortgaan.

Ek dink "inleifase" l¨º die betekenis voldoende vas (en in jou geval, dus
"veiligheidsinleifase").

Samuel

Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

On 11/08/2021 14:01, Leona Labuschagne wrote:

Hierdie studie bevat twee dele: ¡¯n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en ¡¯n verewekansigde fase 3-deel.
Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met ¡¯n verduidelik van ¡°safety lead in¡±??
Sonder om te google sou ek aanneem dat "lead in" iets beteken soos "inlei". Met ander woorde, dis 'n soort aanvanklike veiligheidsfase van die studie.

My gegoogle dui daarop dat 'n "lead in"-fase 'n fase is waartydens 'n soort aanvanklike behandeling toegepas word, ter voorbereiding van die eintlike studie. Een voorbeeld wat ek raakgelees het is dat 'n bepaalde middel wat potensieel baie heftige effekte kan h¨º, eers vir 'n tyd lank toegedien word totdat die pasi?nt se reaksie daarop gestabiliseer het, voordat die res van die studie voortgaan.

Ek dink "inleifase" l¨º die betekenis voldoende vas (en in jou geval, dus "veiligheidsinleifase").

Samuel

Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Salom¨¦, ek waardeer die kopkrap! Ek het nie gedink dit het iets met EKG ¡®lead¡¯ te make nie, maar dit het waarskynlik, ek was seker vaak ?... ?Het toe maar die warm patat in die arme volgende-ou-in-die-tou se skoot gegooi deur dit ¡°SLI¡± ?te los met die Engels tussen hakies ...

?

Ek stem saam, dit sal wonderlik wees as ons ¡¯n ¡®blokstem¡¯-besluit kan ¡®uitbring¡¯ soos in die parlement ... ¡¯n REGTE parlement bedoel ek, hie hie ...

?

Lekker week, almal ...

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Monday, 16 August 2021 08:59
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

?

Hi Leona

?

Het jy toe hiermee reggekom? Ek het kopgekrap maar dink die meeste wat ek al gekry het in my tekste was die "lead" - vertaal as leier, dink ek - op 'n projek. Dis altyd 'n moeilike een! Dit sal nie sleg wees as "ons" kan besluit wat om hiermee te maak nie, want ek dink dit gaan weer op ons almal se pad kom.

?

?

?

On Wed, Aug 11, 2021 at 2:01 PM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo Kollegas

?

Hierdie studie bevat twee dele: ¡¯n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en ¡¯n verewekansigde fase 3-deel.

?

Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met ¡¯n verduidelik van ¡°safety lead in¡±??

?

Ewig dankbaar

?

L

?

Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

Hi Leona

Het jy toe hiermee reggekom? Ek het kopgekrap maar dink die meeste wat ek al gekry het in my tekste was die "lead" - vertaal as leier, dink ek - op 'n projek. Dis altyd 'n moeilike een! Dit sal nie sleg wees as "ons" kan besluit wat om hiermee te maak nie, want ek dink dit gaan weer op ons almal se pad kom.

On Wed, Aug 11, 2021 at 2:01 PM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo Kollegas

?

Hierdie studie bevat twee dele: ¡¯n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en ¡¯n verewekansigde fase 3-deel.

?

Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met ¡¯n verduidelik van ¡°safety lead in¡±??

?

Ewig dankbaar

?

L

?

Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Kollegas

?

Hierdie studie bevat twee dele: ¡¯n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en ¡¯n verewekansigde fase 3-deel.

?

Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met ¡¯n verduidelik van ¡°safety lead in¡±??

?

Ewig dankbaar

?

L

?

Re: Selfdood

Helene van der Westhuizen
 
¿ªÔÆÌåÓý

Lag ek darem nou kliphard.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 09 August 2021 12:17
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Selfdood

?

O wee jou arme dapper vrou, myne l¨º nog voor ¨C¨C¨C¨C¨C?? uuurrrghhhh ¨C¨C¨C¨C en dan nog my man s¡¯n ook ... dis of dit of hy skiet die tax lady en ek hou nogal van haar shame ... ?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Monday, 09 August 2021 12:00
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Selfdood

?

Logo

Description automatically generatedBly ek kan ¡¯n bietjie vermaak verskaf, Leona.

Hoop jy het ¡¯n lekker Vrouedag.

Ek is besig met belasting!

?

?

?

?

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen

Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
Translator?Editor? ¡ñ? Vertaler?Redigeerder

?

Mobile:

+27 66 274 7714

?

Skype:

Email:

helenevdwesthuizen1

helene@...

?

Website:

?

?

?Irish Writers Union

?
Full Member: Irish Writers Union

?

?

??

Accredited Member: South African Translators¡¯ Institute

?

?

??

Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace

?

?

????? Full Member: Safrea ¨C The Southern African Freelancers¡¯ Association

?

????????? Associate Member: PEG ¨C Professional Editors¡¯ Guild

?

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

?

?

?

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 09 August 2021 11:48
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Selfdood

?

Dankie, Helene - nou eers hierby uitgekom, en lag nou al aan en af vir die afgelope halfuur!

Sent: Thursday, 05 August 2021 11:15
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Selfdood

?

-------- Original message --------
From: Leona Labuschagne <leona@...>
Date: Thu, 05 Aug 2021, 10:04
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Selfdood

Vertel vir ons ook die grappie (as dit moontlik is) ... het lag nodig!

From: [email protected] On Behalf Of Charmaine Sullivan
Sent: Thursday, 05 August 2021 08:32
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Selfdood

?

Hi Helene
Nou't ek alte lekker gelag ;-)
Mooi dag verder!

Dankie, Helene ¨C gaan nou-nou kyk!

https://vimeo.com/284986055

Re: Covid-verwant

Ek het pas verder in die teks bevestiging gekry:

"It is important to remember these are vaccines at the ¡®first time in human¡¯ stage of development and the amount of safety data available is limited."

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 30 July 2021 08:14
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Covid-verwant

On 29/07/2021 14:48, Charl Hattingh wrote:

* ¡°*A First Time in Human Phase 1 Open-Label Study* of the Safety,
Tolerability, and Immunogenicity of COVIDITY Vaccine administered
by
Needle-free ID Injection or Needle?free IM Injection in Healthy
´¡»å³Ü±ô³Ù²õ¡±
1. As ek die spelre?ls reg verstaan, kan ons niks doen aan daai spasie
nie. Dus, "Eerste-in-mense-fase 1-oopetiketstudie".

2.1 Dit voel vir my of "first time in human study" nie 'n tipe studie is nie,
maar eerder 'n beskrywing van die studie is. Dus, gooi hom om:
"fase 1-oopetiketstudie wat vir die eerste keer by mense uitgevoer
word".

2.2 Volgens di¨¦ Wikipedia-artikel is "first-in-human" 'n sinoniem vir "phase
1":

...maar ek kon dit nie ¨ºrens anders bevestig nie. Maar as jy met die
Wikipedia-artikel saamstem, dan "fase 1-oopetiketstudie (eerste keer by
mense)".

Samuel

Re: Covid-verwant

Hi Samuel

Uitstekend. Ek stem saam dat dit beter is om van die lang samestelling ontslae te raak (en van die ongemaklike spasie-pleks-van-¡¯n-koppelteken). Ook dat die "First Time in Human" eintlik met die fase te doen het. Volgens die Wikipedia-artikel kan fase 0 ook die eerste een met mense wees, en in daardie geval maak jou hakies die meeste sin, want die teks in hakies is eintlik bykomende inligting wat aandui dat fase 0 oorgeslaan is).

Baie dankie; hierdie groep is darem so nuttig!

Groete

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 30 July 2021 08:14
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Covid-verwant

On 29/07/2021 14:48, Charl Hattingh wrote:

* ¡°*A First Time in Human Phase 1 Open-Label Study* of the Safety,
Tolerability, and Immunogenicity of COVIDITY Vaccine administered
by
Needle-free ID Injection or Needle?free IM Injection in Healthy
´¡»å³Ü±ô³Ù²õ¡±
1. As ek die spelre?ls reg verstaan, kan ons niks doen aan daai spasie
nie. Dus, "Eerste-in-mense-fase 1-oopetiketstudie".

2.1 Dit voel vir my of "first time in human study" nie 'n tipe studie is nie,
maar eerder 'n beskrywing van die studie is. Dus, gooi hom om:
"fase 1-oopetiketstudie wat vir die eerste keer by mense uitgevoer
word".

2.2 Volgens di¨¦ Wikipedia-artikel is "first-in-human" 'n sinoniem vir "phase
1":

...maar ek kon dit nie ¨ºrens anders bevestig nie. Maar as jy met die
Wikipedia-artikel saamstem, dan "fase 1-oopetiketstudie (eerste keer by
mense)".

Samuel

Re: REMOTE :( :(

On 29/07/2021 15:09, Leona Labuschagne wrote:

Wanneer u by die PRINTO-afstandwebstelsel aanmeld, sal u ¡¯n afstandbesoek kan afhandel.
Jare gelede, toe ek nog heelwat rekenaargoed vertaal het, het ek dit "afgele?" gemaak, maar toe ontdek ek dat sekere ander mense "afstands=" gebruik, en ek vind dit trouens 'n mooi opsie.

Samuel

Re: Covid-verwant

On 29/07/2021 14:48, Charl Hattingh wrote:

* ¡°*A First Time in Human Phase 1 Open-Label Study* of the Safety,
Tolerability, and Immunogenicity of COVIDITY Vaccine administered by
Needle-free ID Injection or Needle?free IM Injection in Healthy
´¡»å³Ü±ô³Ù²õ¡±
1. As ek die spelre?ls reg verstaan, kan ons niks doen aan daai spasie nie. Dus, "Eerste-in-mense-fase 1-oopetiketstudie".

2.1 Dit voel vir my of "first time in human study" nie 'n tipe studie is nie, maar eerder 'n beskrywing van die studie is. Dus, gooi hom om: "fase 1-oopetiketstudie wat vir die eerste keer by mense uitgevoer word".

2.2 Volgens di¨¦ Wikipedia-artikel is "first-in-human" 'n sinoniem vir "phase 1":

...maar ek kon dit nie ¨ºrens anders bevestig nie. Maar as jy met die Wikipedia-artikel saamstem, dan "fase 1-oopetiketstudie (eerste keer by mense)".

Samuel

Re: Covid-verwant

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Leona,

?

Dankie vir die bydrae al is jy moeg! Dis ¡¯n goeie voorstel. Ek oorweeg ¡¯n paar opsies en sal terugrapporteer!

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 29 July 2021 17:46
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Covid-verwant

?

Charl, het jy al reggekom met hierdie een? Skuus, man, ek probeer dink maar my kop is klaar gewerk vir vandag ... maar as my lewe daarvan afgehang het sou ek raai:

?

¡¯n Eerste fase-1-oopetiketstudie met mense as deelnemers/proefpersone??

?

?

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Thursday, 29 July 2021 14:48
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Covid-verwant

?

Hallo Almal

?

Het iemand asb. vir my raad met die volgende vir ¡¯n covid-studie?

?

  • ¡°SCOV1 targets the original A lineage of SARS?CoV?2¡±: Is dit die ¡°oorspronklike A-afstamming¡±?

?

  • ¡°A First Time in Human Phase 1 Open-Label Study of the Safety, Tolerability, and Immunogenicity of COVIDITY Vaccine administered by Needle-free ID Injection or Needle?free IM Injection in Healthy ´¡»å³Ü±ô³Ù²õ¡±: Ek sukkel met daardie eerste deel. ¡°¡¯n Eerste mens-fase-1-oopetiketstudie¡±? ¡°¡¯n Eerste-in-mense-fase-1-oopetiketstudie¡±? Normaalweg het ¡°fase 1-studie¡± net een koppelteken, maar ¡°¡¯n Eerste-in-mense-fase 1-oopetiketstudie¡± laat dit dan lees as ¡°mense-fase¡± met ¡°1-oopetiketstudie¡± as ¡¯n afsonderlike begrip. Ek dink dus om dit soos ¡¯n woordgroepsamestelling (bv. ¡°klem-in-die-kaak-inspuiting¡±) te hanteer met die ekstra koppelteken ingevoeg. Maar is dit taalkundig korrek? En is daar ¡¯n gevestigde uitdrukking vir ¡°First Time in Human¡±?

?

Ek hoor graag.

?

Groete

?

CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his)

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

?

Wordweb CC

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

Skype: leocharl

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.

GROOT dankie, Salom¨¦, julle is sterre! Gaan beslis daai ¡°viruele¡± inspan - voel skoon onnosel dat ek dit ie kon uitgedink het nie!? ?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Thursday, 29 July 2021 15:47
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] REMOTE :( :(

?

Hi Leona

?

Ek gebruik ook afstand(s)-; die ¡°indirek¡± is vir my te vaag. En ¡°virtuele besoek¡± as dit goed werk in die konteks.

?

Groete

Charl

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: 29 July 2021 15:15
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] REMOTE :( :(

?

Hi Leona

?

Is dit nou soos in besoeke vir 'n kliniese studie?

?

(Een?) van die kli?nte vir wie ons spannetjie goed vertaal, praat van virtual visits, wat natuurlik baie maklik vertaal as virtuele besoeke.? Maar ja, as dit nou by remote web system kom, is dit 'n ander storie en ek het nie 'n probleem met afstand nie. My vraag sou dalk wees hoe 'n web system enigiets anders as remote kan wees ?

?

?

?

On Thu, Jul 29, 2021 at 3:09 PM Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Hallo Kollegas

?

Vergewe my maar ek het nou regtig genoeg gesukkel met ¡°remote¡± dit en ¡°remote¡± dat wat met ¡®indirek¡¯ vertaal moet word (nederige verskoning aan diegene wat dit wel so vertaal) --- ek het besluit om ¡°afstand¡± (d.w.s. nie ¡°afstandbeheerde¡±) in te werk al bars die bottel, soos:

?

Wanneer u by die PRINTO-afstandwebstelsel aanmeld, sal u ¡¯n afstandbesoek kan afhandel. ¡¯n Afstandbesoek sluit die volgende afdelings in:

afstandstelsel vir die inwinning van data

Afstand-data-inskrywings --- net as dit nie anders kan nie

U dokter sal u dan in die PRINTO-afstandwebstelsel vir? die inwinning van data registreer.

?

Sou julle hiermee kon saamleef, of het enige van julle beter voorstelle, groot asb?

?

L

?