¿ªÔÆÌåÓý

Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Hallo Jeanne Ek is seker nou mosterd na die maal, maar hiermee my mening. Ek stem saam met Leona rakende punt 1. Rakende punt 2: Ons hou nie daarvan om "middels" in inligtingsblaaie te gebruik nie,
By Charmaine Sullivan · #1187 ·
FW: [zalangmed] Medical aid and medical insurance / health insurance
Hallo Jeanne Ek sou s¨º: 1.???"toksiese epidermale nekrolise" sonder hoofletters, maar die afkorting "TEN" (hoofletters) 2.???"niestero?ede-?anti-inflammatoriese middels (NSAIM¡¯s)" Ek hoor
By Leona Labuschagne · #1186 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Hallo almal Ek benodig 'n bietjie hulp. Toksiese epidermale nekrolise (TEN) - moet die begin van elke woord in hoofletters wees? Toksiese Epidermale Nekrolise? Ook nie-stero?edale
By jeanneheyns1@... · #1185 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Dis waar, Samuel. Ek sit dikwels ¡¯n voetnoot by wat s¨º: Medical insurance vs medical aid (fund): In SA, "insurance company" usually refers to an institution that sells life, short-term, etc
By Leona Labuschagne · #1184 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Goeie punt, die Amerikaanse teks maak nie vir ons opset voorsiening nie. Aangesien "mediese versekering" die meer beperkte betekenis volgens die Suid-Afrikaanse definisie is, dink ek dit sou beter
By Charl Hattingh · #1183 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
That may be so, but when a source text from the United States uses "medical insurance", it usually means medical aid. Still, "mediese versekering" would cover both health insurance and medical aid, in
By Samuel Murray · #1182 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
DANKIE, CHARL! Ek stoor beslis hierdie e-pos. L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday,
By Leona Labuschagne · #1181 ·
Medical aid and medical insurance / health insurance
Hi, I always thought that "medical aid" is the South African term for "medical insurance" or "health insurance". But not so. I saw this on news24 sponsored story:
By Charl Hattingh · #1180 ·
Re: Nuwe lid
Baie dankie Charmaine ? en baie dankie vir al jou hulp en ondersteuning met tye. Sent: Thursday, March 14, 2024 2:02 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Nuwe lid Baie welkom,
By jeanneheyns1@... · #1179 ·
Re: Nuwe lid
Baie welkom, Jeanne. Lekker om weer paaie te kruis. Charmaine S Get Outlook for Android
By Charmaine Sullivan · #1178 ·
Re: Nuwe lid
Baie dankie Leona. Ek dink ek het julle meer nodig as wat julle my ooit sal nodig he!! ? Waardeer die verwelkoming.
By jeanneheyns1@... · #1177 ·
Re: Nuwe lid
Klink na n¨¦t die mens wat ons nodig het na die x-19-potstrooi ¡­ Welkom in ons midde, Jeanne. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083
By Leona Labuschagne · #1176 ·
Re: ***SPAM*** [zalangmed] Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Dankie, Ann! Skuus dat ek nou eers dankie s¨º ¨C jou pos het in my ¡®junk mail¡¯ beland. Lekker dag. Almal, en baie dankie weer eens vir julle hulp gister, ZALang is voorwaar die beste ding wat nog
By Leona Labuschagne · #1175 ·
Nuwe lid
Hallo almal 'n Nuwe lid het aangesluit: Jeanne Heyns. Sy skryf sy is 'n "compliance and pharmacovigilance pharmacist at Pharma Dynamics". Groete Samuel
By Samuel Murray · #1174 ·
Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Hallo Lepna, Ek stem saam met Wilma se voorstelle, en oor In humble submission to God = In ootmoedige onderwerping aan God Almagtig [nie ¡¯n kloe nie] = s¨º 'n teologietaalkennervriend van ons: 'In
By Ann Hiemstra · #1173 ·
Re: Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Baie dankie, Wilna, ek waardeer jou! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, March 13, 2024 9:31
By Leona Labuschagne · #1172 ·
Re: Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
M?re Leona My probeerslae ¡¤Asset Forfeiture Unit (AFU)?? = Eenheid vir Bateverbeuring (Asset Forfeiture Unit, AFU) Batebeslagleggingseenheid (AFU) ¡¤Basic Education Laws Amendment Bill (BELA)??
By Wilna Liebenberg · #1171 ·
Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Hallo Almal . Help tog asseblief met onderstaande - ek het SO lank laas iets anders as farmaseutiese goed vertaal! My pogings volg telkens na die Engels. 1. Asset Forfeiture Unit (AFU) = Eenheid vir
By Leona Labuschagne · #1170 ·
Re: Vrydaggrappie
Ja, die Hemel issi op aarde nie ;-) x Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 * Deo Gloria!* [email protected]> wrote:
By Ann Hiemstra · #1169 ·
Vrydaggrappie
Heaven is where: The Police are British, The Chefs are Italian, The Mechanics are German, The Lovers are French and It's all organised by the Swiss. Hell is where: The Police are German, The Chefs are
By Leona Labuschagne · #1168 ·