Marketing authorisation holder
Goeiedag almal
Ons het sommer van "Applikant" gepraat in die goeie ou dae, later "Houer van registrasiesertifikaat" en nou di¨¦. Ek kry nou nie vanoggend 'n netjiese vertaling nie (bemarking +
By
Charmaine Sullivan
·
#1066
·
|
Re: Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Hi Ann
Ek kan nie eintlik sien hoe ons iets hieraan kan doen nie, want die enZA-
en afZA-vertalings van die EQ-5D-5L is onder kopiereg. Ek dink ook dis swak
maar nou ja.
By
Salom¨¦ Smith
·
#1065
·
|
Re: Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Ek stem absoluut saam, Ann, almal wat ek kan wat NIE goed Engels praat nie pleeg di¨¦ pyn in die nek. ; - (
Sent: Wednesday, June 28, 2023 9:24 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed]
By
Leona Labuschagne
·
#1064
·
|
Re: Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Ja, ¨ºrens in die gryse verlede het 'n vertaler gedog dat "trouble in walking about" Suid-Afrikaanse Engels is, en nou is ons almal daarmee getroud. Dis 'n vertaling wat een of ander kli?nt eens op
By
Samuel Murray
·
#1063
·
|
Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Hallo almal,
Ek vertrou julle is almal snoesig toegewikkel in serpe en pantoffels
Hierdie klippie in my pantoffel rig ek asb. aan die opregte Britsgebektes
;-) onder ons.
Waar in my opvoeding het ek
By
Ann Hiemstra
·
#1062
·
|
FW: PPD Freelance Collaboration (EN>AF)
Hi everyone
I received this email from Nasrin Mulla, asking for my rates for MTPE. You may or may not have received same. I told her I didn¡¯t do MTPE, thinking that would be the end of it. She
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#1061
·
|
Re: Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA
Dit hang van die kli?nt se voorkeure af en van die vertaler se houding.
Persoonlik gebruik ek graag vir Suid-Afrikaanse organisasies 'n Afrikaanse eienaam, maar met die Engelse afkorting, sonder om
By
Samuel Murray
·
#1060
·
|
Re: Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA
Hi Ann
Ek verstaan wel dat ¡°Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte¡± volgens die staatskoerant is, dus ¡°amptelik¡±. Of ¡¯n afkorting ¡°amptelik¡± is of nie, hang
By
Charl Hattingh
·
#1059
·
|
Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA
Hallo almal,
Het ek dit reg dat daar nie 'n amptelike akroniem vir 'Suid-Afrikaanse
Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte' (nl. 'SAROGP') is nie, en dat
ons "South African Health Products
By
Ann Hiemstra
·
#1058
·
|
Re: goedgeorganiseerde -- of dalk is dit 2 woorde?
Hallo Samuel
Baie dankie -- geen probleem, ek dink ek dit nou uitgewerk -- ek is net bly
ek het nou lyk my weer 'n lifeline na julle toe!
My antwoord aan my kli?nt was: (Dit gaan oor 'n
By
Leona Labuschagne
·
#1057
·
|
Re: goedgeorganiseerde -- of dalk is dit 2 woorde?
Watter handleiding praat jy van, Leona?
Ek weet nie nou die re?l nie, maar dit kan as beide een en twee woorde geskryf word.
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1056
·
|
FW: Mail delivery failed: returning message to sender
Hallo Julle
Eish, help tog asseblief weer -- ¡®n kli?nt vra vir my:
Ek is onseker maar ek tel op in die handleiding op bl. 60, dat die woord
goedgeorganiseerde aaneen geskryf is, is dit
By
Leona Labuschagne
·
#1055
·
|
FW: Mail delivery failed: returning message to sender
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2
By
Leona Labuschagne
·
#1054
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Al julle sterre, baie dankie!!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
Sent:
By
Leona Labuschagne
·
#1053
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Jy's reg oor die 10 kabels en die spelling, Salom¨¦ - en daar word dan 12
'afleidings' vertoon wat help om aan te dui waar in die hart/wat die
patologie in die hart is.
Die Engelse 12 lead term is
By
Ann Hiemstra
·
#1052
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Vir di¨¦ wat belangstel - daar is net 10 drade: "2 leads word afgelei van
die ander. Dis 'n wiskundige berekening wat gemaak word omdat die posterior
geleidingsvermo? van die hart nie direk gemeet
By
Salom¨¦ Smith
·
#1051
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Google
Prente vir 12 afleiding
By
Ann Hiemstra
·
#1050
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Hi Ann
Ek weet nie hoekom ek nie hierdie teks kan kopieer en plak nie.
Maar dit s¨º duidelik dat die lead nie die draad is nie:
[image: image.png]
By
Salom¨¦ Smith
·
#1049
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Dit is 'n 12-*afleiding-*EKG.
Elkeen van die 12 'drade' wat aan die pasi?nt se borskas met die plakker
gekoppel word, stuur/verskaf 'n rits impulse/uitwykings (op-en-af-strepies)
wat 'afleidings'
By
Ann Hiemstra
·
#1048
·
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Ek het dit as 12-geleiding
Arina Wilson
Translation and Advertising Services
021 913 1344 / 082 558 3585
South African Translators¡¯ Institute Accreditation
Sent: Tuesday,
By
Arina Wilson
·
#1047
·
|