Keyboard Shortcuts
Likes
Search
[zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ...
开云体育Dankie, Ann!!? Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.? Moes gisteaand al indien, maar gaan die kli?nt vra of ek asseblief weer daarna kan kyk. Ek hou julle op hoogte. Lekker dag, Ann! X ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Woensdag 05 Februarie 2025 00:57 To: [email protected] Cc: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ... ? Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry: 'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions. Examples include breathing exercises and focusing on the five senses. The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away from negative thoughts or flashbacks.' ? En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê: Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? Dink ek ek sal Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
||||||
开云体育Ek dink nie mindfulness/aandagtigheid het enigiets te doen met grounding/afleiding nie, dus klink “sintuigaandagtigheidstegniek” vir my heeltemaal onaanvaarbaar. Afgesien daarvan dat “sintuigaandagtigheid” vir my onverstaanbaar is, is die toevlug tot sintuiglike waarneming bloot één van die grounding techniques: “Grounding techniques use tools such as?visualization and senses including sight, hearing, and smell?to help distract you from a variety of possible feelings and?….” ( ??· ??· ?) ? Ek het geen bewys daarvoor nie, maar ek dink grounding in berading is ontleen aan die elektriese betekenis: “Grounding is similar to earthing, which achieves insulation against accidental currents. The main live wire is connected to a power supply to power an appliance. However, the other portion of the wire is led under the earth. This is done in case of an accidental cut in the circuit to avoid overloading and other dangerous side effects.” () ? Die Afrikaanse term is aarding (to earth a tool) en geaard (earthed), en in di geval van weerlig praat ons van ’n weerligafleier. ? Ek lei af dat in berading die pasi?nt se aandag/fokus afgelei/weggelei word van die troumatiese ervaring, vergelykbaar met die herkanalisering van weerlig vanaf die strooidak na die grond toe. ? Ek stem dus vir afleidingstegnieke. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Ann!!? Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.? Moes gisteaand al indien, maar gaan die kli?nt vra of ek asseblief weer daarna kan kyk. Ek hou julle op hoogte. Lekker dag, Ann! X ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io ? Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry: 'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions. Examples include breathing exercises and focusing on the five senses. The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away from negative thoughts or flashbacks.' ? En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê: Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? Dink ek ek sal Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
||||||
Ek stem saam met Tony. Dis nie dieselfde ding nie. Groete, Anne? On Wed, 05 Feb 2025, 08:55 Tony Moen via , <transed=[email protected]> wrote:
|
||||||
开云体育Hallo Almal ? Ek dink die voorstelle raak aspekte aan van wat met “grounding” bedoel word. Aandagtigheid aan die sintuie is ’n aspek van aandagtigheid, en myns insiens speel aandagtigheid ’n rol by “grounding”, maar is nie heeltemal sinoniem daarmee nie. “Afleiding” word nie gewoonlik met aandagtigheid geassosieer nie, maar dit kan wel wees. In aandagtigheid gebruik ’n mens bepaalde vaardigheid om te bepaal waaraan jy wil aandag gee, maar om jou aandag op een ding te plaas behels wel om dit van ’n ander ding af te lei. My leermeester praat byvoorbeeld van “wise avoidance”, waar ’n mens iets anders vind om aan aandag te gee as die kwelgedagtes wat jou wakker hou. ? Ek sou eerder “grounding” omskryf op ’n manier wat steeds figuurlik is (soos die bron), nie te konkreet nie, en ruimte laat vir die verbeelding om maniere te kry om te doen wat nodig is. Iets eenvoudigs soos “gebruik tegnieke wat jou grond toe bring” of “kry eers vaste grond onder jou voete”. (Dan kan ’n mens later in die teks, as dit omslagtig raak om so daarna te verwys, die term “begronding” gebruik. Ek ken dit nie, maar as ’n mens die konsep eers gevestig het, sal jou leser dit verstaan.) ? Kind regards, ? Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen via groups.io
Sent: Wednesday, 05 February 2025 08:55 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ... ? Ek dink nie mindfulness/aandagtigheid het enigiets te doen met grounding/afleiding nie, dus klink “sintuigaandagtigheidstegniek” vir my heeltemaal onaanvaarbaar. Afgesien daarvan dat “sintuigaandagtigheid” vir my onverstaanbaar is, is die toevlug tot sintuiglike waarneming bloot één van die grounding techniques: “Grounding techniques use tools such as?visualization and senses including sight, hearing, and smell?to help distract you from a variety of possible feelings and?….” ( ??· ??· ?) ? Ek het geen bewys daarvoor nie, maar ek dink grounding in berading is ontleen aan die elektriese betekenis: “Grounding is similar to earthing, which achieves insulation against accidental currents. The main live wire is connected to a power supply to power an appliance. However, the other portion of the wire is led under the earth. This is done in case of an accidental cut in the circuit to avoid overloading and other dangerous side effects.” () ? Die Afrikaanse term is aarding (to earth a tool) en geaard (earthed), en in di geval van weerlig praat ons van ’n weerligafleier. ? Ek lei af dat in berading die pasi?nt se aandag/fokus afgelei/weggelei word van die troumatiese ervaring, vergelykbaar met die herkanalisering van weerlig vanaf die strooidak na die grond toe. ? Ek stem dus vir afleidingstegnieke. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Ann!!? Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.? Moes gisteaand al indien, maar gaan die kli?nt vra of ek asseblief weer daarna kan kyk. Ek hou julle op hoogte. Lekker dag, Ann! X ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io ? Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry: 'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions. Examples include breathing exercises and focusing on the five senses. The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away from negative thoughts or flashbacks.' ? En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê: Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? Dink ek ek sal Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
||||||
开云体育Baie dankie, Charl en Tony – ai, wat sal ons tog sonder julle doen?! Die werk is reeds ingedien, maar ek gaan die kli?nt kontak om te vra of ek die betrokke gedeeltes weer maag deurgaan. Sal julle laat weet wat gebeur. L?????? : - ) ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Woensdag 05 Februarie 2025 09:14 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] [zalangmed] Dis weer breinslaaptyd ... ? Hallo Almal ? Ek dink die voorstelle raak aspekte aan van wat met “grounding” bedoel word. Aandagtigheid aan die sintuie is ’n aspek van aandagtigheid, en myns insiens speel aandagtigheid ’n rol by “grounding”, maar is nie heeltemal sinoniem daarmee nie. “Afleiding” word nie gewoonlik met aandagtigheid geassosieer nie, maar dit kan wel wees. In aandagtigheid gebruik ’n mens bepaalde vaardigheid om te bepaal waaraan jy wil aandag gee, maar om jou aandag op een ding te plaas behels wel om dit van ’n ander ding af te lei. My leermeester praat byvoorbeeld van “wise avoidance”, waar ’n mens iets anders vind om aan aandag te gee as die kwelgedagtes wat jou wakker hou. ? Ek sou eerder “grounding” omskryf op ’n manier wat steeds figuurlik is (soos die bron), nie te konkreet nie, en ruimte laat vir die verbeelding om maniere te kry om te doen wat nodig is. Iets eenvoudigs soos “gebruik tegnieke wat jou grond toe bring” of “kry eers vaste grond onder jou voete”. (Dan kan ’n mens later in die teks, as dit omslagtig raak om so daarna te verwys, die term “begronding” gebruik. Ek ken dit nie, maar as ’n mens die konsep eers gevestig het, sal jou leser dit verstaan.) ? Kind regards, ? Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen via groups.io ? Ek dink nie mindfulness/aandagtigheid het enigiets te doen met grounding/afleiding nie, dus klink “sintuigaandagtigheidstegniek” vir my heeltemaal onaanvaarbaar. Afgesien daarvan dat “sintuigaandagtigheid” vir my onverstaanbaar is, is die toevlug tot sintuiglike waarneming bloot één van die grounding techniques: “Grounding techniques use tools such as?visualization and senses including sight, hearing, and smell?to help distract you from a variety of possible feelings and?….” ( ??· ??· ?) ? Ek het geen bewys daarvoor nie, maar ek dink grounding in berading is ontleen aan die elektriese betekenis: “Grounding is similar to earthing, which achieves insulation against accidental currents. The main live wire is connected to a power supply to power an appliance. However, the other portion of the wire is led under the earth. This is done in case of an accidental cut in the circuit to avoid overloading and other dangerous side effects.” () ? Die Afrikaanse term is aarding (to earth a tool) en geaard (earthed), en in di geval van weerlig praat ons van ’n weerligafleier. ? Ek lei af dat in berading die pasi?nt se aandag/fokus afgelei/weggelei word van die troumatiese ervaring, vergelykbaar met die herkanalisering van weerlig vanaf die strooidak na die grond toe. ? Ek stem dus vir afleidingstegnieke. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Ann!!? Ek het skoon vergeet van ‘aandagtigheid’ (of dat ‘mindfulness’ hier kan pas) – maar het wel oorweeg om iets soos “hier-en-nou” in te werk.? Moes gisteaand al indien, maar gaan die kli?nt vra of ek asseblief weer daarna kan kyk. Ek hou julle op hoogte. Lekker dag, Ann! X ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io ? Hallo Leona,? Jy (onder andere) hou my wakker Ek kry: 'Grounding techniques are strategies that can help someone manage traumatic memories or strong emotions. Examples include breathing exercises and focusing on the five senses. The purpose of grounding techniques is to allow a person to step away from negative thoughts or flashbacks.' ? En ons (Charl) het lank gelede oor 'mindfullness' gesê: Ek het ’n lang proses deurloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? Dink ek ek sal Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion vertaal as: 'Probeer om 'n sintuigaandagtigheidstegniek ("grounding technique") toe te pas as u 'n intense emosie ervaar.' Wat sê jou vaktaal hiervan,? Charl? en nou MOET ek gaan slaap. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 4 Feb 2025 at 12:48, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|