开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

sexual misconduct contact officer

开云体育

Middag kollegas

Ek vertaal ‘n dokument oor seksuele misbruik en teistering in die werkplek uit Engels in Afrikaans. In die dokument word verwys na ‘n “sexual misconduct contact officer” wat die persoon is by wie seksuele misbruik of teistering aangemeld moet word en wat dit dan deur die regte kanale moet stuur sodat dit hanteer kan word. Ek moet ‘n Afrikaanse ekwivalent hiervoor vind en sal dit moet omskryf, maar alles klink lomp. Het iemand dalk raad of het iemand dalk al vantevore so iets te?gekom?

?

By voorbaat dankie

Anita

Virus-free.

开云体育

?

Kontakpersoon vir seksuele wangedrag??

Seksuelewangedragbeampte??

?

Die probleem lê by die bepaling van die verband tussen “kontakbeampte” en “wangedrag”.

“Vir” is die tweegatjakkals in die verhaal:

Medisyne vir verkoue – medisyne wat verkoue te?werk

Metode vir ho? prestasie – metode wat prestasie bevorder

?

Wat van kontakpersoon insake seksuele wangedrag?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Tuesday, 29 November 2022 17:01
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] sexual misconduct contact officer

Hallo Tony

Baie dankie. Ek dink die probleem lê inderdaad by die "vir". Ek hou van "insake" want dit maak die beskrywing bondiger as alles wat ek tot dusver probeer het.?

Groete?

Anita

On 2022-11-30 06:52, Tony Moen wrote: