Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). So ook bolip en onderlip bobeen en onderbeen bokaak en onderkaak botande en ondertande ? Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? ? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop. Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
|
M?re Tony
“Laerug” kom drie keer in die WAT voor. Dit is ook die term wat ek ken.
Kind regards / Vriendelike groete
Elsabé Birkenmayer 082-372-1939
toggle quoted message
Show quoted text
On 11 Nov 2024, at 12:04, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote:
Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). So ook bolip en onderlip bobeen en onderbeen bokaak en onderkaak botande en ondertande ? Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? ? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop.? Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
|
Dankie, Elsabé! Sal so aanteken. ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io Sent: Monday, 11 November 2024 12:31 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] lower back? M?re Tony “Laerug” kom drie keer in die WAT voor. Dit is ook die term wat ek ken. ? Kind regards / Vriendelike groete ? ? ? ?
On 11 Nov 2024, at 12:04, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote: ? Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop.? Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
?
|
“Onderrug” kom wel voor in die beskrywing van ’n rooikopwewer.
“Middelrug” kom glad nie voor nie. ?
Kind regards / Vriendelike groete
Elsabé Birkenmayer 082-372-1939
toggle quoted message
Show quoted text
On 11 Nov 2024, at 12:31, Elsabé Birkenmayer <elsabeb@...> wrote:
M?re Tony
“Laerug” kom drie keer in die WAT voor. Dit is ook die term wat ek ken.
Kind regards / Vriendelike groete
Elsabé Birkenmayer 082-372-1939
On 11 Nov 2024, at 12:04, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote:
Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). So ook bolip en onderlip bobeen en onderbeen bokaak en onderkaak botande en ondertande ? Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? ? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop.? Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
|
Miskien moet mens eenvoudig aanvaar dat daar meer as een naam vir daardie liggaamsdeel bestaan. ? Die betrokke teks bevat ’n lys liggaamsdele, onder andere upper, middle and lower back, wat beseer kan word deur branderplankry. “Middel-“ het voor die hand gelê aangesien mens reeds ’n “middel”rif het (daar is vermoedelik ’n evolusionêre rede vir die afwesigheid van ’n borif en lae/onder-/benederif). Vir upper back was borug ook onproblematies; by “ho? rug” sou ek heel eerste aan ’n boggel dink, soos in die geval van ’n ho? voetbrug. Of in die geval van katte, maar dis ’n uitsondering: hulle kan wel hulle rug hoog maak, maar dis net tydelik, en katte ry nie branderplank nie. ? Maar “lae rug” was vir my verdag omdat laag die teenoorgestelde is van hoog. En daar is niks hoogs of laags aan ’n normale rug nie; daar is bloot ’n bokant (waar die kop is) en ’n onderkant (waar die bene is). ? Oor die wewer wil ek my nie uitlaat nie (ek vind ?onderrug heel aanvaarbaar), ek is ornitologies agtergeblewe. Miskien het die betrokke skrywer geen rede gehad om die wewertjie se rug te beskrywe nie, wat dan sou verklaar hoekom die woord “middelrug” nie daar voorkom nie. Mens sou egter aanvaar dat, soos by vo?ls gebruiklik is, daar wel ’n middellyf tussen kop en stertvere sou voorkom, waaruit mens dan verder sou aflei dat die diertjie wel in besit van ’n middelrug behoort te wees. ? Wat ’n lekker stimulerende geselsie om die week mee te begin! Dankie, Elsabé! ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io Sent: Monday, 11 November 2024 12:36 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] lower back? “Onderrug” kom wel voor in die beskrywing van ’n rooikopwewer. “Middelrug” kom glad nie voor nie. ? Kind regards / Vriendelike groete ? ? ? ?
On 11 Nov 2024, at 12:31, Elsabé Birkenmayer <elsabeb@...> wrote: ? M?re Tony “Laerug” kom drie keer in die WAT voor. Dit is ook die term wat ek ken. ? Kind regards / Vriendelike groete ? ? ? ?
On 11 Nov 2024, at 12:04, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote: ? Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop.? Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
?
?
|
Sê wie? ?

Kind regards / Vriendelike groete
Elsabé Birkenmayer 082-372-1939
toggle quoted message
Show quoted text
On 11 Nov 2024, at 13:11, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote:
Miskien moet mens eenvoudig aanvaar dat daar meer as een naam vir daardie liggaamsdeel bestaan. ? Die betrokke teks bevat ’n lys liggaamsdele, onder andere upper, middle and lower back, wat beseer kan word deur branderplankry.
“Middel-“ het voor die hand gelê aangesien mens reeds ’n “middel”rif het (daar is vermoedelik ’n evolusionêre rede vir die afwesigheid van ’n borif en lae/onder-/benederif). Vir upper back was borug ook onproblematies; by “ho? rug” sou ek heel eerste aan ’n boggel dink, soos in die geval van ’n ho? voetbrug. Of in die geval van katte, maar dis ’n uitsondering: hulle kan wel hulle rug hoog maak, maar dis net tydelik, en katte ry nie branderplank nie. ? Maar “lae rug” was vir my verdag omdat laag die teenoorgestelde is van hoog. En daar is niks hoogs of laags aan ’n normale rug nie; daar is bloot ’n bokant (waar die kop is) en ’n onderkant (waar die bene is). ? Oor die wewer wil ek my nie uitlaat nie (ek vind ?onderrug heel aanvaarbaar), ek is ornitologies agtergeblewe. Miskien het die betrokke skrywer geen rede gehad om die wewertjie se rug te beskrywe nie, wat dan sou verklaar hoekom die woord “middelrug” nie daar voorkom nie. Mens sou egter aanvaar dat, soos by vo?ls gebruiklik is, daar wel ’n middellyf tussen kop en stertvere sou voorkom, waaruit mens dan verder sou aflei dat die diertjie wel in besit van ’n middelrug behoort te wees.? ? Wat ’n lekker stimulerende geselsie om die week mee te begin! Dankie, Elsabé! ? ? ? “Onderrug” kom wel voor in die beskrywing van ’n rooikopwewer. “Middelrug” kom glad nie voor nie. ? Kind regards / Vriendelike groete ? ? ? ?
On 11 Nov 2024, at 12:31, Elsabé Birkenmayer < elsabeb@...> wrote: ? M?re Tony “Laerug” kom drie keer in die WAT voor. Dit is ook die term wat ek ken. ? Kind regards / Vriendelike groete ? ? ? ?
On 11 Nov 2024, at 12:04, Tony Moen via ??< transed@...> wrote: ? Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop.? Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
?
?
|
Daai een werk in Disney se kariKATuurafdeling! ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io Sent: Monday, 11 November 2024 13:32 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] lower back? 
Kind regards / Vriendelike groete ? ? ? ?
On 11 Nov 2024, at 13:11, Tony Moen via groups.io <transed@...> wrote: ? Miskien moet mens eenvoudig aanvaar dat daar meer as een naam vir daardie liggaamsdeel bestaan. Die betrokke teks bevat ’n lys liggaamsdele, onder andere upper, middle and lower back, wat beseer kan word deur branderplankry. “Middel-“ het voor die hand gelê aangesien mens reeds ’n “middel”rif het (daar is vermoedelik ’n evolusionêre rede vir die afwesigheid van ’n borif en lae/onder-/benederif). Vir upper back was borug ook onproblematies; by “ho? rug” sou ek heel eerste aan ’n boggel dink, soos in die geval van ’n ho? voetbrug. Of in die geval van katte, maar dis ’n uitsondering: hulle kan wel hulle rug hoog maak, maar dis net tydelik, en katte ry nie branderplank nie. Maar “lae rug” was vir my verdag omdat laag die teenoorgestelde is van hoog. En daar is niks hoogs of laags aan ’n normale rug nie; daar is bloot ’n bokant (waar die kop is) en ’n onderkant (waar die bene is). Oor die wewer wil ek my nie uitlaat nie (ek vind ?onderrug heel aanvaarbaar), ek is ornitologies agtergeblewe. Miskien het die betrokke skrywer geen rede gehad om die wewertjie se rug te beskrywe nie, wat dan sou verklaar hoekom die woord “middelrug” nie daar voorkom nie. Mens sou egter aanvaar dat, soos by vo?ls gebruiklik is, daar wel ’n middellyf tussen kop en stertvere sou voorkom, waaruit mens dan verder sou aflei dat die diertjie wel in besit van ’n middelrug behoort te wees.? Wat ’n lekker stimulerende geselsie om die week mee te begin! Dankie, Elsabé! “Onderrug” kom wel voor in die beskrywing van ’n rooikopwewer. “Middelrug” kom glad nie voor nie. Kind regards / Vriendelike groete ? On 11 Nov 2024, at 12:31, Elsabé Birkenmayer <elsabeb@...> wrote: “Laerug” kom drie keer in die WAT voor. Dit is ook die term wat ek ken. Kind regards / Vriendelike groete ? On 11 Nov 2024, at 12:04, Tony Moen via??<transed@...> wrote: Mens het ’n boarm en ’n onderarm (of voorarm). Nou hoekom kry ek op die internet net “lae rug” en “lae rugpyn” (!!) vir lower back? Snyman en Brink verwerdig hulself nie om so ’n eenvoudige term op te neem nie. Noem ’n mens dit benederug, onderrug, laerug? ’n Rivier het ’n boloop, middelloop en benedeloop.? Dan kan ’n mens mos seker ’n borug, middelrug en benederug hê?
?
|