¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

free body diagram

Goeiemiddag

Die Fisikawoordeboek op Viva vertaal 'freebody diagram' met 'kragtediagram' en skryf 'freebody' vas. Die DBO gebruik 'vrye kragtediagram'. Ek weet nie waarna 'free' verwys nie en weet dus nie of dit dalk 'vryekragtediagram' moet wees nie. Pharos se Afr/Eng Woordeboek en Tegniese Woordeboek vertaal 'kragtediagram' met 'diagram of forces'. Pharos se Bouwoordeboek gee ook 'force diagram' as alternatief.

Wikipedia spel 'free body diagram' as drie woorde. 'free-body' kom redelik gereeld voor, maar 'freebody' is skaars.

Weet een van julle dalk wat korrek is?

Groete

Elsabe'

Hallo Elsabe

'n Soektog het my nou na hierdie e-pos van jou gelei. Ek het ook die term "vrye kragtediagram"vin 'n teks gekry en dit dadelik na een woord verander omdat ek reken dis nie die diagram wat vry is nie, maar die kragte. Ek kry heelwat trefslae van eenwoordspellings.?

Kan jy onthou wat jou besluit toe was??

Groete
Minette

On Tue, 7 Dec 2021 at 13:04, Elsabe Birkenmayer <elsabeb@...> wrote:

Hallo Minette

Ek stuur vir jou ¡®n bladsy uit ¡®n handboek aan. Hulle gebruik ander terme as die woordeboeke. Dit help nie mens gebruik die ¡®regte¡¯ woord en niemand verstaan mens nie.?

Ek hoop dit help.

Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939

On 18 May 2023, at 13:39, Minette Visagie <minetta.visagie@...> wrote:

Dankie, Elsab¨¦, ook vir die raad oor die woordkeuse.?

Ek is soms geneig om hardnekkig by woordeboeke te hou. Dit laat my altyd veiliger voel, maar dit frustreer ander soms (veral onderwysers!).?

Groete
Minette

On Fri, 19 May 2023, 08:43 Elsabe Birkenmayer, <elsabeb@...> wrote:

Attachments: