Keyboard Shortcuts
Likes
Search
doelmatig / doeltreffend / effektief
开云体育Goeiem?reEk het ’n hele paar jaar gelede ’n dokument oor die verskil tussen?doelmatig / doeltreffend / effektief van iemand gekry. Weet iemand dalk wie die outeur van die oorspronklike dokument is? Groete Elsabé Birkenmayer 082-372-1939 |
开云体育Hallo Almal Ek sal ook baie graag die antwoord op Elsabé se vraag wil ontvang. Lekker week vir julle! L?????? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io
Sent: Saterdag 08 Februarie 2025 10:05 To: Zalang <[email protected]> Subject: [ZaLang] doelmatig / doeltreffend / effektief ? Goeiem?re ? Ek het ’n hele paar jaar gelede ’n dokument oor die verskil tussen?doelmatig / doeltreffend / effektief van iemand gekry. Weet iemand dalk wie die outeur van die oorspronklike dokument is? ? Groete
? |
开云体育Ek weet nie van so ’n dokument nie, maar toe ek nog by Yskor was, was die definisies soos volg: ? Effektief (effective): die middel/metode lewer die verwagte resultaat, d.w.s. het die gewenste effek. Doeltreffend beteken prakties dieselfde – met die betrokke middel/metode bereik jy die gewenste doel. ? “Efficient” beteken dat die gewenste resultaat op die optimale wyse bereik word. As jy lig wil hê, is ’n kers effektief. Hy gee mos lig af. Maar wat energie-omsetting betref is die rendement pateties: jy kry baie meer hitte as lig. ’n Gloeilamp, buislamp en LED doen dit ook. Maar hulle lewer telkens meer lig en minder hitte en is dus telkens “more efficient”. ? In die omgangstaal sou baie mense sê elkeen is effektiewer of doeltreffender. Of sommer net “beter. Bitter min sou “doelmatiger” gebruik. ? Daar is baie bronne wat “efficient” as doeltreffend vertaal (Chemiewoordeboek (1991), Fisikawoordeboek (1977), Landbou-ingenieursterme (1973), Sweiswoordeboek (1970), Elektrotegniese woordeboek (1969). Natuurlik kyk elke woordeboekmaker wat die vorige leksikograwe gedoen het en leen waar moontlik. ? “Effisi?nt” kan natuurlik uit Nederlands nader gesleep word. Ons het mos al talle ander leenwoorde verafrikaans. Dat dit nie in die woordeboeke staan nie is bloot omdat woordeboeke die taal moet weergee soos hy op daardie tydstip staan. In die spreektaal sou die woord “effisi?nsie” taalverryking wees, maar in ’n woordeboek ’n fout. ? Ek bly maar skepties oor die beweerde verskil tussen effektief en doelmatig. Bloot omdat daar nie naastenby so ’n groot verskil tussen doel (= wat jy wil bereik) en effek (= resultaat) bestaan nie; dis bloot ’n verskil in tyd. ? My gevoel is dat “doelmatig” ’n wanhopige poging is/was om die betekenisverskil duideliker te maak. Ek kry geen logiese basis daarvoor in die volgende bronne nie: - In Van Dale se “Nieuw Groot Woordenboek der Nederlandse Taal” (1950) word doelmatig verklaar as “in overeenstemming met, geschikt voor het doel waartoe het gemaakt is” en doeltreffend as “waarmee men zijn doel bereikt”, wat op dieselfde neerkom. Terloops, Van Dale bevat nie “effici?nt” nie. ?Dis te oud en puristies daarvoor. Maar deesdae is daar hope bewysplase daarvoor. - HAT (2015) definieer beide doelmatig en doeltreffend as “waarmee die doel bereik kan word” en effektief as “wat die gewenste effek/uitwerking het”. Vinkel en koljander … ? My advies? In die sin “An LED is a more efficient way of producing light”: ’n LED is ’n doeltreffender (beter) manier om lig te maak. Maar jy kan net so wel effektiewer of doelmatiger gebruik. ? Ander voorbeelde: She’s a very efficient typist: Sy’s ’n uitmuntende tikster. ? Of in die geval van ’n sekere Wodehousiaanse karakter, wat ’n onuitstaanbaar puntenerige bestuurder van Lord Emsworth se landgoed is en na wie (met ergernis) as Efficient Baxter verwys word: Baxter die Blikskottel. ? Slot: As jy argumente wil vermy, kry grond onder jou voete en sê efficient = doeltreffend. Daar’s genoeg bronne daarvoor. Al is daai grond na my mening bra moerassig. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io
Sent: Saturday, 08 February 2025 10:05 To: Zalang <[email protected]> Subject: [ZaLang] doelmatig / doeltreffend / effektief ? Goeiem?re ? Ek het ’n hele paar jaar gelede ’n dokument oor die verskil tussen?doelmatig / doeltreffend / effektief van iemand gekry. Weet iemand dalk wie die outeur van die oorspronklike dokument is? ? Groete
? |
开云体育
Ek het onlangs 'n skrywer se gebruik van "efficacious" nageslaan en toe gee 'n chatbot vir my die volgende:
efficacious vs effective
Efficacious means something works under ideal conditions,
while effective means something works in real-world conditions
?
Explanation?
In medicine, efficacy trials test how well a treatment works in a laboratory setting, while effectiveness studies test how well it works in practice.?
Example
A vaccine that has high efficacy might not be as effective in the real world because of factors like placebo effects, social desirability, and other therapies.?
Related terms
In general, an organization strives to be both effective and efficient.?Efficiency means using resources wisely.?
From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Tony Moen via groups.io <transed@...>
Sent: Tuesday, 11 February 2025 12:53 To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] doelmatig / doeltreffend / effektief ?
Ek weet nie van so ’n dokument nie, maar toe ek nog by Yskor was, was die definisies soos volg: ? Effektief (effective): die middel/metode lewer die verwagte resultaat, d.w.s. het die gewenste effek. Doeltreffend beteken prakties dieselfde – met die betrokke middel/metode bereik jy die gewenste doel. ? “Efficient” beteken dat die gewenste resultaat op die optimale wyse bereik word. As jy lig wil hê, is ’n kers effektief. Hy gee mos lig af. Maar wat energie-omsetting betref is die rendement pateties: jy kry baie meer hitte as lig. ’n Gloeilamp, buislamp en LED doen dit ook. Maar hulle lewer telkens meer lig en minder hitte en is dus telkens “more efficient”. ? In die omgangstaal sou baie mense sê elkeen is effektiewer of doeltreffender. Of sommer net “beter. Bitter min sou “doelmatiger” gebruik. ? Daar is baie bronne wat “efficient” as doeltreffend vertaal (Chemiewoordeboek (1991), Fisikawoordeboek (1977), Landbou-ingenieursterme (1973), Sweiswoordeboek (1970), Elektrotegniese woordeboek (1969). Natuurlik kyk elke woordeboekmaker wat die vorige leksikograwe gedoen het en leen waar moontlik. ? “Effisi?nt” kan natuurlik uit Nederlands nader gesleep word. Ons het mos al talle ander leenwoorde verafrikaans. Dat dit nie in die woordeboeke staan nie is bloot omdat woordeboeke die taal moet weergee soos hy op daardie tydstip staan. In die spreektaal sou die woord “effisi?nsie” taalverryking wees, maar in ’n woordeboek ’n fout. ? Ek bly maar skepties oor die beweerde verskil tussen effektief en doelmatig. Bloot omdat daar nie naastenby so ’n groot verskil tussen doel (= wat jy wil bereik) en effek (= resultaat) bestaan nie; dis bloot ’n verskil in tyd. ? My gevoel is dat “doelmatig” ’n wanhopige poging is/was om die betekenisverskil duideliker te maak. Ek kry geen logiese basis daarvoor in die volgende bronne nie: - In Van Dale se “Nieuw Groot Woordenboek der Nederlandse Taal” (1950) word doelmatig verklaar as “in overeenstemming met, geschikt voor het doel waartoe het gemaakt is” en doeltreffend as “waarmee men zijn doel bereikt”, wat op dieselfde neerkom. Terloops, Van Dale bevat nie “effici?nt” nie. ?Dis te oud en puristies daarvoor. Maar deesdae is daar hope bewysplase daarvoor. - HAT (2015) definieer beide doelmatig en doeltreffend as “waarmee die doel bereik kan word” en effektief as “wat die gewenste effek/uitwerking het”. Vinkel en koljander … ? My advies? In die sin “An LED is a more efficient way of producing light”: ’n LED is ’n doeltreffender (beter) manier om lig te maak. Maar jy kan net so wel effektiewer of doelmatiger gebruik. ? Ander voorbeelde: She’s a very efficient typist: Sy’s ’n uitmuntende tikster. ? Of in die geval van ’n sekere Wodehousiaanse karakter, wat ’n onuitstaanbaar puntenerige bestuurder van Lord Emsworth se landgoed is en na wie (met ergernis) as Efficient Baxter verwys word: Baxter die Blikskottel. ? Slot: As jy argumente wil vermy, kry grond onder jou voete en sê efficient = doeltreffend. Daar’s genoeg bronne daarvoor. Al is daai grond na my mening bra moerassig. From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io ? Goeiem?re ? Ek het ’n hele paar jaar gelede ’n dokument oor die verskil tussen?doelmatig / doeltreffend / effektief van iemand gekry. Weet iemand dalk wie die outeur van die oorspronklike dokument is? ? Groete
? |
开云体育Dankie Tony en Francois.My vraag het egter oor die outeur gegaan, nie oor die betekenis nie. Ek heg die dokument aan. My e-posprogram heg deesdae my aanhegsels heel onder aan. :( Vriendelike groete Elsabé Birkenmayer 082-372-1939
|
开云体育Wel, dan is efficacy/efficacious maklik om te vertaal: laboratoriumdoeltreffendheid. Of -effektiwiteit of -doelmatigheid / doeltreffend in die laboratorium. Dis dan sommer baie eerliker ook. ? Ek het gaan kyk of die vertaling van efficacy/efficacious ook elders gehandhaaf word en die volgende gevind (soekwoord: Engels, teikentaal: NL; die bron van beide tale is dieselfde) ? Proper use shall include application at?an?efficacious dose?and?minimisation?of use of biocidal products where possible. () Verantwoord gebruik houdt in dat?een werkzame?dosis?wordt?toegepast?en dat het gebruik van biociden zoveel mogelijk wordt beperkt. ? This combination helps you feel full and gives?efficacious doses?of?healthy fibers.?() Deze combinatie geeft u een vol gevoel en voorziet u van voldoende gezonde vezels.? ? However, the data showed that the product?is?efficacious?at?a?lower?dose?than?the one currently authorised. () Uit de gegevens is echter gebleken dat het product doeltreffend is bij een?lagere?dosis?dan de dosis waarvoor momenteel een vergunning is?verleend. ? It may mean that they are given?less?efficacious?or?less safe drugs than necessary.() Voor hen zou dit kunnen betekenen dat zij mogelijk minder effectieve of minder veilige medicijnen toegediend krijgen dan nodig.? ? Efficacy word meestal met effectiviteit vertaal. Maar ook met werkzaamheid, doeltreffendheid en effici?ntie; byvoorbeeld, ?“a clinical trial to determine the initial efficacy = een klinische studie om de doeltreffendheid te bepalen. Nêrens enige spoor van beperkte werksaamheid nie. ? Ek het nie gaan kyk wat ander tale doen nie. Nederlands leen soveel uit Engels en Frans dat mens amper nie kan bybly nie, maar selfs daar sien ek geen “efficaat” of “efficaciteit” nie. ? Uit die onderstaande aanhaling (en daar is meer sulkes) blyk origens dat die beperking van efficacy tot laboratoriumdoeltreffendheid nie in die Europese wetgewing (en moontlik elders ook nie) erken word nie: ? improve the coherence and integration of emergency management (including the characterisation of contamination and the rehabilitation of accidentally contaminated territories) in Europe through the development of common tools and strategies and demonstrate their?efficacy?in?operational environments.? verbetering van de samenhang en integratie van het beheer in noodsituaties (waaronder het vaststellen van het soort verontreiniging en het herstel van per ongeluk besmette gebieden) in Europa via de ontwikkeling van gemeenschappelijke instrumenten en strategie?n en demonstratie van hun?doelmatigheid?in?operationele omgevingen. ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Francois Smith via groups.io
Sent: Tuesday, 11 February 2025 13:02 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] doelmatig / doeltreffend / effektief ? Ek het onlangs 'n skrywer se gebruik van "efficacious" nageslaan en toe gee 'n chatbot vir my die volgende: ? efficacious vs effective ? Efficacious means something works under ideal conditions, while effective means something works in real-world conditions ? Explanation? ·?????????? Efficacy The ability of something to produce a desired effect in controlled conditions.?For example, a vaccine's efficacy is how well it prevents disease in a laboratory setting. ·?????????? Effectiveness The ability of something to produce a desired result in real-world conditions.?For example, a vaccine's effectiveness is how well it prevents disease in the community. In medicine, efficacy trials test how well a treatment works in a laboratory setting, while effectiveness studies test how well it works in practice.? Example A vaccine that has high efficacy might not be as effective in the real world because of factors like placebo effects, social desirability, and other therapies.? Related terms In general, an organization strives to be both effective and efficient.?Efficiency means using resources wisely.? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Tony Moen via groups.io <transed@...> ? Ek weet nie van so ’n dokument nie, maar toe ek nog by Yskor was, was die definisies soos volg: ? Effektief (effective): die middel/metode lewer die verwagte resultaat, d.w.s. het die gewenste effek. Doeltreffend beteken prakties dieselfde – met die betrokke middel/metode bereik jy die gewenste doel. ? “Efficient” beteken dat die gewenste resultaat op die optimale wyse bereik word. As jy lig wil hê, is ’n kers effektief. Hy gee mos lig af. Maar wat energie-omsetting betref is die rendement pateties: jy kry baie meer hitte as lig. ’n Gloeilamp, buislamp en LED doen dit ook. Maar hulle lewer telkens meer lig en minder hitte en is dus telkens “more efficient”. ? In die omgangstaal sou baie mense sê elkeen is effektiewer of doeltreffender. Of sommer net “beter. Bitter min sou “doelmatiger” gebruik. ? Daar is baie bronne wat “efficient” as doeltreffend vertaal (Chemiewoordeboek (1991), Fisikawoordeboek (1977), Landbou-ingenieursterme (1973), Sweiswoordeboek (1970), Elektrotegniese woordeboek (1969). Natuurlik kyk elke woordeboekmaker wat die vorige leksikograwe gedoen het en leen waar moontlik. ? “Effisi?nt” kan natuurlik uit Nederlands nader gesleep word. Ons het mos al talle ander leenwoorde verafrikaans. Dat dit nie in die woordeboeke staan nie is bloot omdat woordeboeke die taal moet weergee soos hy op daardie tydstip staan. In die spreektaal sou die woord “effisi?nsie” taalverryking wees, maar in ’n woordeboek ’n fout. ? Ek bly maar skepties oor die beweerde verskil tussen effektief en doelmatig. Bloot omdat daar nie naastenby so ’n groot verskil tussen doel (= wat jy wil bereik) en effek (= resultaat) bestaan nie; dis bloot ’n verskil in tyd. ? My gevoel is dat “doelmatig” ’n wanhopige poging is/was om die betekenisverskil duideliker te maak. Ek kry geen logiese basis daarvoor in die volgende bronne nie: - In Van Dale se “Nieuw Groot Woordenboek der Nederlandse Taal” (1950) word doelmatig verklaar as “in overeenstemming met, geschikt voor het doel waartoe het gemaakt is” en doeltreffend as “waarmee men zijn doel bereikt”, wat op dieselfde neerkom. Terloops, Van Dale bevat nie “effici?nt” nie. ?Dis te oud en puristies daarvoor. Maar deesdae is daar hope bewysplase daarvoor. - HAT (2015) definieer beide doelmatig en doeltreffend as “waarmee die doel bereik kan word” en effektief as “wat die gewenste effek/uitwerking het”. Vinkel en koljander … ? My advies? In die sin “An LED is a more efficient way of producing light”: ’n LED is ’n doeltreffender (beter) manier om lig te maak. Maar jy kan net so wel effektiewer of doelmatiger gebruik. ? Ander voorbeelde: She’s a very efficient typist: Sy’s ’n uitmuntende tikster. ? Of in die geval van ’n sekere Wodehousiaanse karakter, wat ’n onuitstaanbaar puntenerige bestuurder van Lord Emsworth se landgoed is en na wie (met ergernis) as Efficient Baxter verwys word: Baxter die Blikskottel. ? Slot: As jy argumente wil vermy, kry grond onder jou voete en sê efficient = doeltreffend. Daar’s genoeg bronne daarvoor. Al is daai grond na my mening bra moerassig. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io ? Goeiem?re ? Ek het ’n hele paar jaar gelede ’n dokument oor die verskil tussen?doelmatig / doeltreffend / effektief van iemand gekry. Weet iemand dalk wie die outeur van die oorspronklike dokument is? ? Groete
? |
开云体育Dankie vir die dokument, Elsabé. ? Uit die frase “Vir die huidige doel” lei ek af dat die skrywer ’n bepaalde konteks behandel het. Weet jy dalk wat die konteks was? ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer via groups.io
Sent: Tuesday, 11 February 2025 15:48 To: Zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] doelmatig / doeltreffend / effektief ? Dankie Tony en Francois. ? My vraag het egter oor die outeur gegaan, nie oor die betekenis nie. Ek heg die dokument aan. My e-posprogram heg deesdae my aanhegsels heel onder aan. :( ? Vriendelike groete
? |
开云体育Nee, en ek weet ook nie wie dit geskryf het nie of waar ek dit gekry het nie. Dit was baie lank gelede.
|