Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Dis weer breinslaaptyd ...
开云体育Hallo Almal! ? Ek vertaal ’n ding oor die hantering van post-traumatiese stres, en een van die punte lui soos volg: ? Try a grounding technique?if you’re experiencing an intense emotion. ? Dis daai ‘grounding’ wat my ‘floor’? ??: - ) ? Enige idees is welkom, asseblief ?… ? ? ? Vriendelike groete Leona ?
? ? ? |
||||||
Hi Leona, Ek skryf dikwels artikels oor sielkundige kwessies vir tydskrifte. Een van die sielkundiges met wie ek gereeld werk, gebruik die woord "begronding". Dit kom ook so voor op sy webwerf. Groete, Anne On Tue, 04 Feb 2025, 12:48 Leona Labuschagne via , <leona=[email protected]> wrote:
|
||||||
Leona, ek vermoed hy bedoel "afleier", soos in weerligafleier, maw "earthing". As ek reg is, sal ek iets soos "afleitegniek" voorstel, dws? iets wat die intense emosie hanteerbaar maak. On Tue, 04 Feb 2025, 13:02 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
||||||
Ek hou baie van afleitegniek. Dis beskrywend. Groete, Anne On Tue, 4 Feb 2025 at 15:25, Kas Smit via <kassiegoat=[email protected]> wrote:
--
Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Dip.Translation (Unisa) Cert. Editing
Methodology (Stell.) Cert.. Editing Practice (Stell) Cert. Translation
Theory and Practice (Cardiff)?
? |
||||||
开云体育Baie dankie, Anne en Kas, julle is ware staatmakers! ?Ek sal laat weet wat my kli?nt sê. Lekker aand, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit via groups.io
Sent: Dinsdag 04 Februarie 2025 15:26 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Dis weer breinslaaptyd ... ? Leona, ek vermoed hy bedoel "afleier", soos in weerligafleier, maw "earthing". As ek reg is, sal ek iets soos "afleitegniek" voorstel, dws? iets wat die intense emosie hanteerbaar maak. ? On Tue, 04 Feb 2025, 13:02 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|