Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
Meester of Weesheer?
¿ªÔÆÌåÓýEk het altyd ¡°Master of the High Court¡± vertaal as Weesheer. Nou sien ek talle webwerwe met ¡°Meester¡±. O.a. Solidariteit, gov. co.za, justice.co.za, prokureur.co.za¡ ? Het die pos van naam verander, of is dit net nog ¡¯n voorbeeld van kruipende anglisering van ons regstaal? |
Dankie, Sam!
toggle quoted message
Show quoted text
So sien mens dat woorde, nes mense wat jy jare laas gesien het, skelmpies agter jou rug verander. Dan skrik jy soms wanneer jy hulle weer raakloop... HAT 6 gee egter geen hedendaagse ekwivalent nie. Omskryf dit net as "hoofamptenaar". Onder "Meester van die Hooggeregshof" is hy wel te vinde, maar Hooggeregshof was die vertaling van Supreme Court, wat in 1997 afgeskaf is. Ek sien HGH wel nog op google (in 2021!), maar is dit nie vervang met High Court/Ho? hof nie? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, 23 September 2022 12:00 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Meester of Weesheer? On 23/09/2022 11:13, Tony Moen wrote: Ek het altyd ¡°Master of the High Court¡± vertaal as Weesheer.HAT 5.1 s¨º "weesheer" is 'n verouderde term vir die hoofamptenaar van die weeskamer. HAT 5.1 s¨º ook "Meesterskantoor" is die kantoor van die meester van die Hooggeregshof of van die weesheer. Samuel |
Tony, Master of the Supreme Court is nog Meester van die Hooggeregshof,
toggle quoted message
Show quoted text
aldus Regsterminologie: Straf-, Strafproses- en Bewysreg (Juta 2015), waarvan Mari?tta Alberts een van die eindredakteurs is. In meer resente dokumente is dit nou Master of the High Court/Meester van die Ho? Hof - bron Kind regards/Vriendelike groete -----Original Message-----agter jou rug verander.Hooggeregshof was die vertaling van Supreme Court, wat in 1997 afgeskaf is. |
to navigate to use esc to dismiss