Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
Lynette my e-pos is annemrs6@.... Waar kan ek jou privaat kontak? Groete, Anne? -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ??? On Mon, 24 Jun 2024, 12:57 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
Re: Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
Hi Lynette, Hoe klink R100? Kan jy met Paxi stuur? Ek is in Mosselbaai. Groete, Anne? -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ??? On Mon, 24 Jun 2024, 12:38 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Re: Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
开云体育Hi Anne ? 444 bladsye. ? Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais
Sent: Monday, June 24, 2024 11:33 AM To: zalang <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms ? Hi Lynette, ? Ek stel belang maar het geen idee hoeveel. Hoe dik is die boek? ? Groete, Anne? ?
? On Thu, 20 Jun 2024, 15:38 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Re: Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
Hi Lynette, Ek stel belang maar het geen idee hoeveel. Hoe dik is die boek? Groete, Anne? -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ??? On Thu, 20 Jun 2024, 15:38 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
FW: [ZaLang] Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
开云体育Hi weer Lynette ‘Skuus, ek is bietjie aan die slaap! leona@... L?????? : - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, June 24, 2024 10:30 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms ? Hi Leona Stuur jou private e-posadres asb. Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Hi Lynette Ek hoop dit gaan goed met jou! Lynette, het jy al ’n aanbod gehad vir jou woordeboek? Indien nie, kan jy my laat weet hoeveel blaaie dit is? Lekker week vir jou L?????? : - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Middag almal ? Stel iemand belang in my A Concise Dictionary of Theological and Related Terms? Outeur: Ferdinand Deist ? In ‘n goeie toestand; maak my ‘n aanbod. ? Groete Lynette ? |
Re: Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
开云体育Hi Leona Stuur jou private e-posadres asb. Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Monday, June 24, 2024 10:16 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms ? Hi Lynette Ek hoop dit gaan goed met jou! Lynette, het jy al ’n aanbod gehad vir jou woordeboek? Indien nie, kan jy my laat weet hoeveel blaaie dit is? Lekker week vir jou L?????? : - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Middag almal ? Stel iemand belang in my A Concise Dictionary of Theological and Related Terms? Outeur: Ferdinand Deist ? In ‘n goeie toestand; maak my ‘n aanbod. ? Groete Lynette ? |
Re: Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
开云体育Hi Lynette Ek hoop dit gaan goed met jou! Lynette, het jy al ’n aanbod gehad vir jou woordeboek? Indien nie, kan jy my laat weet hoeveel blaaie dit is? Lekker week vir jou L?????? : - ) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, June 20, 2024 3:38 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms ? Middag almal ? Stel iemand belang in my A Concise Dictionary of Theological and Related Terms? Outeur: Ferdinand Deist ? In ‘n goeie toestand; maak my ‘n aanbod. ? Groete Lynette ? |
Woordeboek te koop: A Concise Dictionary of Theological and Related Terms
开云体育Middag almal ? Stel iemand belang in my A Concise Dictionary of Theological and Related Terms? Outeur: Ferdinand Deist ? In ‘n goeie toestand; maak my ‘n aanbod. ? Groete Lynette ? |
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
开云体育Goeiemiddag almal, ? Kan iemand asb. help met ’n vertaling vir ‘signature colour’ (in image consulting) – wat ‘n persoon se vleiendste kleur gepas beskryf? ? Baie dankie! ? Wilma de Bruin ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Monday, May 20, 2024 15:10 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Tarief vir kontrolering van bronne ? Hallo almal, het julle 'n idee wat die tarief is vir die kontrolering van die bronnelys van 'n PHd-proefskrif (Klink bietjie na pleonasme! Maar dis net om te sê dis nie 'n meestersgraadtesis nie) en ook die kontrolering van die verwysings in die teks. ? Groetnis en baie dankie! Gerda |
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Ekskuus, Anne, net vir duidelikheid dus: Aa daar 10 bronne in die bronnelys is en altesaam kom daar in die teks 100 verwysings voor - bereken ek dit dan as R10 x 10 bronne, of R10 x 100 verwysings? On Mon, 20 May 2024, 15:17 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Baie dankie, Anne. On Mon, 20 May 2024, 15:17 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
Re: Tarief vir kontrolering van bronne
Hi Gerda, Dit is R10.00 tot R15.00 per verwysing volgens die aantal in die bronnelys. Groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ???
|
Tarief vir kontrolering van bronne
Hallo almal, het julle 'n idee wat die tarief is vir die kontrolering van die bronnelys van 'n PHd-proefskrif (Klink bietjie na pleonasme! Maar dis net om te sê dis nie 'n meestersgraadtesis nie) en ook die kontrolering van die verwysings in die teks. Groetnis en baie dankie! Gerda |
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Baie dankie vir jou breedvoerige, antwoord, Tony. Ek het altyd verkies om per woord? betaal te word, veral in hierdie geval, want ek reken dis nie lank nie. Weet nog nie hoeveel woorde nie. Ja-nee, soos ‘n Amerikaner kan ‘n mens nie in hierdie land dink nie. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, 15 May 2024 12:32 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord ? Ek sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne.
As iemand my om ’n uurtarief vir vertaal- of redigeerwerk vra, bied ek altyd ’n tarief per 100 woorde aan. Ek doen dit nou al vandat ek vir myself begin werk het (24 jaar). As die versoeker die bron net op papier het, moet hy self skat of die ding inlees in die rekenaar. En wel in PDF-formaat, dan kan die rekenaar die woordtelling uitwerk. ? Die nadeel van ’n uurtarief vir vertaling (of redigering) is dat iemand wat sy storie ken dit vinniger kan doen as ’n sukkelaar. Dus kry hy minder geld, en die meer geskikte vertaler benadeel homself (as hulle gelykwaardige tariewe vra). As die meer geskikte vertaler meer vra omdat hy dit vinniger kan lewer, verloor hy sy mededingende voordeel (die swakker vertaler wen op prys). ? Presies hoeveel ’n redelike woordtarief is, sal ’n Zalanger wat ’n agentskap bedryf dalk bereis wees om te verklap. Vertalers self sal waarskynlik nie wil sê nie. In Amerika is ’n agentskap wat $6/100 woorde vir vertaling in Afrikaans betaal. Maar dis ’n ander ekonomie. Tony ?? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock ? Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Baie dankie, Therina. Ek sal kyk. ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Therina Van der Westhuizen ? Hallo ? Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie skakel:?? ? Vriendelike groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262 ? ? On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:
|
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
Hallo Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie skakel:?? Vriendelike groete Therina van der Westhuizen 084 404 4262 On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:
|
Re: Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Ek sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne.
As iemand my om ’n uurtarief vir vertaal- of redigeerwerk vra, bied ek altyd ’n tarief per 100 woorde aan. Ek doen dit nou al vandat ek vir myself begin werk het (24 jaar). As die versoeker die bron net op papier het, moet hy self skat of die ding inlees in die rekenaar. En wel in PDF-formaat, dan kan die rekenaar die woordtelling uitwerk. ? Die nadeel van ’n uurtarief vir vertaling (of redigering) is dat iemand wat sy storie ken dit vinniger kan doen as ’n sukkelaar. Dus kry hy minder geld, en die meer geskikte vertaler benadeel homself (as hulle gelykwaardige tariewe vra). As die meer geskikte vertaler meer vra omdat hy dit vinniger kan lewer, verloor hy sy mededingende voordeel (die swakker vertaler wen op prys). ? Presies hoeveel ’n redelike woordtarief is, sal ’n Zalanger wat ’n agentskap bedryf dalk bereis wees om te verklap. Vertalers self sal waarskynlik nie wil sê nie. In Amerika is ’n agentskap wat $6/100 woorde vir vertaling in Afrikaans betaal. Maar dis ’n ander ekonomie. Tony ?? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Tuesday, May 14, 2024 4:31 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord ? Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |
Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord
开云体育Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen ? Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees? ? Groete. ? Marianne Peacock |
Re: Them or their
Hi Lynette It's 'their' .? Possessive form of the pronoun before a gerund. Regards On Wed, 24 Apr 2024 at 17:19, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
Them or their
开云体育Please state whether them/their is correct in the following sentence.
A good example of oversharing can be found in Chetty et al. where the educator shared information about his relationship with another teacher, commented on them/their not having had sex.
|