开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育
Eskom: Dis waarom De Ruyter se program vir instandhouding misluk
Die Burger 21 Okt 2022 Dis waarom De Ruyter se program vir instanshouding misluk Ná amper drie jaar van wat hy “filosofie-instandhouding” noem, het dié projek van André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, nog geen vrugte afgewerp nie. Netwerk24 het vasgestel hoekom. Toe De Ruyter in Januarie 2020 oorgeneem het as hoof van Eskom, het hy en sy uitvoerende bestuurspan besluit om ’n nuwe benadering tot die bestuur van sy vloot bele?rde steenkoolkragstasies toe te pas. Dié benadering het behels dat instandhouding vir geen ander prioriteite afgeskeep moet word nie. Eskom het dus begin om ten minste 10% van sy opwekkingsvermo? op ’n slag af te skakel sodat grondige instandhouding gedoen kan word. Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, het al telkemale verduidelik gedurende die “vorige bedeling” het die nutsmaatskappy sy prioriteite verkeerd gehad. Eskom het van ten minste 2015 af opgehou om diep instandhouding te doen, en eerder wat kenners noem “reaksionêre instandhouding” begin doen, dus waar instandhouding net gedoen word wanneer ’n opwekkingseenheid onklaar raak. Dan word dit net genoeg herstel om so vinnig as moontlik weer krag te lewer, al is dit onder sy optimale vermo?. Dit was ’n poging om beurtkrag te vermy ten koste van die volhoubaarheid van die steenkoolkragstasies se toerusting. “Eskom het dié kragstasies jare lank in die rooi bedryf,” het Oberholzer vroe?r vanjaar gesê. En in ’n sekere mate het dit gewerk – vir ’n tydjie. Onder die leiding van Matshela Koko in 2016 en 2017 het Eskom geen beurtkrag toegepas nie. Nou betaal die nutsmaatskappy die prys vir dié kortsigtigheid. Die afgelope twee weke was 40% van Eskom se totale opwekkingsvermo? van sowat 46 000 MW onbeskikbaar. Wat sy 15 steenkoolkragstasies betref, wat optimaal basislading van 38 000 MW aan die kragnetwerk moet verskaf, was ’n kolossale 57% gemiddeld oor die afgelope twee weke onbeskikbaar, waarvan 43% bloot onklaar is. Dié persentasie is die hoofrede hoekom beurtkrag al hoe erger word. Die persentasie styg onophoudelik van 2018, sedert net ná Koko se bedanking. Die gemiddelde persentasie vir 2022 tot dusver is al meer as 30%. In vorige jare was dié syfer 15% of minder. Dus, pleks van gemiddeld net minder as 6 000 MW op ’n slag wat onklaar is, is daar nou meer as 12 000 MW (en die afgelope twee maande 15 000 MW of méér) op ’n slag onklaar. Dít, tesame met die sowat 5 000 MW wat onbeskikbaar is weens beplande instandhouding, beteken dat Eskom net sowat 26 000 MW beskikbaar het, terwyl die vraag na krag gemiddeld 30 000 MW beloop. Dié lopende tekort van 4 000 MW tot 6 000 MW is hoekom beurtkrag rekordhoogtepunte bereik het in 2022. Ouer, maar ouer as wat hulle werklik is Maar hoekom presteer die kragstasies nie nou al beter ná amper drie jaar waarin ’n behoorlike benadering tot instandhouding toegepas word nie? Tot en met 2015 wys beskikbare data dat Eskom se vloot steenkoolkragstasies eintlik presies soos verwag gepresteer het vir hul ouderdom. In 2015 was die gemiddelde ouderdom van Eskom se steenkoolkragstasies 31 jaar. Suid-Afrikaanse kragstasies het eintlik presies dieselfde gemiddelde energiebeskikbaarheidsfaktor (EBF) gehad as Amerikaanse kragstasies van dieselfde ouderdom: sowat 70%. Met ’n EBF van 75% kan Eskom eintlik grootliks beurtkrag vermy. Maar soos sy kragstasies ouer word (tans gemiddeld meer as 38 jaar) neem dié prestasie af. Die probleem is dat weens die ho? benuttingsfaktor (hoe hard en aaneenlopend kragstasies gebruik is) van 2016 en 2017 het die koers versnel waarteen die EBF agteruitgaan. In net drie jaar het die gemiddelde EBF van Eskom se steenkoolkragstasies so vinnig gedaal dat hulle nou die prestasie het van 55-jarige steenkoolkragstasies in Amerika in plaas van die 38-jarige kragstasies wat hulle is. In menslike terme, dis soos as jou welstandsprogram vir jou sê jou gesondheid is gelykstaande aan ’n 55-jarige omdat jy jou liggaam oorlaai deur te rook, te veel te drink en oorgewig te wees, al is jy net 38 jaar oud. Selfs mét behoorlike instandhouding in vorige jare sou Eskom se EBF in 2022 rondom 65% gedobber het – ’n vla
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Kusile: Dís hoekom Eskom se jongste kragstasie al weer af is
Kusile: Dís hoekom Eskom se jongste kragstasie al weer af is Die Burger, 21 Okt 2022 William Home skryf: Die Kusile-steenkoolkragstasie se drie voltooide eenhede het Donderdag vir die hoeveelste keer nie ’n enkele eenheid krag opgewek nie. In antwoord op Netwerk24 se navrae het Eskom verduidelik die probleem is weer die nat uitlaatgas-ontswaelingstelsel. Dié stelsel moet gevaarlike uitlaatgasse reinig van die rook wat Kusile produseer. Dis veronderstel om Kusile die skoonste steenkoolkragstasie in Afrika, en een van die skoonstes ter wêreld, te maak, maar het nog net probleme gegee. Die peperduur toerusting is deel van die ontwerpfoute wat geskied het toe die Kusile-projek in 2008 oorhaastig op die been gebring is. Weens dié ontwerpfoute is die stelsel te gesentraliseer met net twee stelsels wat elkeen van die drie opwekkingseenhede dien, pleks van ’n kleiner stelsel vir elke opwekkingseenheid. Die nat uitlaatgas-ontswaelingstelsel is so vol foute dat dit deurlopend probleme gee terwyl die Kusile-span spartel om die ontwerpfoute reg te stel sonder om die hele kragstasie te moet afskakel. Johannes van Tonder, ’n senior ingenieur, is onlangs aangestel om alle ontwerpfoute by Kusile reg te stel. Hy het vroe?r vanjaar by die kragstasie aan Netwerk24 gesê selfs met genoeg geld en ondersteuning van die oorspronklike vervaardigers van die toerusting (wat Eskom nie heeltemal het nie), sal die regstel daarvan tyd neem. Steenkoolkragstasies word van bo af onder toe gebou, en is nie ontwerp om groot aanpassings te ondergaan nie. Dit bemoeilik enige groot wysigings van die ontwerp noudat die stasie amper voltooi is. Intussen verloor Kusile byna al sy opwekkingsvermo? elke keer wat die ontswaelingstelsel onklaar raak. Eskom mag ingevolge sy opwekkingslisensie glad nie krag opwek by dié kragstasie as die ontswaelingstelsel nie in bedryf is nie. Al is daar niks fout met die opwekkingseenhede self nie, word Eskom dus gedwing om op te hou krag lewer as dié stelsel onbeskikbaar is. Volgens die nutsmaatskappy sal die kragstasie “op die vroegste moontlike geleentheid” weer krag kan opwek en alles moontlik word gedoen om die ontswaelingstelsel te herstel. The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Korrelbedreaktor 9
Ek was gisteraand by 'n aanbieding deur 'n entoesiastiese kernkragondersteuner wat 'n modulêre korrelbedreaktor vir dorpe soos Stellenbosch propageer. (Hy is 'n oud-onderwyser en groot bewonderaar van Kelvin Kemm, wat alles sê). Hy beweer dat die Universiteit van Stellenbosch "gevorderde" navorsing oor die korrelbedreaktor doen en die navorser "op die punt staan" om 'n "nuwe deurbraak in korrelbedtegnologie" te patenteer. Hy weet nie wie dit is en in watter Departement/Fakulteit hy werk nie. Hy "dink" die uitvinder se naam is Taylor. Weet enigeen van julle van hierdie navorser? - Groete, Christo H Christo Viljoen Emeritus Professor Piekesig 23, Jonkerspark, Stellenbosch 7600 RSA Tel: (+27)(21)8833754 Sel/cell: (+27)726070418 The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @ · Most recent @
University of Pretoria, Hendrik van der Bijl Memorial Lecture: 27 October
Dear valued guest, Thank you for attending the Hendrik van der Bijl Lecture online. Kindly use the link below to join the Lecture. https://www.youtube.com/channel/UCCYmkFo9atJG2AcptkKMPrg Kind regards Estie Powell Chief Marketing and Communication Officer Tel +27 (0)12 420 4937 Cell +27 (0)84 908 4179 Email estie.powell@... www.up.ac.za Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology Room 7-17, Level 7, Engineering 1 University of Pretoria, Private Bag X20 Hatfield 0028, South Africa This message and attachments are subject to a disclaimer. Please refer to http://upnet.up.ac.za/services/it/documentation/docs/004167.pdf for full details. The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
POWER CRISIS: Koeberg’s critical maintenance outage planned for December has been axed, says Eskom insider
https://www.dailymaverick.co.za/article/2022-10-25-koebergs-critical-maintenance-outage-planned-for-december-has-been-axed-says-eskom-insider/?utm_source=addthis&utm_medium=mailto The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Karpowership probeer weer 5
Die Burger, 26 Okr 2022 Karpowership probeer weer Die Turkse maatskappy Karpowership se kragskepe het een laaste kans om goedkeuring te kry om krag aan die bele?rde kragnetwerk te verskaf – maar hy wil dit steeds vir ’n tydperk van 20 jaar doen. Karpowership het Dinsdag aan Netwerk24 gesê hy gaan een laaste poging aanwend om omgewingsgoedkeuring van die departement van bosbou, visserye en omgewingsake te kry sodat hy sy omstrede kragskepe aan die Suid-Afrikaanse kus kan vasmeer. Barbara Creecy, minister van dié departement, het vroeg vanjaar Karpowership se omgewingsimpakstudie afgekeur en sy openbare konsultasieproses verwerp. Karpowership het sonder sukses teen haar besluit geappelleer. Die maatskappy gaan in November ’n nuwe openbare konsultasieproses van stapel stuur waardeur hy hoop om al Creecy se besware teen sy vorige proses te besweer. Die departement het egter aan Netwerk24 gesê dit is nou in die hande van ’n onafhanklike beoordelaar en dit is “te vroeg” om te bespiegel of Karpowership se jongste poging suksesvol kan wees. Karpowership het net tot 13 Januarie om alle aansoeke en vereiste prosesse te voltooi vir omgewingsgoedkeuring – die laaste struikelblok wat keer dat die projek op die been gebring word. Die kragskepe is in 2021 aangewys as die hoofbie?r vir die departement van minerale bronne en energie se noodkragplan om 2 000 MW binne 18 maande vir die kragnetwerk te verseker. Hy het dus die leeueaandeel van die 2 000 MW gewen en sou 1 220 MW verskaf deur drie kragskepe, wat vasgemeer sou word in Coega, Saldanhabaai en Richardsbaai. Die koste hiervan het egter gou kritiek ontlok weens veral die vereiste dat die kontrak oor 20 jaar moet loop – ’n vereiste wat Gwede Mantashe, minister van minerale bronne en energie, goedgekeur het. Kenners het bereken die kontrak sou oor daardie tydperk minstens R200 miljard kos en dat dit boonop ná net ’n paar jaar onnodig sou wees namate al hoe meer groenkragprojekte die kragkrisis sou begin oplos. Sover het nog net een van die bie?rs van die noodkragplan volledige goedkeuring gekry om te begin bou. Die Sweedse maatskappy Scatec het drie hibridiese sonkragaanlegte met batteryberging begin bou wat 540 MW tot die kragnetwerk sal toevoeg. Volgens energiekenners is sulke projekte met hul lae insetkoste, eenmalige uitgawes en geen blootstelling aan wisselvallige fossielbrandstofpryse nie, baie meer geskik om die kragkrisis te help versag. The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @ · Most recent @
HJ vd Bijl lesing
Ek heg 'n skakel na die HJ van der Bijl lesing vandag aan. Gegee deur Natascha Viljoen. Dit gaan oor die waterstof ekonomie. Die lesing begin so 'n stuk of 30 miniute in die video in. https://youtu.be/j7N2aJ12edk Groete PW
Started by Pieter Van der Walt @
Die kuikens kom huistoe om nes te skop 6
Former Eskom boss Matshela Koko, wife and stepdaughter arrested on charges of corruption The NPA's Investigating Directorate have arrested former Eskom acting chief executive Matshela Koko, his wife Mosima and his stepdaughter Koketso Choma on charges of corruption. The charges relate to a multibillion-rand contract Eskom entered into with Swiss engineering company Asea Brown Boveri (ABB) in 2015. ABB subcontracted to a local company, Impulse International, where Choma was a shareholder. She received R30 million from the deal, some of which then flowed to Mosima Koko. https://www.news24.com/news24/investigations/breaking-hawks-arrest-former-eskom-boss-matshela-koko-wife-and-stepdaughter-on-charges-of-corruption-20221027 The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @ · Most recent @
The goalpost to end load shedding in South Africa just shifted – and we’re running out of time
https://businesstech.co.za/news/energy/638675/the-goalpost-to-end-load-shedding-in-south-africa-just-shifted-and-were-running-out-of-time/ Get Outlook for Android The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Die waarde van tegnlogiese ontwikkeling.
https://www.irena.org/Energy-Transition/Technology#costs-trends The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Beam me down: can solar power from space help solve our energy needs?
https://www.theguardian.com/science/2022/oct/09/beam-me-down-can-solar-power-from-space-help-solve-our-energy-needs?CMP=share_btn_link
Started by Pieter Van der Walt @
DIE BURGER 1 NOV 2022 5
The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @ · Most recent @
SA's growth rate would expand if it moves away from coal – World Bank 2
https://www.news24.com/fin24/climate_future/news/sas-growth-rate-would-expand-if-it-moves-away-from-coal-world-bank-20221101
Started by Pieter Van der Walt @ · Most recent @
Die vermiste skakel (of olifant in die kamer) is waterstof.
We Need More Than Just Electric Vehicles (ieee.org)
Started by Pieter Van der Walt @
Hidrokrag
https://spectrum.ieee.org/hydroelectric-power Wel, hy noem self van die probleme soos akwatiese biologiese impak. Ongelukkig het ons net nie die riviere nie. rw The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]] @
Vir die komms manne onder ons
https://spectrum.ieee.org/james-webb-telescope-communications Kyk na die foutkorreksie koderingsalgoritme. Vir sommige van die planetêre missies het hulle Reed-Solomon in tandem met Reed-Muller gebruik, en later Turbokodes. Hier is dit net RS. Hulle moet redelik goeie SNR he daarvoor. Ek weet dat hulle ontwerp SNR vir die Mars Orbiter komms is 10 dB. rw The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Wolhuter, Riaan, Dr [[email protected]] @
Gaan rasionele denke dalk (veld) wen? 6
What can be done about decaying public infrastructure? - Daily Friend
Started by Pieter Van der Walt @ · Most recent @
Direkte nuus vanuit Eskom.....
Huge damage Kusile. Boiler 1 is out, 2 and 3 will follow shortly. Exhaust duct into the chimney collapsed, fell down. 2 and 3 look similar and will come down too. An estimated 12 months repair time. The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Photo from Christo Viljoen
Klink na sabotasie Get Outlook for Android The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
The collapse of old king coal - The war over the future...
https://www.dailymaverick.co.za/article/2022-11-01-the-collapse-of-old-king-coal-part-three-the-war-over-the-future-of-coal-begins/ Get Outlook for Android The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms. Disclaimer Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l. Vrywaringsklousule
Started by Viljoen, HC [[email protected]] @
Current Image
Image Name
Sat 8:39am