¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Kernfusie nog eens


 

?


 

¿ªÔÆÌåÓý

Mens moenie Google onderskat nie.? Maar ek dink nie die skrywer van die artikel verstaan veel van die essensiele probleme met fusie vir kragopwekking nie. Hy verstaan ook nie veel van kernfisika of kernsplitsing nie.? {Dink bv dat Americium 'n lastige afvalproduk is van kernsplitsings reaktore.? Dis veel eerder 'n skaars en waardevolle byproduk wat bv in brand-detektore gebruik word}

Die Copernicus apparaat waarvan hy skryf hoop om "energy breakeven" te bereik.? As hulle dit reeds so vroeg as 2025 sou regkry, sou dit 2 dekades wees nadat dit reeds by JET bereik is. ?

Die artikel noem nerens een van die mees wesentlike probleme -- stralingskade -- nie.

"Those who do not learn the lessons of history, are bound to repeat them".? Die skrywer ken gladnie naastenby die geskiedenis van kernsplitsing of -fusie nie.


On 2024/12/03 14:34, Pieter Van der Walt via groups.io wrote:

?


 

Ek het my nogal verwonder oor die skrywer se na?witeit om miljoene dollars te spandeer en dan die navorsing se sukses meet aan die feit dat dit op 'n artikel in 'n vaktydskrif uitgeloop het.


On Tue, 03 Dec 2024, 22:34 bernhard via , <bernhard=[email protected]> wrote:

Mens moenie Google onderskat nie.? Maar ek dink nie die skrywer van die artikel verstaan veel van die essensiele probleme met fusie vir kragopwekking nie. Hy verstaan ook nie veel van kernfisika of kernsplitsing nie.? {Dink bv dat Americium 'n lastige afvalproduk is van kernsplitsings reaktore.? Dis veel eerder 'n skaars en waardevolle byproduk wat bv in brand-detektore gebruik word}

Die Copernicus apparaat waarvan hy skryf hoop om "energy breakeven" te bereik.? As hulle dit reeds so vroeg as 2025 sou regkry, sou dit 2 dekades wees nadat dit reeds by JET bereik is. ?

Die artikel noem nerens een van die mees wesentlike probleme -- stralingskade -- nie.

"Those who do not learn the lessons of history, are bound to repeat them".? Die skrywer ken gladnie naastenby die geskiedenis van kernsplitsing of -fusie nie.


On 2024/12/03 14:34, Pieter Van der Walt via wrote:
?