Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Interessant maar ook ontstellend
开云体育
? ? Prof Riaan Wolhuter?
|? PhD Pr Eng SMIEEE SMSAIEE Electrical- & Electronic Eng? Stellenbosch University e: wolhuter@...? | ?t: +27 83?444 5220? |? Dept E & E Eng, Banghoek Rd, Stellenbosch, South Africa ? The and confidentiality of this email are governed by these terms.
? |
En na aan die kol. On Thu, 09 Jan 2025, 08:45 Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via , <wolhuter=[email protected]> wrote:
|
开云体育Ongelukkig ? From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Pieter Van der Walt via groups.io
Sent: Thursday, 09 January 2025 09:13 To: ZA_energie <[email protected]> Subject: Re: [ZA-energie] Interessant maar ook ontstellend ? CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe. ? En na aan die kol. On Thu, 09 Jan 2025, 08:45 Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via , <wolhuter=[email protected]> wrote:
|
开云体育Gevolgtrekking: Propaganda - dus meesal geld(belange) - maak dat mense politici glo van wie hulle weet dat hulle lieg.
|
开云体育Sien
ook? ?
? Enkele wetenskaplikes soos Fred Singer en Fred
Seitz het ook meegedoen aan die leuens oor tabak en
klimaatsverandering. On 2025/01/09 09:20, Wolhuter, Riaan,
Dr [wolhuter@...] via groups.io wrote:
|
开云体育Dankie, Bernhard.Dit bewys maar weer die dominante en meesal versteekte rol van geldbelange wat selfs ’n paar wetenskaplikes kon omkoop om twyfel te saai. Vriendelike groete Dieter? Tel ?012 371 3389 Sel 083 287 3220 Posbus 58? Hartbeespoort 0216 Suid-Afrika
|
开云体育Massale
geldbelange.? En ook ideologie in sommige gevalle.? On 2025/01/09 10:23, Dieter Holm via
groups.io wrote:
Dankie, Bernhard. |
开云体育Uiteraard is die tema meer kompleks.?Die vrees vir oormatige sentralisering van besluitnemersmag is te verstane, en ons belewe die gevolge van daardie model in ons eie land. Ook die vrees van gevestigde belange soos steenkool- en olienywerhede vir onbekwame staatsintervensies is nie onrealisties nie. Besighede is gewoond aan die gedagte van reklame wat dikwels halfwaarhede insluit. As hulle ‘n “wetenskaplike” kan vind wat om ideologiese redes in hulle diens tree, lyk dit vir hulle aanvaarbaar. Die re?l dat die bron van bevondsing in wetenskaplike publikasies genoem moet word, maak dus ook sin. Dit geld egter nie vir ander optredes nie. Hoe sal mens na onse Elon Musk in hierdie perspektief kyk ?
|