Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
BBC Onderhoud oor SA Kernwapenprogram
¿ªÔÆÌåÓý
Liewe familie en vriende, Ek het onlangs 'n onderhoud gehad met die joernalis Gill Kearsley wat vir 'n BBC-radioprogram genaamd Witness History op die BBC se World Service werk. Soos die naam aandui, is Witness History 'n eerstepersoonsverslag uit 'n oomblik in die geskiedenis. Sy het 'n onderhoud met my gevoer oor my betrokkenheid by Suid-Afrika se kernwapenprogram. Die program wat sy opgeneem het, is beskikbaar by . Groete en beste wense ?Andr¨¦ Buys |
to navigate to use esc to dismiss